Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Marc »

Dags? manne,

My beurt om bietjie te spog, ons het van 17 Februarie bietjie gaan diepsee hengel vanaf Shelly Beach. Ons is ses ouens wat jaarliks vir 'n week 'n charter, Sensational Charters, se boot "uitkoop" en dan bietjie te gaan boks  ;D Ek het my eerste Sada Sada en Dorado op die trawl gevang en my eerste Tuna op popper ook. Daai popper stokkie gaan elke keer saam van nou af !!!!  Die kersie op die koek is dat ek my persoonlike beste 21kg Tuna nogal met die ligter stok en 'n popper kon aantre?  8)

Die jaar het ons die geelvin Tuna gelooi en was gelukkig om ook Sada sada, Wahoo en Dorado te kon raakloop. Die Cuta's het ons geflous maar daar is altyd volgende keer. Een van die manne het 'n 300kg Tiger shark gehaak en was dit nou 'n lekker boks !!! :o

'n Ander kon 'n marlyn op die lyn kry en toe sien een of ander p@#pol die splash en besluit daai is darem 'n alermantige bait ball en gooi sy braid en popper oor ons nylon wat ta so styf gehad dat hy gefluit het ..... julle kan raai wat daarna gebeur het  ;)

Alles en alles het ons 118 Game fish gevang tussen vyf manne oor drie dae !!! Vet pret, nie eens te praat van die daaglikse boks met haaie en bottoms nie.

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image




Groetnis
Marc
Last edited by Marc on Fri Feb 24, 2012 2:05 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Marc »

O ja, nou weet die wat gewonder het waar ek was en wat van my geword het  ;) ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by SV MAD (Henk) »

Dis darem maar mooi wereld daai. Het Desember daar geduik op Protea, op 30m het daar'n groot blacktip haai (200+kg) en skool van so 100 hamerkoppe verby gekom.
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Gerhard »

Lyk of julle n awesome trip gehaad het...

Great fotos en geluk met die vangste...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Frederik »

Dit lyk soos 'n trip en 'n half daardie maak my baie jaloers.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by theedge »

Dit lyk of dit n awsome trip was baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Jakkalsgat »

Ek het gewonder wanneer kom die fotos. ;D
Paar mooi gladde lywe daar. ;)
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Geno »

Sho!
Baie mooi visde wat julle gevang het, baie geluk!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Vincehond »

Julle gaan Sushini eet vir lang tyd met al daai tunas.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012

Post by Marc »

Naands?

Ja nee, ons gaan sukkel om die volume vis te dupliseer. Was die beste trip nog, eerste van baie soorte, eerste met poppers{was dit nou sport's ;D} en grootste haai nog. Gedog daai outjie gaan die boot insluk  ;D

Ons het darem nie al die vis gemoor nie, baie is weer laat los vir more, maar daar is 'n hele rits manne wat se magge nie so lekker met die golfies akkomodeer nie en ek dink darem aan hulle ook ;)

Geno

Monster wat jy daar gehaak het  ;) !!!! Baie geluk ! Manne wag jare vir so prys, jou beurt is jou beurt  :D

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply