My ander stokperdjie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
My ander stokperdjie
[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... C10996.jpg[/img]
[img width=560 height=406]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... C10965.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... C10745.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_8996.jpg[/img]

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: My ander stokperdjie
Johan, baie mooi.
Maak bietjie prys op daai 2e en 4e een
Cheers
Maak bietjie prys op daai 2e en 4e een
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: My ander stokperdjie
Johan,
Bitter netjies, en natuurlik mooi foto's ook.
Verkoop jy van hulle of is dit stokperdjie?
Ek hou veral van tweede een, sal net drop point verkies.
Groete
JP

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My ander stokperdjie
Baie netjies !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
ja jp ek verkoop hulle.
Ek werk maar so as ek n tydjie kry. Ek hou nie daarvan om n tyd te koppel aan die maak van n mes nie want raak dit nie meer lekker nie
Ek werk maar so as ek n tydjie kry. Ek hou nie daarvan om n tyd te koppel aan die maak van n mes nie want raak dit nie meer lekker nie
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
hallo Cob .
Ek het die 2de een laat gaan vir R1050. Die staal was 12c27 handvatselmateriaal was turkish wallnut en mirror finish op lem en bolsters. messe kom met leersakkies wat ek self maak met A graad cow leather.
4de een is van Panser 36 staal. Die staal hou snyvlak besonder goed. Handvatselmateriaal was mopanie en lem en bolster is mirror finish. R1200.
lemme word verhard tot 58-59 Rockwell. Ek kan jou naam op grafeer of ets

[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... C10720.jpg[/img]
[img width=560 height=374]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6823.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6340.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_4704.jpg[/img]
[img width=560 height=374]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6823.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6340.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_4704.jpg[/img]
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_5727.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_4703.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_2500.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_4703.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_2500.jpg[/img]
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_2502.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0780.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_2875.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0780.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_2875.jpg[/img]
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0776.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 107412.jpg[/img]
[img width=560 height=466]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6827.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 107412.jpg[/img]
[img width=560 height=466]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6827.jpg[/img]
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
bullseye
Re: My ander stokperdjie
More Johan.
Dit is baie mooi messe wat jy maak, ek wil nie jou topic hi-jack nie, maar ek sien hier is heelwat mesmakers op die forum. Kan enige van julle asseblief die eienskappe van die verskillende tipe staal wat julle gebruik vir messe verduidelik? En wat se STAAL SAL DIE LANGSTE SKERP BLY?Ek luister graag.
groetnis
Bullseye.

- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: My ander stokperdjie
Bl@ks!m Johan. 
Ek is man wat lief is vir kiepas maar hierdie is iets ander.
Baie Baie netjies

- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
More Bullseye.
Ek het so lys van die verskillende stale en hulle eienskappe. Ek sal bietjie n opsomming maak en dit plaas. Ek is op die stadium net n hobby mesmaker, ek hoop hier gulde manne wat ook deel is van die site en saam kan praat. Hulle het gewoonlik baie ervaring en hope meer skills.... maar ons sal daar kom, hahah
Ek het so lys van die verskillende stale en hulle eienskappe. Ek sal bietjie n opsomming maak en dit plaas. Ek is op die stadium net n hobby mesmaker, ek hoop hier gulde manne wat ook deel is van die site en saam kan praat. Hulle het gewoonlik baie ervaring en hope meer skills.... maar ons sal daar kom, hahah
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Baie nice Johan,
Is jy by die wesrand mes klub? Ek is lid by die Rand Bladecrafters and Miniature Knife Club.
Ek het jou messe al iewers raak geloop, was jy by die guilde skow?

Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My ander stokperdjie
Dood gaan dit is netjies (leker stokperdjie)
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Hallo Mamba
Weet jy, ek is betrokke daar in Discovery se mesklub, maar ek het ook julle meetings bygewoon daar by John Arnold. Ek is maar nog n junior in die game maar hoop om eendag ook op die gulde skou uit te stal. Ek wou vreeslik graag die meeting van laas naweek bywoon maar my seun het verjaar en toe is ons Marice toe vir die naweek.
Weet jy, ek is betrokke daar in Discovery se mesklub, maar ek het ook julle meetings bygewoon daar by John Arnold. Ek is maar nog n junior in die game maar hoop om eendag ook op die gulde skou uit te stal. Ek wou vreeslik graag die meeting van laas naweek bywoon maar my seun het verjaar en toe is ons Marice toe vir die naweek.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Awesome, Dit was weer 'n lekker meeting en soos altyd baie geleer.
Hoop ek sien jou by die volgende een.
Hoop ek sien jou by die volgende een.
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: My ander stokperdjie
MORE JOHAN
EK HOU BAIE VAN DAAI MES JOHAN VILJOEN OP, AS JY DIT MOET MAAK ,HOE LANK SAL DIT VAT EN HOEVEEL SAL DIT KOS.
SAL N MOOI 21ST GESKENK MAAK
DANKIE GHOON

passion for muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: My ander stokperdjie
JOHAN
SKUUS MES VOOR MES EN VURK STEL
SKUUS MES VOOR MES EN VURK STEL
passion for muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
-
bullseye
Re: My ander stokperdjie
Johan dit sal gaaf wees as jy so lys kan plaas , mens hoor baie goed in die veld die mes het so en soveel bokke geslag en jou mes is stomp na die eerste bok. Wat is byvoorbeeld surgucal steel het so mes op n tyd gehad maar hy het voete gekry.
Groetnis
Bullseye
Groetnis
Bullseye
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Mes en vurk stelletjie met houtkassie en swart gekleurde blouwilde bees leer in kassie R1260
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Bulls eye
Ek gaan bietjie kers opsteek by die slim manne dan bring ek vir jou n ingeligte veslaggie terug. Ek is nog te onervare met die tegniese inligting van die verskillende stale..
Ek het n vertoning gesien van n staal wat hulle panser 36 noem. Dit is absoluut fantasties en jy kan so dvd op you tube gaan kyk wat daai mes alles deurgaan en dan nog steeds hare skeer.
Daar is n ander staal 12c27. Dis Sweedse of Switserse chirurgiese staal(stainless) wat pragtige mirror finish gee en goeie snyvlak hou as jy hom korek temper.
Met my min kennis op die stadium klink dit my of die manne in die game mal is oor N690. Hou snyvlak blykbaar lekker en het so effense grein of flokkies prentjie as jy dit n mirror finish gee.
Ek sal terug kom na julle toe

bulls eye
van waar is jy, en hoe gereeld is jy in die veld( slag jy baie)?
johan
082 857 4057