Blaffende honde
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Blaffende honde
More almal
Ek bly in die stad en soek asb raad my bure se 6 honde hulle is besig om my m&&r te strip met hul geblaf en die ergste van alles is hul base staan by hulle en doen niks om hulle stil te maak nie. Ek het al gehoor hulle praat van n apperaat wat n hoe frikwensie sein uitstuur wat die hond irreteer as hy blaf.Ek het self 2 honde maar jy sal hulle nooit hoor blaf nie behalwe as iemand my erf wil betree
Dankie

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Blaffende honde
Smith
Waar bly jy want seker munispaliteite het bylaws wat jou kan help.Hulle bepaal ook hoeveel honde jy mag aan hou.Die elektronic ding gaan nie werk nie. 22 met silencer miskien
Beretta
Waar bly jy want seker munispaliteite het bylaws wat jou kan help.Hulle bepaal ook hoeveel honde jy mag aan hou.Die elektronic ding gaan nie werk nie. 22 met silencer miskien
Beretta
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Blaffende honde
Ek het ook daai ding geding Beretta.
.22 met kd wek baaaaaie mooi vir so n lawe klomp honde.
SmitH. Ek het my vrou se dysie pestool ingespan vir ons buure se honde.
Elke keer as hulle teen die hek kom bla het,het hulle met daai eister goons gepeper
tot hulle geleer het dit maak teseer vir blaf.het soos n bom gewerk.

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
3" stukkie tuin slang. Jy druk dit in sy agter ent dan het hy geen back pressure om te blaf nie!!!!!

Bel die SAPS en hulle moet die honde stil maak.
Bel die SAPS en hulle moet die honde stil maak.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Blaffende honde
Smit
Vang sy honde en sit hulle in jou erf
Laat hy voel hoe voel dit as sy buurman se honde die heel tyd blaf

Vang sy honde en sit hulle in jou erf
Laat hy voel hoe voel dit as sy buurman se honde die heel tyd blaf

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Blaffende honde
Eienaar van keffende brakke word nooit self wakker nie, ....wat jy doen is bel hom so tussen 2 en 3 in die oggend en s? vir hom daars 'n boef in sy tuin, want die hond gaan mal....
Oordosis adrenalien en gevoel-voel na skietding sal hom wakker hou tot opstaantyd...
Na die 3e of 4e aand van wakker bel, adrenalien en onnodig boewe soek, sal hy self sorg sy brak se bek bly toe
Dan kan jy weer lekker slaap en geen vyandskap sal tussen jou en buurman wees nie, hy sal nogal sy vrou vertel hoe oulik sy buurman(jy) is
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Lekker harde klappers in sy erf gooi laat aand as hy slaap dan sal hy die bl----m in wees.
Draai sy hekke toe met draad dat hy sukkel in die oggend.
Draai sy water toe laat aand dan kan hy nie stort of bad die oggend. Hy kry die loodgieters uit en dit kos hom geld!
Gooi Jeyes fluid in sy swembad! Hy gaan lang stukke vloek want hy moet die hele swembad leeg maak en skoon maak!
Gooi n venster by hom stukkend dan sien jy hoe wakker is hy!
Many ways to kill a cat!!!

Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Blaffende honde
http://jaracal.com/index.php/topic,9230 ... #msg125269
Hier jou perfekte oplossing! Laat hom speel tot die honde huil!!!
Hier jou perfekte oplossing! Laat hom speel tot die honde huil!!!
Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Blaffende honde
Cobb
Daardie manne het gewoonlik nie gunne nie net pepper spray wat langs die deoderant in die kas staan
.Ek dink vlakkie se oplosing is beter ek wil dit vir my buurman gaan se
Beretta
Daardie manne het gewoonlik nie gunne nie net pepper spray wat langs die deoderant in die kas staan
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Blaffende honde
Grumpy
Ken nie die jeyes fluid ene nie hoe werk hy
Beretta
Ken nie die jeyes fluid ene nie hoe werk hy
Beretta
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Dit maak die hele swembad se water wit!!!! Geen manier wat hy dit reg kry nie. Gooi dit in n plastiek sak en gooi oor in sy swembad. Pasop die sak nie skeur nie!!!
-
Zack Benade
Re: Blaffende honde
Grumpy, van Benoni----Jy maak my bang.

Gelukkig het ek net twee katte.

Ek gaan jou tricks probeer en sal jou laat weet.
Cheers
Zack
Gelukkig het ek net twee katte.
Ek gaan jou tricks probeer en sal jou laat weet.
Cheers
Zack
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Blaffende honde
3" stukkie tuin slang. Jy druk dit in sy agter ent dan het hy geen back pressure om te blaf nie!!!!!
Grumpy
Dit lyk my jy haal hom net van kompressie af!
Mater, jy maak my bang. Jy le seker snags wakker in die hoop dat jou buurman se hond tog asseblief blaf dat jy jou passie vir kwaad doen kan uitleef!

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blaffende honde
Julle is weer klomp narre vandag

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Blaffende honde
Ek hou baie van die forum, hier leer jy alles en meer van jag en gewere! Nou leer ek ook sommer om anders manne wat nie hoor nie te laat voel! Oom grumpy, eks baie bly ek bly nie langs oom nie, oom het teveel plane! Mooi man! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Ek is baie soet! Maar as jy met my familie neuk dan neuk jy met my en dan sien jy jou g-t sonder n spieel!!!!!!

-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Blaffende honde
Gaan beslis van julle raad probeer sommer vannaand
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: Blaffende honde
Ek wag in spanning om terugvoer te kry oor watter van die raad die beste gewerk het! 
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Blaffende honde
Vlakvark wrote: Smit
Vang sy honde en sit hulle in jou erf
Laat hy voel hoe voel dit as sy buurman se honde die heel tyd blaf![]()
![]()
![]()
EK GAAN DIE EEN BIETJIE TRY
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Blaffende honde
Latweet manne haha
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Gooi n baksteen op die dak! Maar doen dit baie laat. Hy sal in sy pajamas sku-t en sommer die bed nat maak dan sal sy vrou hom ook nog do--er omdat hy in die bed mors!!!!!!!!!!!!!!!!!!

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Blaffende honde
Ek het so n "buurman se hond" gehad. Skuins agter my. Sodra sy hond my wakker blaf, bel ek hom en blaf vir hom oor die foon. Dan is dit nie lank nie dan hoor ek sy kombuisdeur oop gaan en die hond word binne geroep. Dit het SO goed gewerk dat hy nou na n ander buurt getrek het.
Hierdie is nie n storie nie - dis werklikheid!!
Hierdie is nie n storie nie - dis werklikheid!!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.