Windbukse
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Windbukse
Manne
Laat weet maar as ek n ander woord moet gebruik as "windbuks"........weet die goete het sulke fensie name, as julle reken ons moet twee verskillemde afdelings vir die PCP en nek breekers, of springers, moet julle se, ook as ek iemand kan kry wat bietjie meer as ek weet wat die topic kan moderate, sal ek bly wees........
Mooi loop
Francois
NS Sorry, het navrae gehad vir n windbuks afdeling, daarom die bygesit.
Laat weet maar as ek n ander woord moet gebruik as "windbuks"........weet die goete het sulke fensie name, as julle reken ons moet twee verskillemde afdelings vir die PCP en nek breekers, of springers, moet julle se, ook as ek iemand kan kry wat bietjie meer as ek weet wat die topic kan moderate, sal ek bly wees........
Mooi loop
Francois
NS Sorry, het navrae gehad vir n windbuks afdeling, daarom die bygesit.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Windbukse
FM,
Die topic is 'n oulike idee.
Mag ek dalk vir G-Force of Piet Breedt nomineer as Moderator? Hulle kennis op die gebied is baie goed.
Groete,
Eugene
Die topic is 'n oulike idee.
Mag ek dalk vir G-Force of Piet Breedt nomineer as Moderator? Hulle kennis op die gebied is baie goed.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Windbukse
Weet Arnold het ook baie met PCP`s te doen gehad.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Windbukse
Ah ah ah!! Hier is nou iets. Ek hou my bek en gaan net lees!!!

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Windbukse
Yup, ken vir Ge van AirRifle forum af.Geno wrote: FM,
Die topic is 'n oulike idee.
Mag ek dalk vir G-Force of Piet Breedt nomineer as Moderator? Hulle kennis op die gebied is baie goed.
Groete,
Eugene
Goeie idee.
Too many to mention ;-)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Windbukse
Manne moen hom wat jy wil...hy bly lekker om te skiet! 
Nice idee.
Nice idee.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbukse
Ja dis mooi ons moet iets van als he. Wat van n swartkruit afdeling ook? Eks seker daars n paar manne hier wat ook al gejag het met voorlaaiers en dis iets wat steeds groei in SA.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Windbukse
Ek noem n nekbreker n Windbuks en n PCP n Luggeweer.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Windbukse
Bakgat plan die, ons gaan nou lekke "klein probleem dier jag", rotte, muise, minah's ens.
Begin somme solank 'n trofee kamer ook
Begin somme solank 'n trofee kamer ook
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Windbukse
Tel JacoMarc wrote: Bakgat plan die, ons gaan nou lekke "klein probleem dier jag", rotte, muise, minah's ens.
Begin somme solank 'n trofee kamer ook![]()
Se akkedis ag skies krokodil vir die afdeling?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Windbukse
Geno ek is bereid om te help maar ek weet Piet Breedt het baie baie meer kennis opGeno wrote: G?,
Hoe lykit mater, jy lus om Pa te staan hierso as Mod?
die terrein as wat ek het.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Windbukse
2 Mods kan ook mos werk. Dan is daar meer gereeld iemand om 'n ogie te hou. 
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Windbukse
Geno
Ek stem, sal sommer vir Piet en Ge hier opsit.......
TX manne vir julle bereidwilligheid om bietjie uit te help.........
Mooi loop
Francois
Ek stem, sal sommer vir Piet en Ge hier opsit.......
TX manne vir julle bereidwilligheid om bietjie uit te help.........
Mooi loop
Francois

