Myl 10?

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Myl 10?

Post by theedge »

Naand aan die manne
Weet die is nou n nuwe topic wat oud is, wil graag weet of daar nie die jaar weer so trip na Nam gaan wees nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Myl 10?

Post by Francois Marais »

Edge

Daar is so in stilte besluit om nie die jaar te gaan nie, maar te laat oorstaan vir volgende jaar.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Myl 10?

Post by theedge »

Dankie vir die inligting het so gehoop ek sou die jaar in Nam kon gaan kuier.  Sal maar sien volgende jaar.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Myl 10?

Post by Louis102 »

Edge, hierdie jaar het ons maar so paar solo pogings na daardie viswaters toe gehad.  Ek weet Norton was juis weer die naweek daar, wonder hoe hy gevang het. 

Volgende jaar, so in die omgewing van Februarie / Maart beplan ons 'n Forum - visvangtrip in die omgewing van St Nowhere.  Die Forum-baas, Heinrich Funck, het reeds bevestig dat hy saamgaan.  Hy gaan ons blykbaar hierdie keer wys hoe om die GROOT kabeljoue in te roep!

Ons spore was darem diep getrap by die 2 vorige geleenthede, ek glo darem nie alles sal doodgewaai wees teen die tyd wat ons weer daar kom nie?  Dit is baie v?r om op te ry vir julle manne, so as ons so elke tweede jaar die ding kan doen, moet ons hom sommer goed doen!

Tot dan, mooiloop!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
HCVWYK
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Sep 27, 2010 10:24 am

Re: Myl 10?

Post by HCVWYK »

Het van julle al in die dag daai jakkalse teen die viswater probeer roep met die klanke en kyk wat hulle maak.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Myl 10?

Post by Louis102 »

HCVWYK wrote: Het van julle al in die dag daai jakkalse teen die viswater probeer roep met die klanke en kyk wat hulle maak.
Ja! Rob Vlekkie op die gevorderde CD van Heinrich werk nogal mooi  ....
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Myl 10?

Post by Raven »

Edge,

Dit was maar bietjie van 'n gesukkel vir die paar dae wat ek gegaan het - 4 manne so 30 vis in 4 dae. Die see was bietjie rof en onsmaaklik vir lekker visvang.

Nogtans was dit baie lekker  ;D

BABELAAAS BREKFIS
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... rekfis.jpg[/img]

KABELJOU na VELE GESUKKEL
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... Cobbie.jpg[/img]

BIETJIE KEEL NATMAAK en 'n paar SA MANNE ONTMOET
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... riende.jpg[/img]

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Myl 10?

Post by theedge »

Louis dankie maat ek brand om so n geselskap mee te maak.  Die gewig het gepla (te vet) nou is ek reg vir die ding maar volgende jaar is reg dan is ek nog ligter, (staan nou op -39.5 vanaf 4 Des 2011) sal dan nog makliker oor die sand draf.  Nee jong die visvang gogga het my nou weer behoorlik het so vir n tyd net gekyk nou gooi ek weer en heng dit is lekker - dan nog saam met n klomp manne wat beide jag en hengel geniet - kan mos net great wees sal die spasie dop hou.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply