Video Kamera saam op jag.
-
NicovanderMerwe
Video Kamera saam op jag.
Kan julle my raad gee hoe om 'n video kamera te monteer en hoe en waar?
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Video Kamera saam op jag.
Hie by ons le een wat boo op scope sit met n knopie langs jou duim wat aan en af sit,ns5500, Sal voor stel kyk op Yuotube,da wys hul alle soorte en geere. youtube net'' video on rifle scope''
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Video Kamera saam op jag.
Nico,
Kan ek voorstel die beste is nogsteeds om iemand saam te vat en laat hu dit vir jou film. Enige kamera wat aan jou of die geweer/boog monteer gaan wees gaan op die skoot met die recoil bietjie beeld laat verloor en die klien kameras kan ook nie lekker zoom nie. Klank is ook 'n probleem.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Video Kamera saam op jag.
Laat die ou wat die video neem net n 3 poot of monopod saam vat aangesien die meeste van ons erg beweeg as die skoot afgaan en dat is die impak skoot anyway nie sigbaar nie
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Video Kamera saam op jag.
Ek het een kalahari trippie die viseo sommer so uit die hand uit gewerk. Dit was n flop want ek skrik as die skote loop. Mens kan nie daai impak sien op die dier nie.
Die volgende jaar op die tri pot. Bietjie van n oefening tussen manne agter op die cruiser maar die skote is soos ESPN. Duidelik en klank is redlik vir die ou kameratjie. die wind het bietjie lawaai op die mikrofoontjie maar die skote is regtig duidelik. Jy en die skut moet net komunikeer terwyl hy aan le, fotograaf moet weet hy moet ook redelik sy gat roer om bok in lens te kry en genoegsaam te zoom. Los dan alles uit as die skoot loop. Vandaar af, as die bok dalk nog bietjie hol kan jy uitzoom en hom volg met die kamera. net so bietjie oefening dan loop die dinge mooi

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie