More Manne ek wil net graag by julle dalk inligting kry ek het 'n vriend wat bitter graag soontoe wil gaan vir Tiervis vir die ondervinding, nou hy is nie 'n groot visserman van formaat nie en besit ook nie die regte toerusting nie.
Nou het hy op 'n besigehid afgekom wat sulkke toere doen "Aardvark Adventures fo you CC" hulle het 'n 8 dae trip vanaf Johannesburg en terug vir R7500 per persoon wat basies alles insluit behalwe vir persoonlike goed en ekstra drank as jy oor die daaglikse limiet gaan. Daar is minimum van 13 persone wat moet gaan en maks 18. Met die rye ry alles in is dit dan 5 dae se visvang van 2 lodges af en die ander van 'n house boat.
Nou R7500 klink miskien nie so erg vir een persoon nie maar as jy nou 6 manne bymekaar gooi is dit 'n aardige bedragie. Is daar van julle wat al Kariba self aangepak het sonder gidse en 'n boot en die gidse en bote daar gehuur het en sukses behaal het ?
Of sal dit beter wees vir dieselfde 6 manne om maar Jozini toe te gaan en die helfte van die gelde te spandeer ?
Basies soek ons Tiervis vir 6 manne iewers in Afrika wat gaan die beste werk ?
Tiervis Kariba
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Tiervis Kariba
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Tiervis Kariba
Hi Frederik
Ek het al met n paar manne gepraat wat op Kariba vis gevang het. As julle nie n ordentlike gids gaan julle sukel om ordentlike vis te vang. Daar is baie ouens wat kanse vat daar. N ander opsie is om na Binga toe te gaan ook op Kariba en dan n houseboat te vat en op die Sengwe Rivier te gaan vang. Baie goeie pleke daar. N ander opsie is om Cahora bassa toe te gaan. Jy gaan tusen 80-100 tiervis vang tusen n groep van 6 ouens. Kyk gerus na www.moringabaylodge.com ons was Desember maand daar en uit en uit die moeite werd.

Last edited by Evert on Tue Apr 10, 2012 7:12 pm, edited 1 time in total.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Tiervis Kariba
Dankie Ebird, het gedink aan Cahora maar bekommer oor hoe om daar uit te kom ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Tiervis Kariba
Hello Frederik
Kariba is ongelooflik, maar ver. Cahora Basa is net so great, maar ook hel ver. As mens vandag se brandstof pryse in ag neem is daar seker nie n plek wat Jozini kan klop nie. N mens gaan dalk nou nie soveel en so groot vang soos by ander plekke nie maar dit is ook n bitter mooi dam/meer met fasiliteite wat enige sak pas. Om die dam is baie wild om te sien en ook baie kroks en seekoeie. Soos ek verstaan is die geheim van Jozini die tyd vd jaar. Erens op die forum moet manne wees wat die dam ken?? Ek het dit baie geniet op Jozini en n paar mooi visse gevang. loer bietjie na : www.jozinidam.co.za en www.pongolagamereserve.co.za . groete

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Tiervis Kariba
Kallie, ja die vrind van my wil nie byt nie hy wil net Kariba toe maar as ons saam sy arm kan draai kan ons 'n plan maak. Kan jy dalk vir my paar fotos stuur van die vis wat julle gevang het asb.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: Tiervis Kariba
Jozini vs Kariba... is 'n finansiele besluit... dit is 'n ongelooflike ervaring op Kariba, en as jy 'n monster vang is dit meer as die moeite werd... Dit bly maar visvang en jy kan dalk ook baie tyd hengel en niks kry nie...
Ek is bevoorreg en het kontakte in Zim, dus gaan ek baie graag eerder visvang in die Zambezi rivier... die vis boks baie beter! Ek het ook nog nooit 'n tekort aan aksie gehad op die rivier nie! - Maar die locals bespreek alles en ons betaal hulle pryse.... R7500 is vir my baie styf!
As jy self jou houseboat bespreek op Kariba gaan dit jou nie soveel kos nie!

303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Tiervis Kariba
Rambo
Ek stem 100% saam met jou !! Kariba en die Zambezi is die "ultimate" en dit sal altyd my eerste keuse wees. Ek Bedoel net as mens tyd en geld het is die moontlikhede legio, indien nie moet mens maar"rondshop "
Jozini is n goedkoper, nader alternatief, maar sal nooit die ander plekke kan vervang nie.
Ek stem 100% saam met jou !! Kariba en die Zambezi is die "ultimate" en dit sal altyd my eerste keuse wees. Ek Bedoel net as mens tyd en geld het is die moontlikhede legio, indien nie moet mens maar"rondshop "
Jozini is n goedkoper, nader alternatief, maar sal nooit die ander plekke kan vervang nie.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Tiervis Kariba
Hi Frederik
Om by Cahora uit te kom is glad nie so sleg nie. Net Beitbrug is n nagmerrie. Maar as jy deur Zimbabwe ry sal ek voorstel om via Mutare(1620km) te ry dis teer pad al die pad tot by Cahora bassa. Die laaste 10km is grondpad. As jy met jou eie boot gaan kan jy gerus 2 dae ekstra in werk om op Chicamba dam te gaan try vir n 5kg bass. Met ons tripie op Cahora toe het dit so +- R5000 gekos per persoon. Dan kamp jy teen die dam. Is weer besig om te beplan die jaar vir n tripie op daar na toe maar die keer met n houseboat. Ek sal self Kariba wil gaan probeer in die toekoms daardie Nyl kurpers gaan target