April lang naweek hengel
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
April lang naweek hengel
Hallo manne,
ons het twee dae uitgegaan by Richardsbaai, die Dinsdag het ons Cuta gekry op `n baie lekker dag en die Woensdag oggend `n Stripey wat ons laat gaan het, net na die het die wind opgekom en moes ons terug gaan kant toe.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April lang naweek hengel
Baie netjies...
Daar is n paar bul Cuta's daar
Daar is n paar bul Cuta's daar
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: April lang naweek hengel
Mooi visse daai! Soos Gerhard s?, paar bul coutas!
Geluk met die marlyn ook! Is dit 'n klein kingie wat tussen die man met die Crocs se voete l??
Groete,
Eugene
Geluk met die marlyn ook! Is dit 'n klein kingie wat tussen die man met die Crocs se voete l??
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: April lang naweek hengel
Thanks Gerhard en Eugene,
Ja dit is `n Kingie wat op `n vertical jig gevang is, ons het ook `n Yellowfin tuna gevang op `n popper, terloops Paul Botha het saam met ons uitgegaan, Piet sou oorspronklik saam gegaan het maar kon dit toe nie maak op die einde nie. (ek sukkel om die jpeg foto van die marlyn te laai)
Groete
Juan

Last edited by JuanPaul on Wed Apr 11, 2012 8:43 am, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April lang naweek hengel
Is vir my van die lekkerste maniere om see vis te hengel...
Vertical Jigging en Popper gooi.
Vertical Jigging en Popper gooi.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: April lang naweek hengel
Juan
Goed gedoen, paar makulu cuta's daardie
Baie geluk ook met die marlyn
'n Slegte dag langs/oppie water is beter as 'n goeie dag op kantoor 
Stywe lyne
Marc
Goed gedoen, paar makulu cuta's daardie
Stywe lyne
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: April lang naweek hengel
Dieselfde die kant my voorkeur is;Gerhard wrote: Is vir my van die lekkerste maniere om see vis te hengel...
Vertical Jigging en Popper gooi.
1)Marlyn hengel (Billfish)
2)Cuda hengel (Gamefish)
3)Bodem vis (eintlik doen ek dit nie want dit is altyd `n gemors om die boot skoon te kry) ek doen dit net as daar baie Kabbeljoue is en ons so 3 op `n afgaan kry of as daar Geelbek is op livebait.
Juan
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: April lang naweek hengel
Thanks Marc, en jy weet dan! jy is so reg!Marc wrote: Juan
Goed gedoen, paar makulu cuta's daardieBaie geluk ook met die marlyn
'n Slegte dag langs/oppie water is beter as 'n goeie dag op kantoor
Stywe lyne
Marc
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April lang naweek hengel
Juan,JuanPaul wrote:Dieselfde die kant my voorkeur is;Gerhard wrote: Is vir my van die lekkerste maniere om see vis te hengel...
Vertical Jigging en Popper gooi.
1)Marlyn hengel (Billfish)
2)Cuda hengel (Gamefish)
3)Bodem vis (eintlik doen ek dit nie want dit is altyd `n gemors om die boot skoon te kry) ek doen dit net as daar baie Kabbeljoue is en ons so 3 op `n afgaan kry of as daar Geelbek is op livebait.
Juan
Ek het billfish gedoen in Angola.
Is vir veel lekkerder om ander game fish met kunsaas te jag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: April lang naweek hengel
Goed gedoen
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !