Luggewere in n ander "kaliber".

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Luggewere in n ander "kaliber".

Post by G-force »

Manne loer gou die webwerf.Daar is n paar interessante dinge hier.
http://mrhollowpoint.com/1401.html
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Luggewere in n ander "kaliber".

Post by Naas »

Dit lyk na n lekker storie.net jammer hulle is so stadig.val seker maar in die
selfde klas as n boog.sal moet voorsit met die roere

Ek wonder net of mens van daai pellets in jou jaggeweer kan laai.
Sien daat is pellets met die selfde dimensies.

Sal lekker wees vir speel aangesien hulle cheap is en dan ook nie die loop sal opeet nie.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Luggewere in n ander "kaliber".

Post by LUAN »

Ek wonder net hoe daardie boattail design die rifling engage? Dom vraag die goed het ook seker n kamer en die lug druk hom hard genoeg in die rifling in. Maar die guns kry jy net so 2-5 shots op a fill. Ek sal maar liewers my voorlaaier gebruik.
Post Reply