Wors en Droe wors resepte
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Wors en Droe wors resepte
Manne plaas bietjie wors resepte en as jy net famielie geheime het lieg so bietjie die kant en bietjie daai kant by of minder dan het ons darem n begin punt om vanaf te werk en vir eie smaak aan te pas
Ek soek n lekker kaas wors resep bees of wilds vleis
Ek soek n lekker kaas wors resep bees of wilds vleis

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Dankie oom Pine ek gaan hom maandag probeer
Is daar iemand met n kaas wors resep. Wat se kaas en hoeveel
Is daar iemand met n kaas wors resep. Wat se kaas en hoeveel

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Lyk my ek sal meer inligting oor die bou van n Atoom bom hier by die resepte afdeling kry as resepte self glo julle manne in voorvader geeste of wat niemand lap eers n reseppie van ouma uit nie
Ouma kyk nie computer nie dis ok as jy hom tik moet net nie daai reseppie op papier skryf nie dan gaan jy moeilikheid optel

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Wors en Droe wors resepte
Vlakvark
Ek dink die meeste manne is maar net te gewoond aan Freddy Hirsch. Ek gebruik maar ook hulle speserye, dit is darem net te maklik.
dit is die rede hoekom jy nie "replies" kry nie.
Groetnis
Douw

LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
-
ablm468
Re: Wors en Droe wors resepte
Ek het nie regtig gehieme nie gebruil Crown national se traditional boerewors resep en word altyd komplimenteer oor " Hans se wors".
Ek het gesien manne maak gewone boerewors en dan gooi hulle so 1,5 - 2 kg kaas by op 30 kg vleis, dit stop net moeilik so jy moet genoeg water bygooi, daai kaas maak so taai gemors.
Kyk of jy nie kaaswors mengsel van Crown of Freddie Hirsch kry nie.
Ander geheim wat ek die jaar vir die eerste keer probeer het was om my vleis 2 x deur die mincer te sit, ek het ook 1,5kg oats op 30 kg mengsel bygevoeg, dit maak die wors lekker los, 'n man wat 'n kok by Crown natrional is het my die tips gegee en moet se dit werk, daai wors loop soos 'n jet.

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Is daar nie iemand met n ou wors stopper en mincer nie? Die tipe wat met die hand gedraai word? Ek is op soek na een om te PROBEER wors maak!!!!
Laat weet asb.
Laat weet asb.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Douw ek dink jy is reg oor die freddy Hirsch speserye
Hansman ek sien die ding met die oats ek gaan hom ook probeer selfs oom Pine gebruik oats maar daai 2 keer deur die meule maak dit nie die wors te fyn nie
Ouma se geheime FREDDY HIRSCH boere wors resep

Ek gaan Oom Pine se resep probeer
Ek wil weer weg beweeg van die maklike opgemaakte pakke speserye koste en beskikbaarheid hier in AUS is dit duur en as jy hom wil he is hy uit vooraad

Last edited by Vlakvark on Wed Dec 21, 2011 12:54 pm, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Oom Pine se wors
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4835.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4840.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4846.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4855.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4856.jpg[/img]
Hi Oom Pine, Wors is lekker ek het net nie die regte assyn gehad nie nou het hy n bietjie assyn (suur) smaak as ek nie die regte assyn kry nie sal ek volgende keer net minder van die wat ek het in sit verder proe hy baie goed
EErste keer dat ek die wors stopper gebruik bietjie water gemors tot al die lek pleke uit gesort is maar toe loop hy baie mooi

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Wors en Droe wors resepte
Vlakvark,
Nogals n ougat worsstopper daai.
Nou wats is daai vleise....Reuse Springhaas of wat...
Nou ma waars die foto van die gaar wors en die mense wat daaraan smul?
Lyk of jy die worsmakery nogals geniet het.
Sterkte vir die volgendes.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
ablm468
Re: Wors en Droe wors resepte
Vlakvark
Ek het die 2 x maal die eerste keer hierdie jaar probeer en in my opinie sal ek nie weer my wors anders maak nie. As jy die oats bysit en genoeg vet dan is dit glad nie kluitjiesrig nie, dit is inteendeel lekker los en lig.
Ek is nou so lus vir daai wors gaan sommer nou die vure aansteek.
Ek het die 2 x maal die eerste keer hierdie jaar probeer en in my opinie sal ek nie weer my wors anders maak nie. As jy die oats bysit en genoeg vet dan is dit glad nie kluitjiesrig nie, dit is inteendeel lekker los en lig.
Ek is nou so lus vir daai wors gaan sommer nou die vure aansteek.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Hansman
Eerste keer dat ek oats gebruik het Die wors is leker Ons het gister aand van dit gebraai Ek het n paar soorte asyn na ete het ek aan die verskillende asyne geruik en die bruin asyn ruik baie skerper as die ander so op die volgende klomp sal ek net minder gebruik
Dankie oom Pine die wors proe lekker dis darem nie te suur nie dis regtig net so effens .Met volgende klomp sal ek n kwart of derde van die asyn met water vervang

Last edited by Vlakvark on Sun May 27, 2012 4:04 am, edited 1 time in total.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wors en Droe wors resepte
Yis Varkie,
Daai Stopper lyk sommer lekker bakgat. Lyk of die water hom ook net lekker op die regte spoed laat stop ook.
Wat prys daai oukie? Het op die site gekyk maar kry dit nie. Is hy daar by julle beskikbaar?
Groete
JP
Daai Stopper lyk sommer lekker bakgat. Lyk of die water hom ook net lekker op die regte spoed laat stop ook.
Wat prys daai oukie? Het op die site gekyk maar kry dit nie. Is hy daar by julle beskikbaar?
Groete
JP
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Last edited by Vlakvark on Thu Dec 29, 2011 11:33 am, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Hier is hy $149.00 Ek het $250.00 vir myne betaal
http://www.dakotahsausagestuffer.com/
http://www.dakotahsausagestuffer.com/

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Wors en Droe wors resepte
Blikskottel, my Oupa sou ges? het:" Maar die Ingilsmanne is darem slim h?"
Wie sou nou gedink het om water druk te gebruik. VV dit lyk na 'n ougat stopper. Ek soek een.
Wie sou nou gedink het om water druk te gebruik. VV dit lyk na 'n ougat stopper. Ek soek een.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Ons het Saterdag 4 Rusa deer geskiet. toe begin die werk Ek het lank met so speelgoed mincer vleis gewerk dit het langer gevat om die vleis te maal as die op sny van die vleis
Toe koop my vrou vir my 'n regte MINCER nou werk ek sommer heel dag vleis ek het ook die wors met hom gemaak en nie my water stoper gebruik nie
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5162.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5161.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5163.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5167.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5169.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5172.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5173.jpg[/img]
Die masjien werk baie lekker en spaar baie tyd
OOM Pine as Oom hier lees ek het die asyn verminder bietjie meer koljander in gesit in Oom se resep nou loop hy baie mooi dankie

Marius_Jag
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 28, 2011 2:20 pm
Re: Wors en Droe wors resepte
Kyk gerus na die "italiaanse" stoppers wat Catersmart verkoop. Ek het nou een gekoop v so R1800 - 2 spoed 5l. Hy werk bakgat en sy spoed is 100%. Jy maal steeds jou vleis en meng apart en die gedoente stop die wors v jou.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wors en Droe wors resepte
Marius
Hierdie is ook 'n Italiaanse masjien Reber N12
http://www.foodquip.com.au/reber-meat-m ... ducts.html

- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Wors en Droe wors resepte
Sal bietjie more my resep saam bring werk toe en laai. Ons is so groepie van 5 wat so dan en wan ons eie wors maak. Regtig nie onaardig nie en ek weet wat daar in is. Kos ons so tussen 55 en 62 n kg
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie