308 Win

Post Reply
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

308 Win

Post by Janjak »

Kan iemand dalk help met ladings op die 110gr punte?

Ek kan Sierra 110gr HP Varminters in die hande kry en is bietjie nuuskierig.

Dankie
Jannie
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: 308 Win

Post by Izak H »

Jannie
Ek laai 110gr V-Max met S 341 50gr = Full lenght resize, 50,2gr Neck sizing
Ek het S 335 gekoop maar nog nie begin laai nie, sal info op sit sodra ek `n lading het.
Izak H
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 308 Win

Post by Janjak »

Izak dankie,
hoe lyk die spoed op daai v-maxe?
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: 308 Win

Post by JACQUES BOTHA »

JANNIE
DAAI  KOELE VAN JOU KAN JY MAAR BY 45 GR 335 BEGIN EN SO IN .5 GR OPBEWEEG TOT JY GROEP KRY WAT IN JOU ROER WERK, DIT BEHOORT TUSSEN 45.5 EN 46.5 DALK 47 TE WEES.
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 308 Win

Post by Janjak »

Jacques dankie,
ek hou meer van S335 oor die algemeen.
Het jy dalk spoed?
Ek wil darrem weet of die goete gaan wil hol en of ek hulle sommer van start af in die 300 moet skiet?
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 308 Win

Post by Nico Harris »

hi daar.

probeer die volgende:

s355-48gr vir 3000ft/s
s355-52gr vir 3300ft/s

s341-46gr vir 2900ft/s
s342-50gr vir 3100ft/s

s335-45gr vir 2900ft/s
s335-49gr vir 3200ft/s

groete

Nico Harris
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 308 Win

Post by Janjak »

Dankie julle, Die hulp word waardeer.

ek moet net by die skiet uitkom.

Ek het vir die wis en die onwis sommer n paar op die 300WM ook gelaai. Behoort so amper 3700fps te kry.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: 308 Win

Post by Robert »

Jakjan

Ek laai 125gr sierra spitzer @44.5gr S335 wat my 3018vt\sek gee in my Musgrave bisley loop.

Skiet lekker plat en as 'n jak mooi getref word hoef jy nie oop tesny mo te sien wat binne aangaan nie. Alles is klaar buite. ;D

Robert
Oorwining deur opleiding
Post Reply