vlooie

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Tazlana
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm

vlooie

Post by Tazlana »

More almal

Ek wonder as jule raad het vir my. Ek het n hond wat binne slaap. Sy is klein gebou en sukkel v klein tyd af met velprobleme. Sy skrop en krap elke aand van ha lyf wat jeuk. Het gekyk en sy het vlooie. Wat sal goeie raad wees wat ek kan gebruik/doen om van die vlooie ontslae te raak sonder dat dit n vel probleem veroorsaak?

Ek is raadop dat sy so jeuk en ek slaaplose aande het.

Dankie.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: vlooie

Post by douw »

HALLO TAZLANA

ONS HET 'N BOERBOEL HONDJIE GEHAD WAT SWART WAS. HY HET VREESLIK GESUKKEL MET VEL WAT JUK ENS. VEE-ARTS VIR ONS AMITIX GEGEE(NIE SEKER VAN SPELLING) DIT HELP VIR VLOOIE ENS, MAAR DIE BESTE VAN ALLES DIT HELP BAIE VIR DIE DROE? JUK VEL OOK.

PROBEER DIT GERUS

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: vlooie

Post by grumpy »

Jy kry honde sjampoo om hulle mee te was vir vlooie. Dip haar elke week vir so vier weke en gebruik ook die vlooi poeier. Dit sal weg wees maar jy moet ook die hond se kombers was en alles waar sy le en gebruik. Hou haar van die banke en beddens af anders gaan daar orals vlooie wees. Die honde kos laat hulle ook jeuk want party droog die velle uit. Ek het die probleem gehad met die honde kos. Ek het die kos verander en nou is alles weer reg.

Sterkte
Grumpy >:(
User avatar
Tazlana
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm

Re: vlooie

Post by Tazlana »

Dankie vir die raad. Ek sal se dit net sekere tye van die jaar wat sy so jeuk. Sal we'll die dip en poeier gebruik. Gelukkig het sy ha eie bed en is nie toegelaat op beddends of banke nie. Lekker dag vir julle.
ablm468

Re: vlooie

Post by ablm468 »

Grumpy

Jammer om te hoor jy het 'n probleem gehad met die kos, watter "brand"eet jy nou?

Sorry ek kry nie die smiley om te werk vandag nie. hahahahaha.

Geniet die dag

Hansman
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: vlooie

Post by Jakkalsgat »

Grumpy

Jy moet regtig nie hondekos eet nie, ek was self amper dood van hondekos nadat ek dit nog net vir 2 weke geeet het.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: vlooie

Post by Beretta »

Veral nie epol nie want -------------- ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: vlooie

Post by Jakkalsgat »

Beretta

Was jy ook op daai 3 weke epol dieet?
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: vlooie

Post by Beretta »

Ek wou dit eet  maar toe sien ek my vriend wat dit ge eet het en wat toe met hom gebeur toe hy in die pad sit om sy ------ te lek.  Leilk man lelik ;D  ;D ;D.
Beretta
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: vlooie

Post by Jakkalsgat »

Dit is daar waar ek ook moes ophou, amper ry lorrie booor my
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: vlooie

Post by Beretta »

Die ander ding wat my ook van die epol gepla het was die karre jaag en my kar se wiele. ;D ;D
Beretta
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: vlooie

Post by Jakkalsgat »

Moet se party maal is dit ongemaklik om so met een been in die lig te staan langs die wiel my pens maak dat ek vooroor wil val
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: vlooie

Post by grumpy »

Sal julle more wys as ek my been lig en julle almal nat pie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ;D >:(
Post Reply