Ek roep hulp in.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Ek roep hulp in.
'n Paar weke terug word ek ingeroep om tussen 15 en 20 Rooibokke op 'n "Nature Estate" te gaan oes en ek sien dat ek nie reg gaan kom met 'n groot kaliber geweer weens baie huise en mense. Ek vra vir Geno om my te kom help en hy is in vir die oes. 'n Week later beseer hy sy pols en verwys my na G-force (G?). G? en Adrian (ROSS) stop verlede Vrydag by my en ons gaan skiet die 17HMR en 223 in. Ons stop Saterdag oggend 07H00 by die "Estate" en tel die eienaar op en G? skiet die eerste ram "7" tree van die bakkie af, Adrian volg en skiet nog 'n ram 25 meter. 08H45 le daar 12 Rooibokke almal kopskote. Die verste skoot was +-45 meter wat ek self met G? se 17 geskiet het en wat 'n oulike kaliber. 12H50 is ons klaar en daar is 17 Rooibokke geskiet, almal kopskote. As dit nie vir G? en Adrian se toerusting en kennis was nie sou daar beslis baie dinge verkeerd geloop het. Baie, baie dankie aan jul twee manne se hulp. Dan moet ek ook die FORUM dankie se want hier maak ons die grootste vriende ooit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ek roep hulp in.
Ian jy het vergeet om te se watse groot rol jy gespeel het.So vinnig as wat daai bokke geval het so vinnig het jy hulle geslag.Netjies,skoon en met respek.
Jou kennis met vleis is uitstekend!Jou skiet stoel en jakkals carrier ala slagraam het skitterend gewerk.As jy ooit weer n metgesel nodig het vir enige skiet werk sal ek virseker deel van jou span wil wees.
Dankie vir die geleentheid aan Ian en Geno.
As ek terug is van Mosselbaai sal ek n paar fotos opsit.

Last edited by G-force on Sat Apr 28, 2012 9:17 am, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ek roep hulp in.
Netjies manne, julle het mooi gegooi!
G?, ek't nie vir een oomblik getwyfel in jou skietvernuf nie, dis hoekom ek die aanbeveling aan Ian gemaak het.
Groete,
Eugene
G?, ek't nie vir een oomblik getwyfel in jou skietvernuf nie, dis hoekom ek die aanbeveling aan Ian gemaak het.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ek roep hulp in.
Nog so n paar fotos.Sal die video laai as ek dit ontvang het van Ian af.Groete.
Ian by n bok waar dit hang op sy slag/jakkals patent.

Ian hard aan die werk

Ian se puik slag en koel kamer

Sy patente wat mooi werk!

Skoon karkasse

Ian by n bok waar dit hang op sy slag/jakkals patent.

Ian hard aan die werk

Ian se puik slag en koel kamer

Sy patente wat mooi werk!

Skoon karkasse

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Ek roep hulp in.
n .22 met n akkurate holpunt doen die job net so lekker!!!
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ek roep hulp in.
Groete Wingoverwingover wrote: n .22 met n akkurate holpunt doen die job net so lekker!!!
Ek glo die .22lr sal werk.Die ou van die estate het ongelukkig gese daar nie met n .22lr geskiet moet word nie.
Interresante ding wat mens na kan kyk is die fpe van die twee kalibers:
.22LR:
40 gr (2.6 g) Solid[1] 1,080 ft/s (330 m/s) 104 ft?lbf (141 J)
38 gr (2.5 g) Copper-plated HP[1] 1,260 ft/s (380 m/s) 134 ft?lbf (182 J)
31 gr (2.0 g) Copper-plated HP[1] 1,430 ft/s (440 m/s) 141 ft?lbf (191 J)
30 gr (1.9 g) Copper-Plated RN[2] 1,750 ft/s (530 m/s) 204 ft?lbf (277 J)
32 gr (2.1 g) Copper-Plated HP[2] 1,640 ft/s (500 m/s) 191 ft?lbf (259 J)
En dan die .17HMR:
17 gr (1.1 g) 2,550 ft/s (780 m/s) 245 ft?lbf (332 J)
20 gr (1.3 g) 2,350 ft/s (720 m/s) 250 ft?lbf (340 J)
Dis baie jammer dat die kaliber nie meer bekend is hier,ek glo hy sou n groot deel van die .22lr se mark sou gevat het as die ammo en pryse redelik was.
Lekkerdag
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Ek roep hulp in.
Baie interesant en dankie vir die inligting daar sou seker baie minder kwes bokke deur "pouchers" gewees het as hulle n.177HMR gebruik het want uit persoonlike ondervinding kan ek s? dat ek al heelwat bokke en npaar beeste in my veld opgetel het wat met .22's vanaf die pad geskiet is. Laas jaar n ou en sy pragtige jong vroutjie gevang, wat met n .22 met solids nogal n bosbok ooi n rooibok ooi en n rooibok ram "gepoach" het hier by ons.