375 h&h 260gr nosler accubond load data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Yousuf
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Thu Mar 15, 2012 11:34 am

375 h&h 260gr nosler accubond load data

Post by Yousuf »

Good Day people

I am looking for load data wrt 260gr Nosler Accubond for 375H&H. I plan on using pmp cases, cci 250 primers or pmp primers with s355 powder. Anyone using the 260gr Accubonds or have experience hunting with them, your views and reviews on accuracy and performance on plains game (Not dangerous game)  will be highly appreciated.

Can the guys recommend a starting load and which is a better primer to use the cci 250 or pmp primers?

The above components such as primers, cases and powder can be replaced for an optimal load using 260gr Nosler Accubonds.

The rifle in question that I am looking to reload for is a Voere LBW-S 2003, with a 650mm (25.59") barrel length.

Your help with this regard will be appreciated. Thank you.
Do not disappoint a person who holds a good opinion of you, and do not make him change his opinion.
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: 375 h&h 260gr nosler accubond load data

Post by rudib »

I use the 260 Accubonds in my Brno 375H&H (22" barrel). 66gr of S335, CCI 250, PMP Brass, 94mm OAL. They work very well for plainsgame.
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: 375 h&h 260gr nosler accubond load data

Post by Umshwati Boy »

Blaser R93 (24" Barrel). 66gr S335, CCI 200, Remington Cases, 91.05mm OAL (Loaded to the Cannelure), 2580 fps. Consistently shoots 3/4" Groups at 100m. Shot some bushpigs with this load, all exited. Tried S355 but accuracy wasn't as good and velocity for some reason lacks in my barrel. rudib what velocities are you getting??
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
User avatar
Yousuf
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Thu Mar 15, 2012 11:34 am

Re: 375 h&h 260gr nosler accubond load data

Post by Yousuf »

Hi Umshwati Boy, what was the load data you used wrt S355?
I have both S335 and S355 and thought I would give the S355 a go first before trying S335.
Do not disappoint a person who holds a good opinion of you, and do not make him change his opinion.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 375 h&h 260gr nosler accubond load data

Post by Wouter Roets »

Hallo Yousuf

Jy kan met geruste hart die 260gr Accubons gebruik. Dit is n premuim konvensionele koeel met uitstekende doodmaakvermoe. Vleisskade is soms aan die hoe kant veral as die inpaksnelheid hoog is maar dit is nog steeds aanvaarbaar. Iets soos Barnes TSX(250-270gr) sal natuurlik n beter keuse wees.

Met jou huidige keuse kan jy vir n spoed van 2612 gaan met S355 en n TPL van 92mm. Begin op 64gr en werk op na die spoed toe. Jy kan standaard sowel as magnum primers gebruik. Begin maar met die standaard primer en slaan daai spoed en kyk hoe lyk die groepering. Doen dan dieselfde met die magnum primer en maak dan n besluit na gelang van die groepe. Kyk ook sommer na die ES tussen die twee.

Jy kan ook S365 oorweeg wat jou die hoogste nodespoed sal gee. Ek sal jou ook sterk aanbeveel om na beter doppe te kyk as PMP. Nosler Custom Compitition of Norma sal my eerste keuse wees.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Yousuf
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Thu Mar 15, 2012 11:34 am

Re: 375 h&h 260gr nosler accubond load data

Post by Yousuf »

Dankie Wouter vir daai inligting. Watse probleems kry 'n mens met PMP doppe? 
Do not disappoint a person who holds a good opinion of you, and do not make him change his opinion.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 375 h&h 260gr nosler accubond load data

Post by Wouter Roets »

Yousuf

PMP doppe is van die swaarste doppe op die mark wat weer op sy beurt veroorsaak dat die dopkapasiteit die minste is. Die grootste enkele probleem is PMP se onkonstante dopkapasiteit. In die akuraadheidsdepartement is dit n groot nee-nee. Hulle wissel nogal erg en dit beteken dat baie werk moet ingaan om die doppe te weeg om hierdie probleem te bekamp.

Die doppe wat ek vir jou voorgestel het is baie meer konstand in die verband. Ek se geensins dat jy nie met PMP goeie resultate kan verkry nie. Dit is n sterk dop wat baie herlaai kan word as jy dit  reg opgepas en as n mens eers n paar het wat so 1,5-2gr uitmekaar is kan jy vir jare met hulle skiet. Ek kan ook dalk net noem dat agv die dik wande van die doppe kan braasvloei n regte probleem word veral met n kaliber soos die 375 met sy vlak skouer wat n mens dan noodsaak om baie terugsny werk te moet doen op die doppe dieselfde lengte te hou.

So die besluit le maar by jou want die 375 se doppe is maar aan die duur kant. As jy baie PMP doppe het weeg hulle en gebruik hulle met n geruste hart.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply