Boere raad vir steek vlieg

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Boere raad vir steek vlieg

Post by Gerhard »

Die bleddy vliee het my gebyt dat die bloed loop laas week. :o

Het die aand sulke lekke knoppe op die bene gehaad.

Wat stel julle voor?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by afriventure »

Gerhard
Jong ek het nog niks gekry wat regtig werk nie, hulle is maar dieselfde as 'n Tsetse flieg, byt sal hy jou byt en jy kan maar aanspuit wat jy wil dit help nie - vra my ek het al als probeer tot die sterkste "DEET" van Amerika, maar sonder sukses.

Ons met die soet bloed loop maar deur!
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by Gerhard »

Dankie Johan,

Is nogal snaaks ek het die vliee net op seker plekke gekry in die veld.

Hoe vergelyk sy byt met n testse vlieg?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by Geno »

Gerhard,

Kyk, daai tsetse vliee is wetters! Ons het in Tanzanie "Bug-suits" gedra, dit het baie gehelp.
Hier is die suits: http://www.bugtamer.com/classic.html
Ek gebruik nou nog die baadjie in die somer as ek jakkalse skiet om te keer vir die muskiete.
Ek het eendag die fout gemaak toe ek "Net vinnig" 'n klient gevat het om 'n topi te skiet. Ek's by die kamp weg sommer in plakkies en kortbroek.
Die tsetses het vir my so erg gebyt op my voete, dat ek vir 'n dag of twee nie kon skoene dra nie agv die swelsel.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by Theo E »

gerhard
 
all that ever worked for me is a product called OFF ! deep woods insect Repellent
 

 
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by James Wilson »

probeer die volgende: meng Listerine waarmee jy jou mond uitspoel met nietjie water en spuit dit dan aan jou vel
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by Gerhard »

Dankie vir die raad.

Die probleem is mos mens vergeet van die klein boggers tot die eerste een jou piets...

Paar het my gebyt of gesteek of wat ookal hulle doen dat die bloed loop...  :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by afriventure »

Gerhard

Ons steek flieg se swelsel ( by my) is nie so erg soos 'n Tsetse nie, maar net so aggresief as hy jou jaag hou hy nie op tot hy jou het nie, hy byt ook nie sommer deur jou klere soos 'n Tsetse nie.
Die steek flieg slaat jy sommer maklik dood maar 'n Tsetse glad nie, jy moet hom vang en plat rol tussen jou vingers, of breek sy vlerke af dat hy hom moet dood loop!
Soos Geno se 'n Tsetse laat 'n man lelik opswel, ek het al self gelyk of ek bokshandskoene aanhet, intterresant is dat nie alle ouens so gepla word deur die Tsetse nie, het al kliente gahad wat in 10 dae so 5 byte opgedoen het terwyl hulle my 5 keer per sekonde aanval. Onthou Tsetse hou van skaduwee, so boomryke areas het tonne van hulle.
Ek kon nooit uitvind wat dit is dat sekere ouens meer gebyt word as ander nie, seker maar dieselfde storie as die muskiete?
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by Gerhard »

afriventure wrote:
Die steek flieg slaat jy sommer maklik dood maar 'n Tsetse glad nie, jy moet hom vang en plat rol tussen jou vingers, of breek sy vlerke af dat hy hom moet dood loop!
Johan,

Hoe lekke lag ek nou vir daai dood loop...  ;D

Ek het ook nogal agter gekom die klein boggers hou van skadu naby die bloekom bome.

In die gras veld pla hulle glad nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Fanie

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by Fanie »

Wat het die ouens in Rhodesie destyds vir die tsetse vliee gebruik ?  Daar was mos groot area's wat hulle 'behandel' het sodat dit bewoonbaar gemaak is.  Dit mag dalk vir die vliee ook werk.

Ons het sulke oranje plat vliee gehad wat die perde (en jou) gesteek het, vrek seer.  As die perd skielik begin sports maak weet jy die vlieg sit iewers, en as jy begin sports maak is die vlieg op jou.  Jy moes die vlieg ook met geweld breek, soms vlieg hy weg al rol jy hom so tussen jou vingers, net so draai dan kom sit hy weer.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Boere raad vir steek vlieg

Post by Jakkalsgat »

Gerhard wrote:
Paar het my gebyt of gesteek of wat ookal hulle doen dat die bloed loop...  :o
Gerard

Party mens word gesteek maar ek en jy is van die ongelukkiges wat net gebyt word >:(

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply