Bosvark
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosvark
Hoop daai vark proe beter as wat hy lyk as hy nog lewend is !
Hoe was dit toe ?
Hoe was dit toe ?
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bosvark
Gerhard
Jy mag nie sulke goed hier loop opsit as ander manne se vrieskate leeg is nie, SIES VIR JOU MAN
Jy mag nie sulke goed hier loop opsit as ander manne se vrieskate leeg is nie, SIES VIR JOU MAN
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark
Ek is nou so lus vir n vark tjop ek gaan haal sommer nog n pakkie uit... 
Bosvark is beslus in die top 2 van wilds vleis vir my...
Bosvark is beslus in die top 2 van wilds vleis vir my...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bosvark
VERSEKERGerhard wrote: Ek is nou so lus vir n vark tjop ek gaan haal sommer nog n pakkie uit...
Bosvark is beslus in die top 2 van wilds vleis vir my...
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bosvark
Gerhard
Stuur maar n pakkie dat ek dit kan toets en sekondeer.
Stuur maar n pakkie dat ek dit kan toets en sekondeer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark
BLOK wrote: Gerhard
Stuur maar n pakkie dat ek dit kan toets en sekondeer.
Sorry pella....
Met my hit ratio van een bosvark elke 3 jaar op di stadium is ek baie snoep met di tjops...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bosvark
En daar dog ek ek gaan oor genooi word vir n brai. hahaha Sou seker ook maar so gemaak het
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark
As ek weer so n gelukkie het die winter voor die Aug champs bring ek verseker saam...BLOK wrote: En daar dog ek ek gaan oor genooi word vir n brai. hahaha Sou seker ook maar so gemaak het
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Bosvark
baie lekerGerhard wrote: Ek laat n bosvark opsny soos n skaap...
Hier is gister middag se tjops in die konveksie oond.
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... cuanBn.jpg[/img]
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !