25-06

Post Reply
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

25-06

Post by boeta »

Het die week weer bietjie met die ou rond gespeel.Ldings gelaai met 75 gr sierras en hule loop mooi,beste groep van 3 skote 11.6mm gekry en gemidelde spoed van 3560.Sal maandag kyk wat maak hy op 200 en 300 m,

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: 25-06

Post by boeta »

Wind is erg.Gaan skiet vanmore springbokke met die boonste ladings en hy loop mooi en dit nog in die wind.Was seker maar net lucky

Nog nie kans gekry op die baan nie

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 25-06

Post by Raven »

Boeta,
Ek glo elke man maak sy eie "LUCK"  ou maat...  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 25-06

Post by Louis102 »

Raven wrote: ...Ek glo elke man maak sy eie "LUCK"  ou maat... 
Raven, en alias Gary Player... hoe meer jy oefen, hoe gelukkiger.  Moet met jou saamstem.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply