Windbuks afdelling op die forum

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
donderkop
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Sat Nov 13, 2010 7:39 pm

Windbuks afdelling op die forum

Post by donderkop »

Baie dankie vir die windbuks afdeling!!  Een dinge wat ons jagters moet onthou,  is dat 'n man wat met 'n windbuks[springer] raak kan skiet, gewoonlik ook 'n goeie skut is as sy .3o3 of .308 teen sy skouer is!  "n Windbuks leer jou die beginsel van ..as jy dink jy is na genoeg, sit nog 10 tree by...!  Skootplasing is en bly vir die windbuksjagter die heel belangrikste beginsel!  Mag die forum van krag tot krag gaan!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Windbuks afdelling op die forum

Post by vlakvark1 »

donderkop wrote: Mag die forum van krag tot krag gaan!
Verseker ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
Post Reply