Jagplek vir 2 gesoek (Colesberg, De Aar)

Post Reply
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1216
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Jagplek vir 2 gesoek (Colesberg, De Aar)

Post by Sako75 »

Naand manne,

Ek is opsoek na jagplek vir 2 manne en 2 nie jagters vir die naweek van 8 of 15 Junie vir springbokke, blesbokke, gemsbokke, hartebeeste of so iets.

Sal graag van opsies hoor.  Is bietjie laat om iets te soek maar die behoefte het opgeduik!

Dankie

nul agt drie 785 2857
Last edited by Sako75 on Sat May 12, 2012 5:53 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jagplek vir 2 gesoek (Colesberg, De Aar)

Post by Jakkalsgat »

Dagse

PM my met jou mail adres, kan vir jou help naweek van 8 Junie op Koffiefontein

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply