Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Ek het n hele ruk gelede my tromprem van Pieter, aka- Baboonstalker, ontvang vir toets!
Na n klompie telefoon oproepe en e-posse wat ek en Pieter oor en weer gestuur het aangaande die skroefdraad wat op die tromrem gesny moet word, omdat ek nie by hom self kon uitkom vir die "fit" daarvan, het die stukkie werk per pos hier aangeland! Ons het besluit om die skroefdraad n klein bietjie kleiner te sny as wat ek hom met die "vernier" gemeet het, omdat mens hom mooi styf wil laat opdraai.
Ek was baie opgewonde en kon nie wag om by die huis te kom om die pakkie te kon oopmaak, nadat ek dit gaan haal het by onse poskantoor. Oopgemaak en gesien die MB kom in n netjiese aluminium houer om dit te beskerm, toe begin die deurgekyk, en daar het ek net weer agtergekom en met my eie oe gesien, Pieter mag MAAR n draaibank en CNC operate!
Die afwerking van die MB is voorwaarlik van uiterse en netjiese gehalte en jy kan sien dat daar noukeurig gewerk was in die vervaardigings proses. Nouja, so moet ek hom n try gee en trek die Plank geweer nader om te sien of hy pas. Vat n bietjie copper compound en smeer aan die skroefdraad voor ek hom opdraai, sodat wanneer ek skietkans kry en die loop hitte kry, hulle nie aanmekaar seize nie.
Begin hom opdraai en die loop sommer lekker styf, kry die MB op die ou einde net tot in die helfte opgedraai en daar steek hy vas. Hier kom die klein bietjie kleiner sny van die draad toe mos in. Haal die briek weer af en begin soek vir n "tap" wat ek daardeur kan sit net om hom bietjie "groter" te maak. Tap in die hande gekry en deurgedruk. Probeer weer om die briek op te draai en daar gaan hy nogsteeds lekker styf op tot teen die skouer waar hy indeks.
Hier is solank n paar foto's wat ek geneem het:
[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 4-1252.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 4-1253.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 4-1254.jpg[/img]
Groetnis

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Hoe skiet hy? Waar is die groepe?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Lyk sommer goed! Skiet hom laat ons kan sien wat hy maak.
Groete
VdWalt
Groete
VdWalt
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Lyk mooooooooiiiii 
Wag nou angstig vir die papier en storie

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Nee man...
Jy kan nie nou daar stop nie
Skiet hom laat ons kan sien!!!!
Jy kan nie nou daar stop nie
Skiet hom laat ons kan sien!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Gerhard
Hy maak nou lelik, mens MAG nie vir 'n kind 'n lollie gee en hom dan terug vat nie
Die Raadslede moet maar hier ingryp en s? wat hulle meen 'n gepaste straf sal wees
Hy maak nou lelik, mens MAG nie vir 'n kind 'n lollie gee en hom dan terug vat nie
Die Raadslede moet maar hier ingryp en s? wat hulle meen 'n gepaste straf sal wees
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Manne manne.
Wees rustig, die groepe met foto's sal nog kom. EK is besig om hierdie MB goed deur sy passies te sit en deeglik te toets.
Soos julle sekerlik gelees het, het ek gese dat ek hom op die "Plank", my .308, opgesit het. EK het al n hele paar houe met die roer gegooi en hy skiet baie lekker. Tyd is egter min om so gereeld moontlik met die kombinasie te gaan skiet en dan moet ek nog die koeels ook eers aanvul, voor die plesier gebeur.
Ek moet se dat hierdie tromprem mooi werk.
Sal weer kom vertel hier.

Weer so n bietjie info!!
So het ek al die MB van Pieter al n lekker paar sessie op die baan gegee, maar steeds geen foto's van groepe. Sorry ek sal nog, maar ek is nie te 'HOT' op groepe nie. Maar moes al kyk waar die geweer skiet met en sonder die briek. Ek moet wel so n bietjie stel, want hy skiet effe regs met die MB op.
Die 1ste maal wat ek op ons plaaslike kompetisie kom word ek lelik aan gekyk met die briek vooraan my geweer toe dit te voorskyn kom uit die tas en ek die MB opskroef, word sommer gese ek soek vir stront vandag met die raasgat. En almal is bang om langs my te wil skiet.....
Maar steur my min deur die skiet. So hoor ek later dat die mense se dat hulle nie regtig n hoorbare verskil tussen die 308 met die briek op en van die ander wapens kan waarneem wat daar was nie en nie raas soos hulle gedink het die geval gaan wees. Ek sommer toe heel in my skik dat die MB toe ook ge-aanvaar word. Ek was egter meer gepla oor die geraas en skok golf van die skut langs my wat met sy 300H&H geskiet het. My ore het behoorlik gepyn, hoewel ek my Variphones gebruik, wat vir my ore gemould is, wanneer ek skiet!
Ek dink dat die mense op ander skiete, ook soos ek, baie versteur en die hel in gemaak was met ander make MB's wat vreeslik raas en sand gooi wanneer daar gele en skiet word, en sommer dit veralgemeen dat dit n ding van die bose is. Hierdie ene van Baboonstalker is egter nie die geval nie en is voorwaar n wenner.
MBT die muzzle blast kan ek nie enige voel wanneer ek skiet nie, op n dag by die baan een dag se ek vir my broer hy moet n skoot of 2 skiet sodat ek omtrent langs die briek kan staan en voel of daar enige blast is, wat toe wel effe was maar baie minder as wat ek al gevoel het daar kan wees op ander fabrikate, dit is egter mos logies dat daar n blast gaan wees, want daar is dan 'ports' in. Ek het self nognie gele en skiet naby grond of sand, maar sal wel dit op die volgende geleentheid toets en kyk wat gebeur en sien wat die resultaat gaan wees.
Ek sal graag tot by Christo gaan en die briek op sy decibel meter die resultaat van met en sonder dit toets, indien hy sal instem? Dan kan ek dit hier kom weergee en kan ons die harde feite op die tafel sit. Ek kan egter nie se wat hy op die groot kalibers gaan maak mbt klank en of dit vermeerder gaan word, maar ek twyfel, die ontwerp is reeds gevorm.
Wat die geraas vlak en blast betref, hang dit ook af van die hoeveelheid en hoek waarteen die ports geboor- en uit masjien word asook hoe die vertikale en deursnee ports by mekaar aansluit.
Pieter het voorwaar n BAIE netjiese en goeie produk beet, wat werk vir terugskop.
Tot volgende keer.
Groetnis
So het ek al die MB van Pieter al n lekker paar sessie op die baan gegee, maar steeds geen foto's van groepe. Sorry ek sal nog, maar ek is nie te 'HOT' op groepe nie. Maar moes al kyk waar die geweer skiet met en sonder die briek. Ek moet wel so n bietjie stel, want hy skiet effe regs met die MB op.
Die 1ste maal wat ek op ons plaaslike kompetisie kom word ek lelik aan gekyk met die briek vooraan my geweer toe dit te voorskyn kom uit die tas en ek die MB opskroef, word sommer gese ek soek vir stront vandag met die raasgat. En almal is bang om langs my te wil skiet.....
Ek dink dat die mense op ander skiete, ook soos ek, baie versteur en die hel in gemaak was met ander make MB's wat vreeslik raas en sand gooi wanneer daar gele en skiet word, en sommer dit veralgemeen dat dit n ding van die bose is. Hierdie ene van Baboonstalker is egter nie die geval nie en is voorwaar n wenner.
MBT die muzzle blast kan ek nie enige voel wanneer ek skiet nie, op n dag by die baan een dag se ek vir my broer hy moet n skoot of 2 skiet sodat ek omtrent langs die briek kan staan en voel of daar enige blast is, wat toe wel effe was maar baie minder as wat ek al gevoel het daar kan wees op ander fabrikate, dit is egter mos logies dat daar n blast gaan wees, want daar is dan 'ports' in. Ek het self nognie gele en skiet naby grond of sand, maar sal wel dit op die volgende geleentheid toets en kyk wat gebeur en sien wat die resultaat gaan wees.
Ek sal graag tot by Christo gaan en die briek op sy decibel meter die resultaat van met en sonder dit toets, indien hy sal instem? Dan kan ek dit hier kom weergee en kan ons die harde feite op die tafel sit. Ek kan egter nie se wat hy op die groot kalibers gaan maak mbt klank en of dit vermeerder gaan word, maar ek twyfel, die ontwerp is reeds gevorm.
Wat die geraas vlak en blast betref, hang dit ook af van die hoeveelheid en hoek waarteen die ports geboor- en uit masjien word asook hoe die vertikale en deursnee ports by mekaar aansluit.
Pieter het voorwaar n BAIE netjiese en goeie produk beet, wat werk vir terugskop.
Tot volgende keer.
Groetnis
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Baie mooi verslag en baie dankie.
Net gou 'n vraagie wat dalk bietjie meer tegnies gaan wees
As mens so loer na daai MB kan duidelik gesien word dat die uitlaat poorte nie in enige spesifieke "velde" l? nie. My vraag is nou of dit nie wel beter sou werk as die poorte in spesifieke lyne geplaas word om meer egalig oor al die velde te 'druk' as wanneer hulle so teen mekaar werk nie

Die rooi lyne wys die huidige vlakke en die geel is die denkbeeldige "meer eweredige", as ek dit so kan stel, vlakke

[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 4-1253.jpg[/img]
Weet nie of ek mooi duidelik is nie
Hoop iemand kan help, glo dit sal nogal interesant wees 
Mooiloop
Marc
PS: Dalk l? die roer net skeef
Net gou 'n vraagie wat dalk bietjie meer tegnies gaan wees
Die rooi lyne wys die huidige vlakke en die geel is die denkbeeldige "meer eweredige", as ek dit so kan stel, vlakke
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 4-1253.jpg[/img]
Weet nie of ek mooi duidelik is nie
Mooiloop
Marc
PS: Dalk l? die roer net skeef
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Marc ek srem nogal saam met jou. My onmiddelike was dat dit juis sy rede is vir effe regs skiet.
SJ, ons kan dit probeer. Hy meet net tot 130bd maar ek dink ons kan afstand gebruik om oor dit te kom. Is nou planttyd en min tyd los maar iewers oor naweke sal werk.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Ek kan nie komentaar gee oor die horisontale gate nie, maar hulle loop wel deur die gate aan die bo-kant wat oop gemasjien is en nie die gate wat deurgaan na die gat waar deur die koeel kom!
As ek reg onthou skiet Arnold se MB nie soos myne, maar syne is presies dieselfde as myne in ontwerp. Kan dalk moontlik sy dukker loop wees, ek weet nie. Dalk kan Arnold bietjie lig op dit plaas van presies waar syne skiet.
Dink dit kan dalk net by my so wees, of hoe die loop wip beinvloed word deur die MB.
Sal graag Pieter se opinie ook wil he wat hy dink!
Groetnis
As ek reg onthou skiet Arnold se MB nie soos myne, maar syne is presies dieselfde as myne in ontwerp. Kan dalk moontlik sy dukker loop wees, ek weet nie. Dalk kan Arnold bietjie lig op dit plaas van presies waar syne skiet.
Dink dit kan dalk net by my so wees, of hoe die loop wip beinvloed word deur die MB.
Sal graag Pieter se opinie ook wil he wat hy dink!
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Self het ek nog nie gekyk waar ek met en sonder die muzzlebreak skiet nie aangesien hy net van my geweer afkom as ek die loop skoonmaak. Die groepering bly dieselfde maar ek weet nie wat maak die poi nie.
Hier is 'n paar van my fotos dat julle 'n bietjie beter kan sien wat aangaan ...
[img width=560 height=362]http://db.tt/GGT7cG98[/img]
[img width=560 height=366]http://db.tt/t7kvNaaI[/img]
[img width=483 height=480]http://db.tt/LAFZq8Wc[/img]
Die uitlaat poorte kan seker in 'n spesifieke rigting laat l? word maar dit is onnodig omdat hulle simetries is. Vanaf die senter lyn is daar 6 rye poorte wat 60 grade uitmekaar gespasieer is. Dan is daar nog die poorte wat van agter na voor loop waarvan die gas ook afgebloei word na buite.
Hy skop wel stof op as jy naby die grond l? en as hy dit nie gedoen het nie sou ek s? is die MB oneffektief met sy doel om die gasse te deflekteer.
Hier is 'n paar van my fotos dat julle 'n bietjie beter kan sien wat aangaan ...
[img width=560 height=362]http://db.tt/GGT7cG98[/img]
[img width=560 height=366]http://db.tt/t7kvNaaI[/img]
[img width=483 height=480]http://db.tt/LAFZq8Wc[/img]
Die uitlaat poorte kan seker in 'n spesifieke rigting laat l? word maar dit is onnodig omdat hulle simetries is. Vanaf die senter lyn is daar 6 rye poorte wat 60 grade uitmekaar gespasieer is. Dan is daar nog die poorte wat van agter na voor loop waarvan die gas ook afgebloei word na buite.
Hy skop wel stof op as jy naby die grond l? en as hy dit nie gedoen het nie sou ek s? is die MB oneffektief met sy doel om die gasse te deflekteer.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Baboonstalker MB - SJ se terugvoering!
Ek is na n hele klompie skote met my 308 nogsteeds versot op Pieter, aka Baboonstalker, se tromprem. Hierdie stukkie meester werk van hom werk ongelooflik goed en is n plesier om te gebruik. Sien en hoor van al meer gewere wat al van dit ophet en die skuts is baie tevrede daarmee en kan nie uitgepraat raak van dit. Moet ook se hy maak sommer lekker vinnig skoon ook. Ek gooi myne in die sonic cleaner op n 6min siklus en dit kom silwerskoon uit.
Groetnis
Groetnis