Geweerkolf

Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Die flippen tegnologie wat mens drop ::)
Image
CZ 243
Image
Vergelyk die kam en greep
Image
Daars hy
Beyers
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Geweerkolf

Post by Danie01 »

Beyers

As mens nou kyk na foto wat jy laaste geplaas het, hoeveel gaan so kolf min of meer kos? Daar is seker verskillende houtsoorte ook beskikbaar?

Danie
tafjak

Re: Geweerkolf

Post by tafjak »

Beyers

Kan jy 'n foto van die fore end van onderkant gesien pos? Wil graag die wydte daarvan sien. Het jy dit van die Sako varminter(fore end) geneem?

Taffie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Geweerkolf

Post by Freek »

Beyers, wel gedaan. Pragtige stukkie werk daai - droooooling stuff! Jy worrie oor die tegnologie, ek is meer bekommerd oor die ekonomiese druk wat my verhoed om die telefoon op te tel en 'n bestelling te plaas. ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Taffie
Image

OK?
Sover die plek vanwaar idee gekry is, bes moontlik Sako omdat ek van die vorm en lyne van hul kolwe hou.
Beyers
Last edited by Beyers on Wed Nov 25, 2009 4:08 pm, edited 1 time in total.
tafjak

Re: Geweerkolf

Post by tafjak »

Dankie Beyers

Ja, ek hou ook toevallig van hulle bre? voorhandgrepe, lekker breed vir sandsakke en skietstoele. Die Ruger se varminter is ook een wat ek eye.
Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Geweerkolf

Post by Cois »

Beyers

Sleeper hout is mooi, sal dit n gawe kolf maak? Iemand het my gese dis te n droe hout en sal bly trek wat akuraatheid kan beinvloed. Kan jy bietjie lig op die onderwerp gooi asb.

Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Cois
Sleepers is vir treine. Ek gebruik okkerneut, dis korrek gedroog. Of ek sal S&O se laminerings gebruik.
Ek het al Moerbei gebruik, maar ek het self die nat hout opgesaag om die le van die grein reg te kry.
Ons SA houtsoorte word nie altyd korrek gedroog nie.
Beyers
Last edited by Beyers on Sun Nov 29, 2009 2:18 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

Beyers

Ek  hou baie van daardie SAKO voorend, le altyd maklik op daardie bree voorend.

Sal jy die barreled action moet he, of sal jy kan n semi finished kolf maak se vi n Mauser 98, of RSA enkelskoot??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Geweerkolf

Post by Freddie101 »

Beyers
Ek is nou amper jammer ek het klaar kolf opgesit. Jou Kolwe is baie mooi. Pak jy hulle ook? Sal jou in toekoms onthou.

Taffie.
Sal foto post sodra ek tyd het. Of miskien kan jy sommer self kyk as jy hier verbykom.
Freddie
yol bolsun
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Freddie
Pak en freefloat

Beyers
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Geweerkolf

Post by JACQUES BOTHA »

Manne en Maninne
Ek weet en sien hout is baie mooi en lyk goed en alles en ek het self n houtkolf of 3 in die kas wat wissel van stinkhout tot laminated. maar ek is en sal altyd n aanghanger van die tupperware kolwe bly vir jag . veral as jy deur nagte jag en koue en reen soms jou kan vang... ek wete daar is tupperware en TUpPERWARE, maar ek sal eerder n sintetiese man vat voor ek na hout kyk... as ek n keuse het..
groetnis
jb
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

JB

Vir n WERKGEWEER, tupperware, stem met jou............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Die lynx monterings vir die teleskoop is in die pos, my tjek ook.
Sako .223 Vixen
Image
Image
Die kolf moet verstelbaar wees sodat Mammie ook met hom kan skiet.
Beyers
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

Beyers

Netjiese stukkie handewerk, goed gedoen.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Nog twee brag fotos
Image
K98 30-06
Image

Daar is 'n kolf vir K98 beskikbaar wat op dieselfde lyne as die een gemaak is. Hoe kam vir die teleskoop, trek lengte 360mm 14 1/2 duim
Groetnis
Beyers
Last edited by Beyers on Mon Nov 30, 2009 9:01 am, edited 1 time in total.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Geweerkolf

Post by Freddie101 »

Beyers
Mooi en mooi. Ek sien jy kan.
Groete Freddie
yol bolsun
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Dankie vir die komplimente
Image
K98 kolf te koop. Hy moet nog 'n pad kry en gechecker word
Image

dan so 'n vinnige thumbhole
Image
Image

Lekker kwyl
Beyers
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Geweerkolf

Post by stephensonsknives »

Robert wrote: Freddie.

Ek het 2 hout kolwe vir die RSA aksie.. Die kolwe was bisley kolwe{ plank geweer}. Een is die gewone reguit kolf en die ander met 'n duimgat. Hulle is lekker breed en plat op die voorhand greep. Sou jy belang stel, gee my 'n skree

Robert
robert het jy dalk die bisly kolf met duimgat .bel my op 0828722114 stephen
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
ChrisK

Re: Geweerkolf

Post by ChrisK »

Re: Geweerkolf
Goeiemore
'n Vriend van my vertel my gister van die webwerf en dat ek ernstig gesoek word. Ek pleit skuldig, maar dit is darem nie net my skuld nie.  Vodacom het die grootste aandeel.
Vir die wat belangstel hier is die omstandighede. In die fabriek het slegs een van die vertrekke nou en dan amper sein. Die foon le daar rond en ek antwoord hom wanneer hy lui en ek is nie met ander kliente, wat die moeite gedoen het om tot by my te ry besig is nie. As ek in 'n ander vertrek is waar dit partykeer raas hoor ek hom nie. Terugbel is nie 'n opsie nie, om 10 plus geweer manne op 'n dag terug te bel en gewere te gesels is groot pret, maar dit laat 'n dag omvlieg. Ek vra egter nie geld vir telefoon konsultasies nie en solank ek kuier staan die ander werk stil.

Ons besef daar is 'n probleem en ons het beloftes, net tyd gaan leer of iets daarvan kom.

Intussen kyk op die webwerf: www.armtec.co.za  of e-pos by jchrisk@absamail.co.za.
Die e-posse antwoord ons gewoonlik in die aand as gewone mense slaap so as dieselfde persoon my  weer dieselfde goed as 'n ruk terug vra gaan ek hom ignoreer.

Daleen se MTN netwerk is gewoonlik meer betroubaar, 083 531 5860.

Ons probeer om 'n goeie balans tussen bekostigbaarheid, kwaliteit en diens te handhaaf.

In elk geval dit lyk na 'n bakgat webwerf, ek is ingeskryf en sal gereeld kom draai.

Mooibly

Chris Kruger
ARMTEC
082 853 7134
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Geweerkolf

Post by Christo »

ek was die naweek in Safari&Outdoors. Daar is nou 'n hele paar Laminated kolwe beskikbaar ( ongelukkig almal vir Remingtons ) wat my lus amper op die grond laat hang het. Dit is waarlik iets moois om te aanskou. Ek sal daardie kolwe se pryse maklik betaal in SA vir 'n kolf, gaan kyk maar op hulle website.

Nou het ek so gedink. Vat eers 'n stuk SA Pine en probeer daaruit 'n kolf maak soos wat die lyk op die counter voordat ek 'n blank koop en my naam Kimberley maak, maar ek is bevrees dit lyk mos altyd makliker as wat dit werklik is.

Ek droom al van die Laminated thumbhole met 'n 2?'' voorend in my kluis met die ou Brno .243 daarin gebed. Droom droom droom .........

Seuns raak nooit groot, vra maar my vrou, sy s? ook so.

;D  ;D  ;D

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Geweerkolf

Post by KSV »

Christo,

Christo my vrou s? weer, dat ek nie genoeg hanne het vir al die gunne nie. ;D
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
tafjak

Re: Geweerkolf

Post by tafjak »

Christo
Seuns raak nooit groot, vra maar my vrou, sy s? ook so.
Ek dink hulle word darem ouer en die speelgoed duurder.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beretta »

Dag se Beyers
Wat prys hierdie kolwe van jou ek het n Sako vixen 222 en wil n nuwe kolf opsit
Groete Beretta
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Hello daar na 'n lang stilte
Die manne wat pryse soek moet maar PM

Image
Mauser Mod 88
Image

Image
Sauer Mod 90 300 Win Mag
Image
Beyers
Post Reply