Bullet Jump in 300 Win magnum
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Bullet Jump in 300 Win magnum
my 300 het lang bullet jump as die koel aan die groewe raak is hy so te se by die dop uit, daar is nie eers naastenby genoeg koel as ek hom laai met die koel naby die groewe, as ek hom maximum TPL laai is hy nog bitter ver van die groewe. Nou die vraag ek het baie gehoor oor die koel moet graveer en seel voor die koel die dop verlaat, ander s? die warm gasse gaan dit nog erger wegbrand. Vertel my asb. hoe goed of sleg dit beteken en moet ek die kamer weer laat sny en moet die wapen weer geproof te word.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Bullet Jump in 300 Win magnum
Watter fabrikaat is dit Flip?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Bullet Jump in 300 Win magnum
M98 met 'n shillen loop Stainles steel
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Bullet Jump in 300 Win magnum
naand flip
gee n bietjie meer detail bv maak van die koeel ,is dit n roundnose of spitzer,grein van koeel
meet ook die twist van die loop dit help baie om die korrekte grein koeel te bepaal
wat gaan jou gebruik van die geweer wees 100 m -220grein of 300-400 meter 180 grein aanwending
hoop dit help ,dan bepaal ons n moontlike jump
kruitdampgroete

Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Bullet Jump in 300 Win magnum
Hi
Die geweer het 'n 24 duim loop 1-10 twist, al 220 grain ammo wat ek al probeer het is PMP en hulle is nie accuraat nie. Ek wil 180 grain gebruik altyd PMP 180 grain pro_am gebruik ek het nog nooi vir accuraatheid geskied nie. Die koeels is sommer gewone PMP 180 grain wat ek eers wil try voor ek duur koeels wegskiet. Wil dit vir langer afstande gebruik, my 9.3x62 is vir bosveld. ek dink die PMP is so semi Spitzer

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bullet Jump in 300 Win magnum
My raad teenoor ander skuts is vergeet van die lang sprong na die groewe. Maak seker dat jou koe?ls maklik in die magasyn pas en kyk wat se groepe jy kry. Daar waar dit goed lyk kan jy dan die TPL gering kleiner maak en kyk of dit verbeter. Gebruik dan die optimum TPL en lading.
Om die sprong van die koe?l te verklein is 'n duur storie en miskien glad nie eers nodig nie. Skiet die geweer tot hy op is en vervang dan die loop. Nou kan jy vra vir 'n korter leade wat beter by jou koe?lgebruik sal pas.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bullet Jump in 300 Win magnum
Verstaan jou argument. Al verklaring is dat dit gemik is op swaarder koe?l of blaps met keuse van ruimer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Bullet Jump in 300 Win magnum
Ludwig
Ja dit was 'n custom geweer 'n paar jaar gelede gedoen is nou bietjie ver van hom af maar ek weet hy glo in lang freebore om druk te verlaag, hy het op 'n vorige 300 win ook vir my vertel die geweer het 'n lang freebore dit was 'n voere 300 win en hoe goed dit is, ek sal nie verbaas wees hy dit so gesny het nie, ek moet s? die geweer het al taamlik skote deur hom seker dig by die 800 skote rond. sal seker net moet laai en kyk wat maak hy