Hallo
Die laaste tyd na my roer my effe rondgeneuk het het ek weer die arm bekyk en 'n ding wat my bekommer is die pivot punt.
Normaalweg as ou dooierus vat steun jy die geweer so v?r moontlik voor sodat ou 'n lang draairadius het dat die bewegings agter by die kolf 'n fyner uitwerking het voor op die teiken. Nou die probleem met die arm is die draaipunt(pivot) sit gewoonlik net voor jou magasynplaat.
Maw kleiner bewegings maak groter hoek veranderings daarom meer onakuraat in my beskeie opinie.
Iemand ook al so daaraan gedink of ondervind???
Kojak
Skietarm Pro's en Con's
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Skietarm Pro's en Con's
Dawie
Ek gebruik net 'n vurk as rus, geen skietarms nie en maar net omdat ek nie hou daarvan dat die geweer heelrtyd in die arm geklem is terwyl ek ry nie.
Maar, om die kamera saam met die geweer te gebruik het het ek 'n ekstra "arm" met 2mikke gemaak om die kamera saam te laat werk en kom ek agter dat ek die langerskote maar eerder moet los. Wetie regtig wat dit is nie, maar toevallig is die pivot ook naby die magasynkas en dinge begin vir my bekend klink.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Skietarm Pro's en Con's
Dawie, ek het baie proefnemings met skietarms op my stoel gedoen, maar heel afgesien daarvan. My ondervinding was baie die selfde as joune, sodra jy die pivot maak daar waar die roer natuurlik balanseer, is dit asof die geweer baie sensitief vir klein bewegings is. Altyd gedink dis my verbeelding, maar wat jy seg, maak sin. Skuif jy die pivot-punt vorentoe, kan jy maar net sowel slegs deur 'n mik skiet.
Vir my werk net 'n vurk voor ook die heel beste (na ek by Taffie afgekyk het dit probeer). Ek het net gesorg vir 'n baie stewige basis, wat hoog genoeg is, vir my regter arm / elmboog (skiet regs) en vind ek skiet beter as die dinge begin warm raak en ek moet vinnig skiet. Op die skietbaan, met stilstaand papier teikens, sien ek ook geen beduidende voordeel in die skietarm nie. Buiten dit was die skietarm altyd 'n beslommernis en in my pad en 'n geweer wat vasge"strap" word is nie vir my nie.
Ander manne kom weer nie met slegs 'n vurk voor reg nie.
Groete
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Skietarm Pro's en Con's
Louis
Snaaks dat dit ook my beter help waar hellings 'n werklikheid word. Spoed is ook beter daarmee vir my, ek is maar stadig van geaardheid.
Mooiloop
Snaaks dat dit ook my beter help waar hellings 'n werklikheid word. Spoed is ook beter daarmee vir my, ek is maar stadig van geaardheid.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Skietarm Pro's en Con's
Dawie, Taffie en Louis,
Hoe hou julle die geweer vas as julle ry? Ek strap myne net vas as ek skuif, die ding is as ek iets raaklig dan vat dit so bietjie te lank om die tool weer los te maak.
Maak mooi!
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Skietarm Pro's en Con's
Hallo Hein
Hier's 'n kiekie van my ou skietstoel van so 5 jaar gelede, voor die ewige modifications begin het....verlang nou na hom.
Die geweer het net in daai hakke gel? terwyl die bakkie gery het, glad nie vasgestrap nie, ek was nogal "quick on the draw" met daai eenvoudige setup.
Die hakke of bakkies was met matspons uitgel? en met van daai bre? isolation tape toegedraai. Die geweer het net eenkeer uitgeval toe die drywer met die linker voor en agterwiel van die bakkie gelyk in 'n sloot geval het. Natuurlik in tale gepraat toe.
[img width=468 height=480]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... G_0107.jpg[/img]

Last edited by Dawie on Thu May 24, 2012 6:12 pm, edited 1 time in total.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Skietarm Pro's en Con's
Dawie,
Daai lyk na 'n plan.
Maak mooi,
Hein
Daai lyk na 'n plan.
Maak mooi,
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Skietarm Pro's en Con's
Hein
Wetie of die foto gaan sin maak nie? Maar hier gaat hy.
[img width=560 height=242]http://i391.photobucket.com/albums/oo35 ... nstoel.jpg[/img]
Mooiloop
Wetie of die foto gaan sin maak nie? Maar hier gaat hy.
[img width=560 height=242]http://i391.photobucket.com/albums/oo35 ... nstoel.jpg[/img]
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Skietarm Pro's en Con's
Hein
Hoop ook maar jy kan iets uitmaak, ouer foto van my setup, ongelukkig sonder alle bybehore op. My geweer l? in die geweerrak net agter die bakkie se cab in 'n opgestopte geweersak, min of meer soos op Taffie se foto, klaar met die lig op. Ek staan en lig met handlig terwyl daar gery word. Vat 'n sekonde of twee om die geweer in die mik te kry en te sit, maar die geweer val nooit uit of word beskadig nie. Slegs vir bietjie nader ry/kruip na 'n oog toe, sal in die stoel sit met die geweer.
[align=center]
[/align]
(ongelukkig het ek nou nie so prominente plek vir 'n Stanley koffiebottel soos Taffie nie)
Hoop ook maar jy kan iets uitmaak, ouer foto van my setup, ongelukkig sonder alle bybehore op. My geweer l? in die geweerrak net agter die bakkie se cab in 'n opgestopte geweersak, min of meer soos op Taffie se foto, klaar met die lig op. Ek staan en lig met handlig terwyl daar gery word. Vat 'n sekonde of twee om die geweer in die mik te kry en te sit, maar die geweer val nooit uit of word beskadig nie. Slegs vir bietjie nader ry/kruip na 'n oog toe, sal in die stoel sit met die geweer.
[align=center]
[/align](ongelukkig het ek nou nie so prominente plek vir 'n Stanley koffiebottel soos Taffie nie)
Goeie dade oortref goeie woorde.