Goeie naand Manne
Soos wat ons nou in Engels s?, hier is 'n paar Gentlemen Folders wat ek nou klaar gemaak het, met Blued Damaskus Staal, asook Sandvic 12C27 met ivoor scales, hierdie knipmesse is ho? end en baie presies gemaak.
Groete
Stephensons Gentlemen Folders
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Stephensons Gentlemen Folders
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Stephensons Gentlemen Folders
Ek hou baie van die twee wat langs mekaar le. Lyk verseker asof dit in n man se kas kan bykom.
Veiligheid eerste manne!
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Stephensons Gentlemen Folders
Jinne dis pragtig, hou baie van daai ivoor ene
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Stephensons Gentlemen Folders
Goeie naand,
Die prys op hierdie Large Gentlemen Folder met :
Mes Staal : Damaskus & G10 Handvatsel materiaal R4 500
Mes Staal : Sandvik 12C27, met Golden Anodized Liners & Ivory Scale R4 500
Mes Staal : Sandvik 12C27, met Golden Anodized Liners, Bolster & Warthog Tusk R3 900
Die prys op hierdie Large Gentlemen Folder met :
Mes Staal : Damaskus & G10 Handvatsel materiaal R4 500
Mes Staal : Sandvik 12C27, met Golden Anodized Liners & Ivory Scale R4 500
Mes Staal : Sandvik 12C27, met Golden Anodized Liners, Bolster & Warthog Tusk R3 900
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
