Klokkies/King collars
-
Izak02
Klokkies/King collars
Naand manne, ek het albei die bg. metodes gebruik by my en soos julle tereg s? werk dit vir `n ruk goed. Dan raak tanneman slim en vang agter die klokkie/collar laer af teen die keel. Die omruil na `n tyd kan lol, want veral die klokkies is `n werk om af te haal en om die ou staples uit te trek(hulle steek vrek seer) die collars werk/verstel makliker. Die beste jakkals bly ma `n dooie een!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Klokkies/King collars
n Dooie een ja,n dooie een,hoe dooder hoe beter 
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Klokkies/King collars
Hallo Izak
Daar is 'n nuwe PVC collar nou ook beskikbaar.
Die verstellings is baie eenvoudig en die collar het 'n baie lang leeftyd.
MEERKAT
Daar is 'n nuwe PVC collar nou ook beskikbaar.
Die verstellings is baie eenvoudig en die collar het 'n baie lang leeftyd.
MEERKAT
-
Skillie
Re: Klokkies/King collars
Ja, probeer alles om verliese te beperk. Gebruik ook king collars. Het al 1 gekry wat Jakkie deur coller doodgebyt het.
Skillie
Skillie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Klokkies/King collars
"Mnr Steyn,
Gawie van Wyk het gevra dat ek hierdie fotos aan jou stuur.
Ek het die lammetjie een oggend by sy ma in die veld gekry. Die eerste reaksie was om die vreetwond probeer ontsmet (pers kleur). Dit was egter gou duidelik dat hy was te diep weggevreet was om te kon oorleef. Na die foto geneem is het ek sy kop afgesny om hom te verlos. As ek hom nie gekry het nie sou hy `n verskriklike dood in die veld gesterf het.
Die staal halsbande wat op die foto gesien word beperk wel die skade maar skakel dit nie uit nie. As die jakkals nie aan die nek kan vang nie maak hy `n ander plan. Daar is geen grense aan die wreedheid van `n jakkals nie.
Ek moet besluit wat is die minste wreed: `n slagyster vir die jakkals of lammertjies wat `n verskriklike dood moet sterf.
Johan Viljoen"

Ambessa
Re: Klokkies/King collars
Hallo Dawie
Ambessa
Dit is om van te ween.Dawie wrote:...Ek het die lammetjie een oggend by sy ma in die veld gekry.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Klokkies/King collars
Hallo almal
Wys net weer daar is nie een enkele metode (nie-dodelik of dodelik) wat op sigself 'n wonderkuur is nie...
Ambessa
...jammer dat dit ou Klaas se Dead Stop Collar is wat so 'n slegte advertensie kry...Ambessa wrote:... ...Dit is om van te ween.Dawie wrote:...Ek het die lammetjie een oggend by sy ma in die veld gekry.
Wys net weer daar is nie een enkele metode (nie-dodelik of dodelik) wat op sigself 'n wonderkuur is nie...
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Klokkies/King collars
Hallo Ambessa
Ja. Ek wens hulle kan 'n slag 'n boer se reaksie, wat klaar sukkel, op video afneem as hy vir die soveelste keer op so iets afkom. Watter groot man het nog nie 'n traantjie innie veld waar niemand kan sien nie gestort. Dit word nie gewys nie. Ongelukkig is ons te "barbaars" om te ween. Dis waaraan ons sal moet gewoond raak as ons net lekker "HOLISTIES" moet boer.
D
Ps. Ek's glad nie teen nie-dodelike metodes nie, Klaas se collar het ook sy plek...saam met die roer en die yster

Die volle spektrum of arsenaal van metodes (nie-dodelik en dodelik) moet gebruik word. Selfs dan is dit nog nie vrywaring dat verliese gaan stop nie. Op die beste sal die negatiewe impak net laer wees...
Ambessa
Stem 100% saam.Dawie wrote:...Watter groot man het nog nie 'n traantjie innie veld waar niemand kan sien nie gestort. Dit word nie gewys nie. Ongelukkig is ons te "barbaars" om te ween. Dis waaraan ons sal moet gewoond raak as ons net lekker "HOLISTIES" moet boer...
Die volle spektrum of arsenaal van metodes (nie-dodelik en dodelik) moet gebruik word. Selfs dan is dit nog nie vrywaring dat verliese gaan stop nie. Op die beste sal die negatiewe impak net laer wees...
Ambessa
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Klokkies/King collars
Dawie,
Na 'n moeilike dag wil 'n ou se moer sommer reg rondom strip as jy die aand nog sulke fotos moet aanskou!!
Lukas
Na 'n moeilike dag wil 'n ou se moer sommer reg rondom strip as jy die aand nog sulke fotos moet aanskou!!
Lukas
-
Ambessa
Re: Klokkies/King collars
Hallo LMB / Dawie
Ambessa
...soos reeds ges?, dit is om van te ween...LMB wrote:...Na 'n moeilike dag wil 'n ou se moer sommer reg rondom strip as jy die aand nog sulke fotos moet aanskou!!
Ambessa
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Klokkies/King collars
Na selfs 'n maklike dag wil my moer sommer strip as Bool en trawante vir my probeer vertel collars werk.Na 'n moeilike dag wil 'n ou se moer sommer reg rondom strip as jy die aand nog sulke fotos moet aanskou!!
Winners never quit - Quitters never win.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Klokkies/King collars
Kruger
ek stem 200% met jou saam,as jakkie of katjie net een keer op n ander manies as die keel gevang het dan is die tickets, dis soos om net met jou kop in n haai cage te sit en jou agterlyf is n oop target, wonder wat sal die groenes se as jy kom met hierdie tipe van benadering!!!!!!!
Groete
Foxhound

You miss 100% of the shots you don't take...!!!