bloedruk
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: bloedruk
Ek gooi cayenne pepper oor my kos elke aand. Lekker smaak en ek het nie eers geweet dit is goed vir jou nie!!! 
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: bloedruk
Jip, cayenne pepper is regtig goed. Baie van my kliente hier ini apteek wat op chroniese medikasie vir bloeddruk was, se bloeddruk is heeltemal stabiel vandat hulle canyenne gebruik, sodat hulle selfs kon begin afskaal (onder hulle dokter se toesig natuurlik) met die ander bloeddruk medikasie.
Omega 3/visolie werk ook wondere.
En natuurlik gewig veloor en oefening ook.
Omega 3/visolie werk ook wondere.
En natuurlik gewig veloor en oefening ook.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: bloedruk
N lekker naweek in die veld opsoek na n stukkie vleis
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: bloedruk
Musketeer wrote:Die is baie waar Ludwig,Ludwig wrote:Ek het ook rooipeper gedrink tot my exhaust wit gebrand het.Vatsokatvis wrote: Winmag
Wat ook goed werk is rooipeper. Jy kan n mespunt in water oplos maar dir vrek sleg. Kry sommer by jou apteek rooipeper pille werk net so goed.
Sterkte
Toe stop ek maar....
Ek het nou begin om rooipeper (cayenne pepper) elke oggend met bietjie water te drink. Seker nou al so maand lank. Dit werk! Nie net vir bloedruk nie, maar baie ander dinge ook. Lees bietjie hierdie artikel: http://www.cayennepepper.info/health-be ... epper.html
Ek doen ook die rooipeper ding, sal bietjie die boek opspoor en die naam plaas met al die rate in. Dit werk selfs vir die maagseer wat ek ook ontwikkel het op 'n stadium. Noudat die perd gesond doen ek dit maar elke oggend en my bloedruk en cholesterol is piekfyn.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: bloedruk
Ja ek kan ook getuig van die rooi peper vir hoe bloeddruk. My een bediende sukkel al lank met bloeddruk en my vrou sit haar toe op die peper en binne weke is haar bloeddruk reg. Ons koop sommer in groot maat vir die gastehuis en gee dit aan hulle vir alle skete. Ons het nou al gekry dat hulle kom vra vir die peper muti, want hy werk.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: bloedruk
Hier is die enigste ou wat sover die ware Jakob aanbeveel. Cayenne Pepper of rooi peper.Vatsokatvis wrote: Winmag
Wat ook goed werk is rooipeper. Jy kan n mespunt in water oplos maar dir vrek sleg. Kry sommer by jou apteek rooipeper pille werk net so goed.
Sterkte
http://www.cayennepepper.info/health-be ... epper.html
Ek is van my bloeddruk medikasie af!!!!! Drink net 2 Cayenne pille elke oggend
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: bloedruk
Ek kan persoonlik getuig dat rooipeper werk !
Ek koop sommer by Dischem die kapsules by die gesondheids produkte
Ek koop sommer by Dischem die kapsules by die gesondheids produkte
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: bloedruk
As jy voel jou oliedruk raak bietjie hoog, vat jou biltongmes en maak 'n kepie in jou regteroor. bloei dan in 'n bak totdat jy beter voel en stop dan die bloeding met 'n handvol spinnekopdrade styf gedruk teen jou oor. As jy sukkel om so baie spinnekopdrade in die hande te kry gooi eerde cayenne peper oor jou leeukilfers en melk in die oggend. sterkte
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
