Help asb.
Ons probeer nou al die afgelope paar jaar om die nuutste weergawe van die ordonansies/regulasies in die hande te kry. Die hele lisensie storie is 'n gemors en die re?ls word na elke ou se smaak en gevoel aangepas. Veral die ouer Provinsiale hengelaars maak hulle stemme dik en na my mening ( ook so bietjie liga ens. gehengel ) is baie van hulle nie meer met ons nie.
bv. dat daar 'n sak beperking op Karp geplaas word, beperking op die aantal Kurpers van die verskillende spesie en dan ook die lengte van Swartbaars, minimum lengte op Barbus species, maar Gillemientjies tel nie ens. ens. ens. ens.
Enige rigtingwyser na die boeke sal help !!!!!!!!!!!!
Limpopo hengel ordonansies / regulasies / re?ls
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Limpopo hengel ordonansies / regulasies / re?ls
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Limpopo hengel ordonansies / regulasies / re?ls
Waar is die manne van georganiseerde hengel. Dis nou Manne en Dames met provinsiale kleure. As ek dit nie mis het nie moet julle 'n redelike kennis van die fynskrif ens. h?.
Help asb. of kom net met 'n adres wat geantwoord word, waar ek die nodige inligting kan kry.
Dankie
Help asb. of kom net met 'n adres wat geantwoord word, waar ek die nodige inligting kan kry.
Dankie
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
