Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Chevvy SS »

Ek het gisteraand vol verwagting my nuwe skaal probeer.

Dit is gekalibreer en ingestel op 56g. Het aanvanklik, soos voorgeskryf, so 10 ladings gegooi en weer teruggegooi in die kruithouer.

Gooi vol verwagting so 15 ladings, en besluit toe om van dit terug te gooi in die pannetjie om te toets. Party was 56.4, terwyl die oorgrootte meerderheid 56.2 was.

Eers op lading 33, na weer 'n kalibrasie, gooi hy toe konstant 56g vir 20 ladings.

Ek moes eers noodgedwonge stop, en het na ongeveer 'n halfuur weer begin gooi. Dieselfde storie vir omtrent 6-7 gooie voorat die verlangde 56 bereik is.

Daar was geen trek, of ander elektroniese steurnis nie.

Help asb?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by VdWalt »

Hulle gee so swart dingetjie wat jy op die pypie kan draai - dit help
dat hy vinnig genoeg briek met die goeiery.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Chevvy SS »

Hy stop tog op 56g vd Walt, en ek wag tot hy klaar gepiep het?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Armand Steenkamp »

Ek kalibreem myne maar so na elke 10 ladings. Dit help ook om daao magneetjie aferetjies om die draad te sit,veral as n ou plaaskrag gebruik. Ek het sommer 2 op my draad.Ek bedoel nou die DPS se draad ;)

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by JuanPaul »

Het jy die skaal laat opwarm? Ek los myne gewoonlik oornag aan, `n goeie manier wat ek gebruik is om te kyk as ek die koper pannetjie afhaal om die kruit in die dop te gooi of die negatiewe syfer dieselfde bly(in my geval -110.1gr)

Juan
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Chevvy SS »

Was 24 uur aan vir 1ste keer, soos die aanbeveling is in die handleiding.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by VdWalt »

Chevvy SS wrote: Hy stop tog op 56g vd Walt, en ek wag tot hy klaar gepiep het?
Hy gooi vinniger as wat sy syfer opgaan - daai swart briek werk. Jy sal sien as hy klaar gepiep
het is hy klaar oor die merk.

Hy moet op die einde so op sy eie trickle.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Carl »

Selfde probleem, dit is egter net so 0.1gn wat hy oorgaan, dan gooi ek bietjie terug en trickle.

Het nog nie getoets deur klomp terug te gooi en weer weeg nie. Sal dit gaan toets.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Jaco Swart »

JuanPaul wrote: `n goeie manier wat ek gebruik is om te kyk as ek die koper pannetjie afhaal om die kruit in die dop te gooi of die negatiewe syfer dieselfde bly(in my geval -110.1gr)
Juan.

Ek het 2 DPS 3's en albei maak dieselfde. As ek die pannetjie afhaal hardloop die skaal tussen 108.9 en 109.

Hoe kry jy jou skaal dat die syfertjies stil staan , ant myne wil glad nie.

Armand.

Waar het jy die magnete gekoop?

Groetnis

Jaco
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Lourens »

Manne ek het nog die eerste generasie DPS skaal en ek ervaar dieselfde moeilikhede as hierbo genoem. In baie kort sal ek nooit ooit weer 'n Lyman skaal koop nie. Sodra ek kan vervang ek hom met 'n RCBS chargemaster.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Armand Steenkamp »

Jaco,

Jong ek het een by mater SJ op die forum gekry en die ander een het ek sommer van n kamera se charger af gesny en met isolation tape aan die draad vas getape!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
bullseye

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by bullseye »

Middag manne.

die grootste vyand van amper enige elektroniese skaal is STATIESE ELEKTRISITEIT Die lug is nou droeer en daar is baie minder vog, so dit  behoort te help as jy die vertrek met ketel in laat kook sodat humiditeit hoer word dit verminder static.Ek sien Sinclaire in America het nou spuit kannietjies wat jy naby skaal spuit en dan is static weg vir n ruk weet nie wat daar in is nie.  Ek dink die goed se naam is STATIC SPRAY of so iets.Kyk ook vir mat op vloer dit kan baie static veroorsaak.

Groetnis
Bullseye.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Reggie Gerber »

Naand manne

Ek het ook nou en dan sulke probleeme gehad met my skaal maar wat ek nou doen is om gewone windowkleen te vat en dit op papier lap "Kitchen towel" te sit en om die skaal asook die pan en die tafel om die skaal te vryf. Dit neem baie static weg, mens kan ook die plastiek doppie houers wat naby die skaal staan ook so behandel

Hoop dit help

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by VdWalt »

Ek sal kyk of ek weer van daai filters in die hande kan kry en sal dan vir jullr stuur. Ek sal weet as ek het dan
kan julle vir my adresse stuur.
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Lamtjop »

Armand.
Ek het so ruk terug op die forum toe die manne gepraat het oor daai magnete(filter) op kragdraad gelees, dat veral by plaaskrag is dit nodig, en jy noem dit nou weer, hoekom s? jy so? Is ons plaaskrag wat van battery via omsetter nie juis beter nie. Hy gee mos  mooi konstante volts en n mooi sinusgolf deur. Tensy iemand nou begin stryk of so iets. Ek weet nie, ek vra maar net.Laat die slim manne my reghelp.
Groete
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Beretta »

Ek het vir my n anti static mat gekoop by n computer winkel en het nie meer n probleem met my skaal nie hou ook jou cell foon ver weg.
Beretta
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Armand Steenkamp »

Lamtjop,

Ek weet ook maar nie jong ek het ook maar net gehoor die manne se n man moet pasop vir plaaskrag.Wat jy se maak vir my sin.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by JuanPaul »

Jaco Swart wrote:
JuanPaul wrote: `n goeie manier wat ek gebruik is om te kyk as ek die koper pannetjie afhaal om die kruit in die dop te gooi of die negatiewe syfer dieselfde bly(in my geval -110.1gr)
Juan.

Ek het 2 DPS 3's en albei maak dieselfde. As ek die pannetjie afhaal hardloop die skaal tussen 108.9 en 109.

Hoe kry jy jou skaal dat die syfertjies stil staan , ant myne wil glad nie.

Armand.

Waar het jy die magnete gekoop?

Groetnis

Jaco
Jaco, ek wwet nie of jy `n selfoon naby jou het as jy kruit gooi nie, maar ek het dit al gehad dat hy so rondloop, ek het toe my selfoon(`n Blackberry) uit my hempsak gehaal en in `n ander vertrek gaan sit wat die probleem opgelos het, ek weet dit klink simpel maar dit wil bleik of die skale baie sensitief is vir ander elektronika, jy sal ook merk dat muntstukke vasklou aan die blackberry se leer sakkie weens `n magneet in die se sakkie.

Groetnis
Juan
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by JuanPaul »

JuanPaul wrote:
Jaco Swart wrote:
JuanPaul wrote: `n goeie manier wat ek gebruik is om te kyk as ek die koper pannetjie afhaal om die kruit in die dop te gooi of die negatiewe syfer dieselfde bly(in my geval -110.1gr)
Juan.

Ek het 2 DPS 3's en albei maak dieselfde. As ek die pannetjie afhaal hardloop die skaal tussen 108.9 en 109.

Hoe kry jy jou skaal dat die syfertjies stil staan , ant myne wil glad nie.

Armand.

Waar het jy die magnete gekoop?

Groetnis

Jaco
Jaco, ek wwet nie of jy `n selfoon naby jou het as jy kruit gooi nie, maar ek het dit al gehad dat hy so rondloop, ek het toe my selfoon(`n Blackberry) uit my hempsak gehaal en in `n ander vertrek gaan sit wat die probleem opgelos het, ek weet dit klink simpel maar dit wil bleik of die skale baie sensitief is vir ander elektronika, jy sal ook merk dat muntstukke vasklou aan die blackberry se leer sakkie weens `n magneet in die se sakkie.

Groetnis
Juan
Jammer nou net daaraan gedink, kyk as jy jou hand naby aan die pannetjie bring of die ding begin loop en sodra jy jou hand verder wegvat verander hy weer terwyl die pannetjie af is - elektrostatiese elektrisiteit aan jou veroorsaak dit, probeer dit ek het dit ook al gehad. Volg dan Reggie se raad. Ek hoop jy kom reg.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Jaco Swart »

Juan.

Dankie vir die reply.

Die selfoon ding het ek darem agter gekom so hy bly nou weg van die skale. Ek gaan nou maar kyk of ek 'n anti static mat iewers kan kry en ook van die spray. VD Walt is darem op die uitkyk vir die magnete.

As iemand anders dalk weet waar ek nog van die magnete kan koop sal ek waardeer as hulle my laat weet.

Groetnis.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Jaco Swart »

Middag.

Waar kan mens van die anti static matte koop.

My skale het ewe skielik probleme begin gee en die syfers wil nie stilstaan as ek die pannetjie oplig nie.

Sodra die lading klaar gegooi is beweeg die syfers ook op en af.

Ek het verneem dat die matte miskien kan help.

Enige ander raad sal ook waardeur word.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Beretta »

Computer winkels hou hulle aan
Beretta
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuwe DPS 1200 neuk my rond.

Post by Carl »

Gisteraand het ek seker 50 ladings gegooi en almal het soos Toyota geloop, hier en daar 0.1gr oor maar volgens Oom Kassie is dit normaal. Gaan beslis nie 220gr pla nie.
Ek het lank voor die tyd aan gesit, wiskunde huis werk gevra (mamma met verkoue medisyne in die bed gesit) doppe geprime en toe begin gooi.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply