Kamoeflering
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Kamoeflering
Britsman
Was dit nie vir die missiele/bomme nie het ek hom nie gesien nie.
Freddie

yol bolsun
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Kamoeflering
Al wat kort is 'n JARACAL logo en 'n paar jakkalsneste
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kamoeflering
Britsman, daai kleur kan werk. Ek hou ook baie van GREYHOUND se "grassland" camo op sy Fordazda 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Kamoeflering
Manne
Toe ek vanoggend die outjie op die paal vol mos sien kon ek nie help om aan oom Brits te dink nie!

Hier is hordes van hulle in my tuin. Kan nie eintlik verstaan hoe hulle hier aard nie want ons het 'n kort somer met strawwe winters.
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
-
Ambessa
Re: Kamoeflering
Hallo Foxcreek
Pretty walk everybody.
Ambessa
Mooi man en 'n goeie pluimpie en eerbetoon vir ons nimlike ou Britscamo...Foxcreek wrote:...die outjie op die paal vol mos sien kon ek nie help om aan oom Brits te dink nie!
Pretty walk everybody.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Wed Apr 14, 2010 7:23 pm, edited 1 time in total.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Kamoeflering
Foxie, Ambessa,
groete,
Papa Brits
groete,
Papa Brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Kamoeflering
HALLO DAAR
Julle moet ons nimlike Britsman alle eer gee- hy KAN kamofleer- as ek nie verlede Saterdag sy stem by die skiet heken het nie sou ek nooit geweet het hy was daar nie

BIKER

Hunter xxx
Re: Kamoeflering
Manne ek dink dit is n moet " Kamoeflering" jakals en rooikat veral sal jou sien lank voor jy hom sien in die nag.
Net my punte op dit.
Hunter xxx
Net my punte op dit.
Hunter xxx
-
MANADINI
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Apr 17, 2009 11:17 am
Re: Kamoeflering
Kamoeflering speel verseker n rol. My bakkie was eers maroen en in die nag as jy 30m van die bakkie af staan sien jy die donker kol van die bakkie. Ek gaan speel toe bietjie op die internet onder kamoflering en die verskillende pattente en kleure. Kom toe op Night camo af. Dit trek my aandag dadelik en die kleur beindruk my so dat ek besluit het om my bakkie so te verf.( en omdat ek van pers hou)
Die kleure is , donkerige pers, cream , lig gruis, donker gruis en swart.
Dit het my drie dae gevat om die bakkie te flat en vier dae om hom so te spray.
My vrou was nie baie beindruk met my nie, ma toe ek klaar was het haar gevoel verander.
In die veld kan jy verseker die verskil sien. In sterk skemer moet jou mooi kyk om die bakkie te sien en self met halfmaan op 100m sien jy nie nie bakkie nie. In donker maan verdwyn hy op 30m, dis nou as jy nie op n hoogte staan waar jou silohet jou sal weg gee nie.
Groete
Nick

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Kamoeflering
MANADINI
Photo's, asb.
Photo's, asb.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kamoeflering
Nick
Wil ook soos Mac aub n foto of twee sien, thanks.
Mooi loop
Francois

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kamoeflering
Greyhound,
Is daai jakkie op die venster 'n decoy?
Oppas dat iemand nie jou bakkie vlenters skiet, of die honne nie jou bakkie byt nie!
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kamoeflering
Wie het dit vir jou gedoen en wat het dit jou gekos?GREYHOUND wrote: Hello almal
Het my bakkie so bietjie meer gecamo.
Groete greyhound
Lyk baie smart
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
GREYHOUND
Re: Kamoeflering
Gerhard
Die bakkie was nog altyd so gecamo, ek het net die twee sy vensters nou laat plak. Dit is daai stickers wat die gatjies in het, sien mooi van binne buite toe, dit het my so R400 gekos vir alby vensters en ek het dit hier in vereeniging gedoen.
Greyhound
Die bakkie was nog altyd so gecamo, ek het net die twee sy vensters nou laat plak. Dit is daai stickers wat die gatjies in het, sien mooi van binne buite toe, dit het my so R400 gekos vir alby vensters en ek het dit hier in vereeniging gedoen.
Greyhound
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kamoeflering
Wat het die die bakkie se camo jou gekos?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Kamoeflering
Net pasop volgens wet mag jou voor vensters nie getint if soos in jou geval geplak wees nie, weet die boete vir te donker tint is so in die omgewing van R800. Dit lyk wel baie nice net bly eks hoef nie saam jou te ry nie want dan sal al die mense dink eks n skelm jakkals. ek sal ook nie laat aand by n kroeg stop of verby ry nie, maar jy mag maar ek is in die glas bedryf so dis besigheid.
Baie spoggerig.
Blok.
Baie spoggerig.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Kamoeflering
Dagse Almal,
Het hierdie "hesieen" met my eie kunswerk (hehe) die naweek probeer en hy werk soos n bom. Jakkals het tot 15m vankar gekom maar glo dit of nie, toe skiet ek wragtag weet mis. DIT MAG NOOIT WEER GEBEUR NIE!!!!

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Kamoeflering
Greyhound
Baie smart en gaan dit nog goed daar?
Biker
Baie smart en gaan dit nog goed daar?
Biker
-
GREYHOUND
Re: Kamoeflering
Hello Biker
Gaan baie goed dankie, en daar by julle en met Nonnie? Waar was jy die ander aand ons het 14 jakkalse met die honde gevang, 8 grootes en 6 jonges.
Daar was 4 neste op die ou se plaas, ek kon eintlik baie vir OTA IV ingestuur het maar ek sukkel kwaai met die foto plasing ens, hierdie computers breek my moed.
Ons gan weer soontoe en ek reken ons gaan nog n klomp kry.
Groete daar
louis
ps. dalk moet ons een naweek vir ma elsa oplaai en daar by jou skoonma aflaai dan kom kuier ek bietjie daar by jou?
Gaan baie goed dankie, en daar by julle en met Nonnie? Waar was jy die ander aand ons het 14 jakkalse met die honde gevang, 8 grootes en 6 jonges.
Daar was 4 neste op die ou se plaas, ek kon eintlik baie vir OTA IV ingestuur het maar ek sukkel kwaai met die foto plasing ens, hierdie computers breek my moed.
Ons gan weer soontoe en ek reken ons gaan nog n klomp kry.
Groete daar
louis
ps. dalk moet ons een naweek vir ma elsa oplaai en daar by jou skoonma aflaai dan kom kuier ek bietjie daar by jou?
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Kamoeflering
Greyhound
Dit klink na n plan dan stel ek jou voor aan SUPER jak. Die alternatief is ek laai vir skoonma op die skietstoel en bring genoeg patrone en ons kom kuier.
Jy maak my hoeka jaloers al wat my keer is die feit dat daai ouens nie wil betaal nie. Jy moet hulle koppe swaai om net die eerste 5 te betaal , n man het mos baie kostes.

Kan jy dink hoe lyk daai perm teen die tyd wat jy hier aankom. Gestraand weer 7 gevang reun en 6 kleintjies die teef het met haar gatvelle weggekom, sal haar weer kry, maar die hele gesin is darem bokveld toe. daai kleintjies is amper net so groot soos die reun, kan nie glo hulle is al so size nie!
hulle het in die laaste week 2 kalwers dood en een se stert afgevreet.
Het darem n tenk diesel gekry die keer.
Groete louis

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
Louis
ly my jy loop nou oop met die honne. Skiet julle hulle darem ook so nou en dan?
Mooi BLy
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
GREYHOUND
Re: Kamoeflering
JACQUES
Ek skiet ook soms as die terein sleg is, maar hier rond is daar groot plat lande, kampe en eragrotis lande en ek dink ek doen beter met die honde as met die geweer. Soos gestraand weer was daai kleintjies die wereld vol gewees en ons het hulle een vir een opgetel, die reun het kom kyk en wou nie nader, net so op 250 meter verby gehardloop, ek het n baie baie goeie hond en as hy eers die jakkals gesien het is dit verby, ons het doodstil gestaan met die bakkie en die honde oopgemaak so op 500m toe is hy op die jakkals en so 50 m verder toe tel hy hom op, iets om te sien en te wardeer. Wat ek se is, jy sou nie eers n skoot op hom gekry het maar ek het hom met die honde gekry. Sy teef het dieselfde gedoen maar het reguit vir N1 hoofweg gehardloop en daar is vreeslik verkeer toe vat ek die lig weg, maar as dit nie was vir dit sou ons haar verseker ook gevang het.
Dit is hoekom ek daai 240 lightforce bestel het met die 70w HID globe 6000 lumens, hy is dubble die sterkte van die gewone 240 LF, daar waar ek kan skyn vir die honde daar vang hulle hom. Ons het laas donderdag aand 14 op dieselfde manier gevang.
Groete GH

.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Kamoeflering
Waar kan 'n ou van die ligte bestel wat so sterk is?
.220 Swift
.220 Swift