Manne watse gloeilamp is die beste om in die 170 te gebruik?
Ek weet meeste gebruik OSRAM maar kan iemand help met die gloeilamp se kode? Soos H1, H4, H7?
Dankie.
Gloeilamp vir nightforce 170
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Gloeilamp vir nightforce 170
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Gloeilamp vir nightforce 170
Freek
Die is wat als op die boksie staan.
hlx62138
100w-12v
G6.35
xenophot
Hoop dit help.
Boera
Die is wat als op die boksie staan.
hlx62138
100w-12v
G6.35
xenophot
Hoop dit help.
Boera
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Gloeilamp vir nightforce 170
Hi Freek,
Weet nie eintlik wat jy soek nie, maar op die boksie staan die kode G6,35, en onder dit staan NAED 54256. Dis nou die Osram lampie.
Ek het myne by Lynx gekoop.
Hoop dit help
Weet nie eintlik wat jy soek nie, maar op die boksie staan die kode G6,35, en onder dit staan NAED 54256. Dis nou die Osram lampie.
Ek het myne by Lynx gekoop.
Hoop dit help
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Gloeilamp vir nightforce 170
Dankie Mac en Boera, die inligting sal verseker help.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Gloeilamp vir nightforce 170
boertjie ,waar het jy joune gekoop ?
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Gloeilamp vir nightforce 170
Tokjak
Ek koop myne sommer by Allen Truter, dit is die goedkoopste daar R50 per bulp
Boera
Ek koop myne sommer by Allen Truter, dit is die goedkoopste daar R50 per bulp
Boera
