Manne albei my Oupa's was skeeps Kapteine. Een vrag fancy boot en die ander 'n visserman so dus seker in my bloed, dus ook die oupa se 7mm en 12 boor wat ek gerf het so ek het maar 'n hegte band met die see agv van hom. Dus dat ons Suidwester geraak het toe my oupa Walvisbaai toe getrek het in die 70's .
Elkgeval die manne wat visvang info soek www.boatfishing.co.za is 'n bitter lekker site baie soos jaracal met baie lekker informasie.
Hier is my tjoepskuit, klein maar getrain.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure126.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure129.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure125.jpg[/img]
My arsenaal vistokke en Spearguns, darem nie al myne nie my "crew" kom ook redelik gegear
[img width=560 height=420]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... dsnoek.jpg[/img]
Ons vang meestal snoek en Geelstert en dan skiet ons Hotnotsvis.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e079-1.jpg[/img]
As een van julle in die kaap is en lus het vir visvang of skiet kontak my.

