Goeie more manne
Kan julle my help is da so groot verskil tussen 140 en 170 ligte of nie
Groete
Jeep
light force
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: light force
Ek oorweeg om my 170 vir 'n 140 te ruil... so as jy 'n 140 het kan ons praat.
My 170 is nog nuut, net 2 keer gebruik
My 170 is nog nuut, net 2 keer gebruik
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: light force
Ek wil hom gebruik vir stapjag in die nag agter die varke aan, en die 140 is net effens meer kompak as die 170.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: light force
Ek weet nie, maar as ek tussen die mielies wil rondloop gaan dit bietjie te groot wees.
Ek gaan nie varke op 500m skiet nie
Ek gaan nie varke op 500m skiet nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
Re: light force
Maar gaan oom n batery in die rug sak gooi? Dink dit kan swaar word
Groete
Jeep
Groete
Jeep
25 06 !
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: light force
ToemaJeep 1 wrote: Maar gaan oom n batery in die rug sak gooi? Dink dit kan swaar word
Groete
Jeep
DWB is n groot seun hy kan dit handle ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: light force
Hehehe, goed opgesomGerhard wrote:ToemaJeep 1 wrote: Maar gaan oom n batery in die rug sak gooi? Dink dit kan swaar word
Groete
Jeep
DWB is n groot seun hy kan dit handle ...![]()
Ek het 'n battery pack wat jy rond dra