Vacuum packing machine

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
ablm468

Vacuum packing machine

Post by ablm468 »

Manne wil graag by julle hoor wat is die beste waarde vir geld vcuum apck machine, ek het een van die verimark soort. Hy werk goed maar is lamg dradig het my die hele middag gevat om 1 swb se word te vacuum.

Sal ook waardeer as julle kan se wat die goed kos.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vacuum packing machine

Post by tripodmvr »

LAVA adverteer in baie tydskrifte en is nie-kommersiele produk maar is sekerlik beter as Verimark se masjien. Kyk na hulle of die meer professionele masjiene vir die slaghuise.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Vacuum packing machine

Post by Vlakvark »

Hansman
Ek het na die by Cabela's geloer prys is bietjie styf

http://www.cabelas.com/product/Home-Cab ... t104798880
Image
Image
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Vacuum packing machine

Post by Henry 7 »

Hansman
2 weke terug net vir interessantheid uitgevind toe ek bees slag-goedkoopste was R16000 -ek het sommer 'n heat sealer gevat vir R500 want ek werk nie soveel vleis dat dit 'n vacuum regverdig nie.
Henry
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Vacuum packing machine

Post by tokjak »

jy kan 2de handses optel vir so R10 000,laat hom net goed service .koop eenmaal industrial en los die goedkopes .daars n rede hoekom hulle goedkoop is .

groete
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Vacuum packing machine

Post by martinf »

Ek het self 'n LAVA vacuum sealer. Hy werk redelik lekker as daar nie baie vloeistof in is nie.

Al groot nadeel is jy kan net een tipe sakkie koop en dit is hulle sakkies. En dit is redelik prysig.

Dink self 'n beter industriele een sal beter wees afhangende van die hoeveelheid kere wat jy hom gebruik.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Vacuum packing machine

Post by baboonstalker »

Waar koop julle manne vacuum sakkies? Ek het 'n masjien wat soos die "LAVA" masjien lyk en hy soek maar die sakkies met die riffeltjies aan die binnekant.
Ek het die naweek by Game van die VERIMARK sakkies gesien wat sal werk, maar hulle is R170 vir twee 6m rolletjies en dit is vir my te rof.


Groete
Pieter
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Vacuum packing machine

Post by worshond »

Het Lava Machine, baie gelukkig, sakkies net duur.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Vacuum packing machine

Post by Marc »

Dags?

Ons gebruik die Verimark masjientjies vir visvang trips. Ons gebruik so tussen 10 en 14 van daai rolletjies om julle idee te gee. Elke derde jaar koop ons maar 'n nuwe masjientjie  :-[  Ek het na die LAVA modelle gekyk by Aim en Huntex. As die Verimark outjie weer inkonk gaan ek veseker so enetjie aanskaf  ;)

Hier is 'n tip vir die wat sukkel om 'n goeie se?l te kry met produkte, soos vis en vleis, wat soms baie vog of bloed bevat. Gaan bedel by jou naaste supermark 'n rol van daai sakkies wat mens brood/vrugte/groente in koop. Sit jou vis/vleis eers in so sakie en vakuum hom dan  ;) Werk soos 'n bom + daai waardevolle voggies word behou  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
ablm468

Re: Vacuum packing machine

Post by ablm468 »

Marc

Dankie vir daai ene, sal hom verseker probeer.

Sal maar solank moet spaar vir daai lava.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Vacuum packing machine

Post by Marc »

Hansman

Plesier man  ;)

Dit werk regtig baie goed, sit net die dun sakkie se bek teenoor die suig deel, sodat die vog dan teen sy rug vasdruk as dit sou wou beweeg.

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply