Ek soek n lading vir die volgende asb.
FN Mauser 30-06 met 1:10 loop twist
150gr Speer punte
PMP doppe
Large rifle primers
S 365 kruit.
165gr Speer
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
165gr Speer
Last edited by grumpy on Mon Jun 18, 2012 9:29 pm, edited 1 time in total.
-
KC
Re: 165gr Speer
Hallo Grumpy,
Weet nie of jy dalk n tikfout gemaak het maar ek antwoord jou op die 150gr. Die 165gr het ek geantwoord by jou ander vraag maar ek laai 155gr A Max 54gr S365 lot55 CCI250 PMP COL 82.5. so ongeveer 5/1000" jump of so dink ek. Maar moeilik om met n delfstick en n potloodmerk n definitiewe waarde te kan gee.
Ek skiet met n Krico en hy het n 10 1/2 twist.
Die spoed kan ek nie se nie my dekselse chrony wil nie meer werk nie maar ek kry 1/2MOA groepe as ek net die geweer stil genoeg gehou kan kry.
My geweer is n stywe kombinasie.
Groete
Kobus