Trailcams?

Post Reply
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Trailcams?

Post by Benman »

Middag manne

Ek sal graag julle eie ervaring wil hoor as dit by trailcams kom, wat werk en wat nie? Wat sou jul aanbeveel?

Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Trailcams?

Post by Gerhard »

Benman wrote: Middag manne

Ek sal graag julle eie ervaring wil hoor as dit by trailcams kom, wat werk en wat nie? Wat sou jul aanbeveel?

Groete
Benman
Benman,

PM vir Swift,

Hy het nogal goeie kamera's vir baie goeie pryse .
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Trailcams?

Post by Francois Briedenhann »

Of praat met Harris op die forum het by hom n BUSHNELL gekoop en hy werk ongelooflik lekker en die Batterye hou n HELE rukkie PM my dan PM ek sy nmr vir jou.

Groete FB
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Trailcams?

Post by Stefan764 »

Francois Briedenhann wrote: Of praat met Harris op die forum het by hom n BUSHNELL gekoop en hy werk ongelooflik lekker en die Batterye hou n HELE rukkie PM my dan PM ek sy nmr vir jou.

Groete FB
Stem hier saam, daar doen n Bushnell diens in ons wildkamp ook....

Cuddeback ook baie goeie wwaarde vir geld...

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Trailcams?

Post by Dawie »

Lynx Ranger die 2MP een is goedkoop en al wat ou nodig het,  ek het die Bushnel  5MP ook dis basies dieselfde ding die maar hy's 'n goeie R700 duurder

http://www.lynx.co.za/products/ranger.htm
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Trailcams?

Post by SmitH »

Lynx Ranger 8mp High-Def trailcam R3250
                5mp Low-Glow trailcam R2850
                5MP trailcam R2799
                2mp trailcam R2799

Grates aflewering oor R1400.00        www.actioncameras.co.za
User avatar
muismaree
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm

Re: Trailcams?

Post by muismaree »

Bushnell werk moerse lekker, sit net vir hom van daai blou en silwer energizer batterye in, dan sukkel hy nie..
JWO
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Mar 30, 2011 12:22 pm

Re: Trailcams?

Post by JWO »

Is daar trailcams beskikbaar in SA wat vir jou 'n SMS kan stuur sodra daar 'n foto geneem word? Daar is manne wat besproeiingspype steel in die nag. Ons wil hulle afneem, maar graag vang ook.

Groete
Jacques
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Trailcams?

Post by Rasmus »

Ja mens kry. Sover ek weet werk hulle net op Vodacom. So as jy vodacom sein het kan dit werk. Die kameras is net nogal duur om en by R 4500 -R 5500. So dis nie lekker as hulle hom steel nie.

http://www.hcooutdoors.com/product_info ... ucts_id=74
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Trailcams?

Post by Henry 7 »

Bly weg van Leupold-vir 1 of ander rede is hulle trailcam's nie goed nie-dis jammer want hy het 'n los screen wat jy net daar inplug en kan sien wat aangaan-het al 2 die modelle prober en tot die ouens by Kloppers het gesê hulle weet nie wat aangaan nie.
User avatar
Fish 2 Hunt
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Mon Jan 14, 2013 1:29 pm

Re: Trailcams?

Post by Fish 2 Hunt »

Het 3 vd 5MP Bushnells en 2 van hulle werk al 2 jaar en hulle staan permanent in die veld en fotos neem, Ek het vir hulle staalkassies gebou en word met 'n kabel vasgesluit aan 'n pen in die grond of om dik boom, ek gebruik herlaaibare energizer batterye wat baie goed werk. Hulle is nie goedkoop nie maar jy kry waarvoor jy betaal.
Post Reply