264 win mag

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
hanz
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Jan 10, 2009 11:02 pm

264 win mag

Post by hanz »

kan enige iemand my help met herlaai data van die kaliber. weet iemad wat kos lope vir so n geweer en waar ek die beste diens sal kry
Post Reply