Naand manne
Ek het 300 dorper ooie tekoop.Nie een is ouer as 2 tand nie. Al 300 is geskan vir dragtigheid en 270 waarborg ek as dragtig.Ramme is die 10 April by die ooie gesit.Van die ouer ooie wat te laat gespeen is,het al gelam,seker so 20 lammers.
Die ooie loop naby Kenhardt.
Prys is R1200 per ooi voor btw en die transport is vir die koper.
Groete
Johan
[img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 020405.jpg[/img]
Dorperooie tekoop!
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Dorperooie tekoop!
Johan daai ooie is baie mooi, baie goeie prys ook
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Dorperooie tekoop!
Dankie CG, ek moet nou net die koper vir hulle kry!
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dorperooie tekoop!
Johan, where are you farming. I want to send info out to our farmers assoc. members. Your contact details as well please.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Dorperooie tekoop!
Wayne
Ek het die ooie vandag verkoop.Baie dankie dat jy wou help.
Johan
Ek het die ooie vandag verkoop.Baie dankie dat jy wou help.
Johan
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dorperooie tekoop!
Glad you got them sold. In general prices are not that good at the moment with all stock, so I hope you got your price.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno

