Ek wil graag oorbeweeg vanaf 365 na 355 a.g.v die wisselvalligheid van 365.
Met 56g S365 het ek 'n lekker vol dop gekry op my 7x64 met 120g GsCustom koe?ls en goeie spoed.
Ek het nou 116g GsC bestel- watter beginlading met 355 sal julle voorstel, of moet ek aanhou sukkel met 365?
Baie dankie by voorbaat!
Oorslaan na S355- help so bietjie.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oorslaan na S355- help so bietjie.
Lyk asof S355 jou die 116 greiner so 100vps vinniger as S365 sal kan laat skiet. Alles hang egter af van waar die akkurate node l?. Lyk asof 55 grein maksimum is - laai versigtig daarna toe en kyk vir akkuraatheid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Oorslaan na S355- help so bietjie.
So terloops wat is die regte "Heat of explosion" in J/g en "Ratio of Spec heats" in Cp/Cv vir S355 ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oorslaan na S355- help so bietjie.
Dankie Tripod, alhoewel waar die akkurate node l? bitterlik buitelands vir my is.tripodmvr wrote: Lyk asof S355 jou die 116 greiner so 100vps vinniger as S365 sal kan laat skiet. Alles hang egter af van . Lyk asof 55 grein maksimum is - laai versigtig daarna toe en kyk vir akkuraatheid.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oorslaan na S355- help so bietjie.
Tipe kruit en looplengte het groot invloed op spoed waar node voorkom.Chevvy SS wrote:Dankie Tripod, alhoewel waar die akkurate node l? bitterlik buitelands vir my is.tripodmvr wrote: Lyk asof S355 jou die 116 greiner so 100vps vinniger as S365 sal kan laat skiet. Alles hang egter af van . Lyk asof 55 grein maksimum is - laai versigtig daarna toe en kyk vir akkuraatheid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
