Rundu- Kavango Rivier

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Rundu- Kavango Rivier

Post by Evert »

Hi Manne

Ek wil graag weet wie het al in kavango rivier daar by rundu gevang ek gaan binne die volgende 2 weke op daar na toe en wil graag weet wat werk die tyd van die jaar daar. Wil graag kurper spesies "target"
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Rundu- Kavango Rivier

Post by VdWalt »

Ek het in 1987 daar by my suster gaan kuier en het toe vis gevang nie, ek kan darem nou my gat skop
dat ek so kans verby laat gaan het!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Rundu- Kavango Rivier

Post by DWB »

Kontak vir Allure aka Ryan op die forum.

Hy sal jou kan help.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply