Dooie lammers?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Dooie lammers?
More manne, my pel boer met kalahari reds en hy het nou sy 8ste ooi wat n dooi stel lammers gee, kan julle manne dalk help met raad oor horkom soiets sal gebeur asb,
Dit word waardeer,
Dit word waardeer,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dooie lammers?
Hugo, sorry to hear of your friends dilema. Can be many things, RVF, enzo-otic abortion, even hairy caterpillar falling off trees onto the grass. Can you get us more info so that I can ask a vet in our area. Are lambs coming out yellow or white, prem or not, condition of sheep etc.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dooie lammers?
Hugo, When I say are the lambs red or white, I mean that with the merino if the lamb is red, it has been a difficult birth, so in the Kalahari reds it would be different but the point I make is it a normal birth or not?
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Dooie lammers?
Thanks Wayne, i will ask him and let you know!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Dooie lammers?
That was my first thought as well......Wayne wrote: RVF
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Dooie lammers?
Hy se die lammers word almal vroeg gebore, kleur is normaal, en sy bokke is in top kondisie,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dooie lammers?
Hugo. Tell your friend to get a dead lamb to his vet. The sooner the better. Have they had any hairy caterpillars around. The slime from these things has leautalise (not sure of spelling), which is used to cause animals to abort. Sorry I can't help more
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Dooie lammers?
Thanks Wayne,
He took one and they sent it of to onderstepoort in pta for tests,
He took one and they sent it of to onderstepoort in pta for tests,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Dooie lammers?
Hugo
Dis die beste om veearts te konsulteer, hy kan ook kyk na dievolgende veral by bokke
longontseking (pasturella) en gewrigontsteking met pasturella lyk die bokke oor die algemeen gesond veral in vroee staduim hy sal hoor die bokke hoes en proes nogals veral as hulle ver geloop het. daar is baie ander oorsake van besmetlike aborsies maar chlamydiose is seker belangrikste en kan 30-60% van ooie laat aborteer as hulle aangetas is besmette ooie tas ander aan deur plasenta wat vloeistof afskei en dan ander deur hul neus en mond besmet.
Groete
Ben

Yalair, in this instance, should the goats not get an oxytetracyline ( Hi-tet / Terramycin etc) injection for now while they wait for onderstepoort results
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Dooie lammers?
Wayne
Ek sal definitief terramycin of soortgelyk spuit, veral al ook die ooie wat ge aborteer het om die baarmoeder vinnig reg te kry asook voorkoming van baarmoeder infeksie. Sal ook byvoorbaat ent vir pasturella al is ek nie doodseker nie. As daar baie water in die veld staan sal ek ook kyk na lewerslak al is dit biekie koud. Baie belangrik ook is watter kos kry die bokke en kry hulle byvoeding ook, kan partykeer 'n rol speel maar nie sommer nie.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Dooie lammers?
Hugo, dink die manne het reeds goeie raad gegee.
Ek ken nie regtig bok nie, maar glo die effek is maar soortgelyk. Enso?tiese aborsie kom gewoonlik in sulke vlae by skape voor - baie keer in laat herfs / winter. Vandat kudde besmet word piek die aborsies hier by die tweede jaar rond met groot verliese. Ek raai besmetting kom makliker voor waar diere elke nag gekraal word. Ooie aborteer gewoonlik van vroeg af al (soms word dit nie eers opgemerk nie) en later word selfs lewendige lammers gebore wat baie swak is by geboorte en baie keer vrek. Baie aborsies kom egter voor waar ooie in skynbare goeie kondisie fetusse vroeg aborteer. "Goeie" nuus is dat ooie dalk na 'n aborsie vir 'n jaar of twee immuun kan wees, maar beste is om voor paartyd alle ooie te ent - veral ook jong ooitjies voor hulle die eerste keer gepaar word. "Slegte" nuus is dat fetusse soms mummifiseer binne die ooi, wat veroorsaak dat die ooi nie weer kan lam nie, so jou vriend moet maar oplet vir "oorloper" ooie voorkant toe.
Dit kan dalk iets heel anders wees, dog ek deel net 'n stukkie ervaring.
Sterkte vir jou vriend.
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Dooie lammers?
Louis is reg, dink hulle noem dit aborsie storm en kom elke 2 tot 3 jaar voor veral by vervangings ooie, as die lam bemet word sal syself ook aborteer as sy groot is. Die Clamydia entstof is hel duur maar dit werk baie goed.
Groete
Ben
Groete
Ben
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Dooie lammers?
Vrek geskrik.
Het die topic gister gelees.My reds het juis nou begin lam.
Vandag gaan kyk met verkyker.
2 2linge
1 eenling
Sien verder geen foute.
Bokke lam in veld en is hel wild.Nog nooit enige iets geent behalwe lamsiek een keer per jaar so oktber.
Spuit egter lammertjie binne 6 weke 2 keer vir pasterella.
Hoop julle kom gou die fout agter.
Bokke is baie gevoelig vir die protiene in hul dieeet voor lamtyd.
101

Knou die gediertes AF.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dooie lammers?
Chris, if you check your stock through binoculars, how do you collect - hire a game capture team or with a rifle. I thought only Brahman breeders collected stock this way. hahaha.
I think your animals should be fine as many of the diseases are caused by kraaling of stock due to predation and theft. Happy farming
I think your animals should be fine as many of the diseases are caused by kraaling of stock due to predation and theft. Happy farming
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Magnus
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Mon Jul 30, 2012 9:58 am
Re: Dooie lammers?
Ek het gehoor dat hoendermis veral braaikuiken mis die soort ding kan doen. ek praat onder koreksie so as hy dalk hoerdermis voer is dit dalk goed om dit telos.
308 Brno delux ( maar Armtec het hom "bos" proof gemaak lyk nie meer soos n brno nie)
222 brno delux (sag gemaak vir die probleem diere)
357 Astra (my backup)

- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: Dooie lammers?
Hello, moenie hoogs dragtige diere hanteer as hulle gesond is nie. Stres en stampe laat ooie aborteer, veral met eerste lam
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Dooie lammers?
Wayne
Uit ondervinding het ek geleer om gladnie met my bokke te karing solank hulle lam jy mag nie eers naby hulle kom nie .
As lammertjies so 1 maand oud is word hule geidetifiseer.
101
Uit ondervinding het ek geleer om gladnie met my bokke te karing solank hulle lam jy mag nie eers naby hulle kom nie .
As lammertjies so 1 maand oud is word hule geidetifiseer.
101
Knou die gediertes AF.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dooie lammers?
Chris. The more you work with animals the more they get used to it. My sheep are split, those expecting singles and those expecting twins. As a ewe wants to lamb or has had her lambs, she is put into a 1.5m x 1.5m pen and will spend 3-5 days there with her lambs. This has worked wonders for me over the last 2 years. Singles are checked daily and when lambs are 1-2 days old, they are drafted into a new pasture or camp. We farm with merinos, 1200 ewes, and our weaning % is at about 130%.