Dis wat in die kaap gevang word nou
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Dis wat in die kaap gevang word nou
Hier in die kaap gan daar nie veel aan nie ons vang maar op die stadium net haaie. Hier kom ook tans n paar galjoene uit.
Julle ouens is baie welkom om my te vrae wat waar in die kaap aangan. Ek hou my self op hoogte van wie wat vang so dat as die vis mooi loop ek vir die mense op TV kan wys wat in die kaap uitkom. So hou ASFN op supersport dop
Julle ouens is baie welkom om my te vrae wat waar in die kaap aangan. Ek hou my self op hoogte van wie wat vang so dat as die vis mooi loop ek vir die mense op TV kan wys wat in die kaap uitkom. So hou ASFN op supersport dop
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
hoop hy laai nou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Rossouw, watse haai is daai - kennie daai een nie?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
FHM Dis n koei haai. Hulle kom al langs die kus voor tot daar bo by julle in Nam.
Dit was n kleintjie wat ek gevang het met n tag die ou was meer as 600dae vry gewees en het net 4cm gegroei
Dit was n kleintjie wat ek gevang het met n tag die ou was meer as 600dae vry gewees en het net 4cm gegroei
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Ok ja ek ken Koeihaaie, seker omdat ek nog nie n 'junior' gesien het nie hehehehe. Fooken grotes hier by ons by die voeleiland net buite WVB oppad SKP toe - paar manne wat ek ken wat haai vang het al lyn gesny daar!...Rossouw wrote: FHM Dis n koei haai. Hulle kom al langs die kus voor tot daar bo by julle in Nam.
Dit was n kleintjie wat ek gevang het met n tag die ou was meer as 600dae vry gewees en het net 4cm gegroei
Last edited by FHM on Fri Jul 20, 2012 12:18 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Ek het gehoor daar is mooi tandekaste daar by julle. Ek wou die naweek ook gan lyn nat maak het maar nou gan ek jakals jag vir die naweek.
Hoop jy trek n bielie van n gallie die naweek onthou net om b foto op te sit asb
Hoop jy trek n bielie van n gallie die naweek onthou net om b foto op te sit asb
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Nou leer ek ook weer van n nuwe haai en ek bly by die see
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Ek het nou al so baie geleer van skiet in die twee dae wat ek op die forum is en daar kan ek ook iemand iets nuuts leer.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Moenie dat die woord 'koei haai' jou misgis nie - daai goed het freaking lelike tande - ek dink die koei-haai is familie van id is selfs die skeurtand haai of "ragged tooth shark"soos die engrish peepil hom roep, Waar is die haai kenners?theedge wrote: Nou leer ek ook weer van n nuwe haai en ek bly by die see
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Mooi Rossouw,
Hou ons op hoogte wat byt in jou omgewing.
Die koei haai groei baie stadig.
Hoeveel tag visse het jy al gevang?
Hou ons op hoogte wat byt in jou omgewing.
Die koei haai groei baie stadig.
Hoeveel tag visse het jy al gevang?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Gerhard ek staan nou op 11 vis at ek gevang het met tags in.
2 raggies
4 koiehaaie ( die vis beweeg nie baie nie so jy vang taamlik gereeld van hulle wat getag is. )
1 Steenbras
3 Bronzies
1 kabeljou ( hierdie kabeljou was getag gewees op die sat en ek het hom die sondag 500m van waar hy getag was gevang.)
2 raggies
4 koiehaaie ( die vis beweeg nie baie nie so jy vang taamlik gereeld van hulle wat getag is. )
1 Steenbras
3 Bronzies
1 kabeljou ( hierdie kabeljou was getag gewees op die sat en ek het hom die sondag 500m van waar hy getag was gevang.)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Grap gat!Vlakvark wrote: FHM Dis n koei haai.
Is dit nou 'n Bul shark wyfie![]()
![]()
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Snoek loop kwaai, millers, Robben en Dassen eiland. OOk Slender Tuna by Robben opgekom.
Iemand het Saterdag 50 kg Geelvin tuna gevang teen Dassen!!!!!! My local spot, dit is soos om in die Karoo in 'n olifant vas te loop.
Iemand het Saterdag 50 kg Geelvin tuna gevang teen Dassen!!!!!! My local spot, dit is soos om in die Karoo in 'n olifant vas te loop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Dis wat in die kaap gevang word nou
Dankie tau.
Daar was n paar los kabeljoukies by kalbaai hawe gewees maar met die n weer is hulle weer weg.
Aas bankies gee n paar galjoene op wurm maar die mane se die vis is nou maar min.
Daar behoord met die klynbietjie noorde weer n paar koeihaai in die strand ook te wees.
Daar kom taamlik galjoen by betiesbaai uit maar die manne se nie waar nie.
Dis die vis wat ek gister van gehoor het