Aas

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
Rossouw
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am

Aas

Post by Rossouw »

http://www.youtube.com/watch?v=GTagSax2G1g&feature=plcp

Die is een van my gunstelinge as ek vir kabeljou soek.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Aas

Post by Gerhard »

Het jy al kabeljou gejag met kunsaas?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rossouw
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am

Re: Aas

Post by Rossouw »

Ja ek het al maar het nognie baie groot sukses met dit gehaad nie. Hier in die kaap is die kunsaas ding mos maar nie baie groot nie.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Aas

Post by FHM »

Nee ek is nie gesuip nie en rook niks from the dark side nie....

Glo my ek het a kabbeljou met lemoenskil gevang hier - my aas was klaar - vis (50-60 cm) het geloop soos min (frenzy) en toe vat ek n kans en vang n hele paar kabbies met freaking lemoenskil. Hulle vat hom nog voordat die sinker bodem raak.
Min manne hier rond glo my egter. Ek reken met die 'frenzy' as die oranje kleurige 'aas' die water slaan is hulle so gulsig dat hulle net hap voor die ander visse om hulle kans kry.

Dis net so vir interressantheid  ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Aas

Post by Cz_apie »

FHM wrote: Nee ek is nie gesuip nie en rook niks from the dark side nie....

Glo my ek het a kabbeljou met lemoenskil gevang hier - my aas was klaar - vis (50-60 cm) het geloop soos min (frenzy) en toe vat ek n kans en vang n hele paar kabbies met freaking lemoenskil. Hulle vat hom nog voordat die sinker bodem raak.
Min manne hier rond glo my egter. Ek reken met die 'frenzy' as die oranje kleurige 'aas' die water slaan is hulle so gulsig dat hulle net hap voor die ander visse om hulle kans kry.

Dis net so vir interressantheid  ;)

;D ;D Dit is dieselfde rede hoekom snoek ook n kaal "Bokstang" lood en hoek optel as hulle rerig begin byt = vreet enige iets wat beweeg en effens blink ;D ;D
Last edited by Cz_apie on Tue Jul 24, 2012 2:55 pm, edited 1 time in total.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Post Reply