Laai van haelgeweer
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Laai van haelgeweer
Is dit die moeite werd om n haelgeweer te laai Ek en my vriend skiet so 500 petrone op n dag uut en sit al met soo 4000 doppe Ons kyk na n herlaaier maar ek wil weet of dit wert is om dit te doen ?
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
ja dit is die moeite werd dit hang net af waar jy jou komponente gaan kry
die belangrikste is lood as jy dit verniet kry of goedkoop dan maak dit sin
die belangrikste is lood as jy dit verniet kry of goedkoop dan maak dit sin
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Re: Laai van haelgeweer
Het jy n kontak ?remington wrote: ja dit is die moeite werd dit hang net af waar jy jou komponente gaan kry
die belangrikste is lood as jy dit verniet kry of goedkoop dan maak dit sin
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
ek het baie lood
al waar ek kan help is om enige ander metaal te ruil vir lood
al waar ek kan help is om enige ander metaal te ruil vir lood
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Re: Laai van haelgeweer
Is dit nou lood (shots) ?
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
nee dis lood maar ek kan help met shot ek het n groot shot maker
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Re: Laai van haelgeweer
Dankie !!!!! Ek sal jou laat weet
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Laai van haelgeweer
Hallo Madfin
Hoe gereeld skiet julle 500 patrone uit per dag? Indien jy belangstel sal ek paar foto's opsit van wat julle mag nodig he en sommer pryse daarmee saam.
Groetnis
MEERKAT

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Laai van haelgeweer
Meerkat
Sit op asb sodat ons kan sien
Beretta
Sit op asb sodat ons kan sien
Beretta
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Laai van haelgeweer
Meerkat
Maak asb so ek wik en weeg ook tans!
Groete
Rasmus
Maak asb so ek wik en weeg ook tans!
Groete
Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Laai van haelgeweer
Dag s?
Ek het 'n Pacific DL155 press maar hy is stadig. Ek wil graag upgrade na 'n Dillon DL955 / Ponsness/Warren of na 'n Spolar Gold. Nou die vraag watter press is die beste en hoekom? Wie daar buite besit dalk een van die presse want ek het 'n paar vrae.
Hoor graag van julle.
Groete
Kerneels Scholtz

.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Laai van haelgeweer
Kerneels
Dit gaan nou snaaks klink maar hoeveel geld het jy.Spolar gold is die beste maar ook baie duur en jy moet hom invoer.Ponsness het ek gehad en is volgens my nie n goeie masjien nie.Dillon ken ek nie. Maarek kan vir jou eending vertel en verseker en dit is Hornnady se 366 sal jy nie maklik wen nie. Laai al baie jare met een en sal graag iets beters wil sien as dit bestaan

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Laai van haelgeweer
Beretta
Ek het al gevra wat van die RCBS Grand
Hoekom beveel jy die Hornady bo hom aan. Ek oorweeg dit sterk om een van die twee aan tekoop
Ek het al gevra wat van die RCBS Grand
Hoekom beveel jy die Hornady bo hom aan. Ek oorweeg dit sterk om een van die twee aan tekoop

-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
KERNEELS
EK HET N SPOLAR DIT IS DIE BESTE VRA MAAR JOU VRAE
VLAKVARK
DIE RCBS IS VAN GEGOTE YSTER GEMAAK EN BREEK VOLGENS MY MAAR SWAK MASJIEN DIE SPOLAR IS VAN VLIEGTUIG ALIMINUM GEMAAK OP CNC MASJIENE EN IS DIE BESTE HET AL OOR DIE 40 000 OP MYNE GELAAI
EK HET N SPOLAR DIT IS DIE BESTE VRA MAAR JOU VRAE
VLAKVARK
DIE RCBS IS VAN GEGOTE YSTER GEMAAK EN BREEK VOLGENS MY MAAR SWAK MASJIEN DIE SPOLAR IS VAN VLIEGTUIG ALIMINUM GEMAAK OP CNC MASJIENE EN IS DIE BESTE HET AL OOR DIE 40 000 OP MYNE GELAAI
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Laai van haelgeweer
Vlakvark
Want dit is (gemors) volgens my want hy breek. Koop gerus Hornady almal wil hom copy daar is eenvoudig nie beter nie.
Beretta
Want dit is (gemors) volgens my want hy breek. Koop gerus Hornady almal wil hom copy daar is eenvoudig nie beter nie.
Beretta
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Laai van haelgeweer
Remington
Dit is goeie nuus. Is jou press manual of het jy die hidroliese opsie gevat?
Het jy self jou masjien ingevoer? Kan jy 'n dop uit enige stasie verwyder as jy sou wil want ek verstaan dit is 'n probleem by die ander presse? Die holder wat jy die wad insit wat inswaai, het jy nie probleme hier nie? Ken jy die nuwe Patriot press van Ponsness & Warren? Hoe sou jy s? vergelyk die press met die spolar? Watter nommer powder bushings het jy gekry vir ons kruit?
Ek wil basies 28gr laai.
Dankie sover.
Kerneels Scholtz
Dit is goeie nuus. Is jou press manual of het jy die hidroliese opsie gevat?
Het jy self jou masjien ingevoer? Kan jy 'n dop uit enige stasie verwyder as jy sou wil want ek verstaan dit is 'n probleem by die ander presse? Die holder wat jy die wad insit wat inswaai, het jy nie probleme hier nie? Ken jy die nuwe Patriot press van Ponsness & Warren? Hoe sou jy s? vergelyk die press met die spolar? Watter nommer powder bushings het jy gekry vir ons kruit?
Ek wil basies 28gr laai.
Dankie sover.
Kerneels Scholtz
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
KERNEELS
myne is hidrolies
ek het self ingevoer [maklik sonder moelikheid ]
jy kan die dop uit enige stasie verwyder [dit werk baie goed ]
die masjien het geen problome nie en het ek nog net wad vingers vervang
ek persoonlik hou nie van die p/w nie sy stasies draai verkeerde kant toe en is dit weereens n gegote masjien en is glad nie vergelykbaar met die spolar nie
spolar se diens is ook baie goed
ek sal ook eerder die hornady koop voor ek die p/w koop soos beretta se
myne is hidrolies
ek het self ingevoer [maklik sonder moelikheid ]
jy kan die dop uit enige stasie verwyder [dit werk baie goed ]
die masjien het geen problome nie en het ek nog net wad vingers vervang
ek persoonlik hou nie van die p/w nie sy stasies draai verkeerde kant toe en is dit weereens n gegote masjien en is glad nie vergelykbaar met die spolar nie
spolar se diens is ook baie goed
ek sal ook eerder die hornady koop voor ek die p/w koop soos beretta se
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Re: Laai van haelgeweer
Ons skiet so 4 / 6 keer per maand sal dit meer wil doen maak dit raak so biekie duur !!! sal dit waardeurMEERKAT wrote: Hallo Madfin
Hoe gereeld skiet julle 500 patrone uit per dag? Indien jy belangstel sal ek paar foto's opsit van wat julle mag nodig he en sommer pryse daarmee saam.
Groetnis
MEERKAT
Groete
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Laai van haelgeweer
Hallo
Haelgooier
[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... melter.jpg[/img]
Krimper
[img width=360 height=480]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... rimper.jpg[/img]
Press
[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... /PRESS.jpg[/img]
Groetnis
MEERKAT
Haelgooier
[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... melter.jpg[/img]
Krimper
[img width=360 height=480]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... rimper.jpg[/img]
Press
[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... /PRESS.jpg[/img]
Groetnis
MEERKAT
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Laai van haelgeweer
Ek sien jou press is reg ROOI wat ek gedoen het is daar waat hy die koeel uitgooi het ek n stuk water pyp gesit so al die gelaaide koeels val onder in n mandjie in. Maar net my manier
Beretta
Beretta
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
Ek het weer n laai onder die laai taffel die gelaaide rontes val reduur laai toe
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Laai van haelgeweer
Goeie plan Beretta, ons het sommer 'n gat in blad gesny en doppe val direk in ou army patrone kaste , as hy gelykvol is is dit 500 patrone, spaar my die tellery. Waar kan ek nozzels in die hande kry vir Nr5 haelkorrels?
Groetnis
MEERKAT
Groetnis
MEERKAT
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
Guns en bows in die kaap verkoop nozzels
Glo nie jy kry no5 ek dink no6is die grootstes
Glo nie jy kry no5 ek dink no6is die grootstes
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Laai van haelgeweer
Meerkat
Net soos Remington daar se.Ek het vir my hierdie shoping baskets gekry maak hom vol vat hom saam om duiwe te skiet.Anders het ek so ek weet nie of die naam reg is nie maar nou ja so "packer" ek vat lee bokse dan pak ek die koeels in hulle perfek lyk soos die fabriek sn jy kan dan basies enige soort " brand " ammo siet