dagse vriende.ek het al n geruime tyd gesit en top of ek nie ook met die jag van die jakkalse moet begin nie en ek wil graag hoor of daar nie n jakkals jagter is hier in die pe en uitenhage area wat my sal tou wys maak nie.ek weet niks van die soort jag nie en ek wil graag leer. is daar miskien hier iewers n kursus wat ek kan gaan bywoon.wat is die koste aan so n kursus verbonde en wat is die tydperk van opleiding.
ek geniet al die insette van die onderwerpe van jakkalsjag.
groete.
christo.
despatch.oos-kaap
jakkalsjag groentjie.
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: jakkalsjag groentjie.
Christo, as die jag jou eers gehook het, dan hou jy nie op nie. Jy kan vir oom Taffie ( as tafjak op forum ) 'n pm gee. Hy is een van die mees ervare jagters en bied ook kursusse aan. Jy kan ook kyk vir Allen Truter hy is in Uitenhage. Kyk onder www.jackalpro.com
Hoop jy kom reg!
Groete Johann
Hoop jy kom reg!
Groete Johann
25-06 Remington
- christo gouws
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm
Re: jakkalsjag groentjie.
naand vriende
dankie johan ek het allen se plek gekry op uitenhage maar hy was nie daar nie.
ek sal hom weer opsoek die week.die skietstoele wat hulle vervaardig is baie netjies gebou.
ek hoop net vaderkersfees kom gou die jaar.
loop hy in die winter? groete
christo
dankie johan ek het allen se plek gekry op uitenhage maar hy was nie daar nie.
ek sal hom weer opsoek die week.die skietstoele wat hulle vervaardig is baie netjies gebou.
ek hoop net vaderkersfees kom gou die jaar.
loop hy in die winter? groete
christo
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: jakkalsjag groentjie.
Ja, maar net op die prenjies waarmee ons groot geword het.christo gouws wrote: loop hy in die winter? groete
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: jakkalsjag groentjie.
Christo, vir n begin kan jy Oom Heinrich (jaracal op forum) se eerste dvd bestel en sy e-book. Kry maar die regte toerusting en kennis voor jy uitgaan en probeer. Dis moeilik om uit die veld te bly, maar dit is die beste! Soos hulle reeds gese, roep is verslawend!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
