Is daar forum lede indie land van melk en heuning wat 'n 375 en Hornet skiet ?
PM asb
Frik
Namibiiers
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Namibiiers
Karasberge Namibi
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Namibiiers
My friend Attie Nel hier op Tsumeb skiet met Hornet. Kan ek help met iets?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Namibiiers
Ek het 'n .375 H&H.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
CR
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm
Re: Namibiiers
Ek skiet en herlaai vir Hornet , het jy hulp nodig ?
.22 Krico , 25.06 Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Namibiiers
Oom Frik
Ek het en skiet albei, herlaai ook vir beide, laat weet maar as ek kan help.......
Mooi loop
Francois
Ek het en skiet albei, herlaai ook vir beide, laat weet maar as ek kan help.......
Mooi loop
Francois
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Namibiiers
Die forum lede in Nam
Foutjie gekom, moet maar die drukkersduiwel skuld gee.
Kan mos nie ek wees nie!
Aanbod.
19 Sako 5.6x 36 boontjies
48 x 357 PMP doppe
PMP 243 Win doppe ( moet nog tel)
PM posadres en ek pos hulle vir iemand wat kan gebruik
Jammer vir daai fout, het selfde aand met 375 geroei en fout gemaak
Mooi loop
Oom Frik
Foutjie gekom, moet maar die drukkersduiwel skuld gee.
Kan mos nie ek wees nie!
Aanbod.
19 Sako 5.6x 36 boontjies
48 x 357 PMP doppe
PMP 243 Win doppe ( moet nog tel)
PM posadres en ek pos hulle vir iemand wat kan gebruik
Jammer vir daai fout, het selfde aand met 375 geroei en fout gemaak
Mooi loop
Oom Frik
Karasberge Namibi
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Namibiiers
Francois. Skolla
As daar nie Namibie manne is wat belang stel in daai 243 doppe
Nie, wat is die kanse dat een van julle hulle dalk by oom Frik kan
Oplaai oppad na Louis toe, en vir my saambring Ops toe?
Groete
Reds
As daar nie Namibie manne is wat belang stel in daai 243 doppe
Nie, wat is die kanse dat een van julle hulle dalk by oom Frik kan
Oplaai oppad na Louis toe, en vir my saambring Ops toe?
Groete
Reds
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Namibiiers
Darem jammer dis nie 375 H&H doppe nie........ek`t mos gaan staan en verdodododododododomp verkeerde doppe koop....haastig om by die toonbank te kom en klaar te kry.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Namibiiers
Dawid jy moet nooit haastig wees in 'n gunshop nie. Laat ma maar buite in die warm kar sit en wag sluit hom sommer af dat die aircon nie loop nie. Dan het sy darrem rede om te baklei as jy terug kom.
Nou wat se doppe het jy gekoop, moet nou nie se jy het ook gehoor speed kills nie en toe koop jy nou .204 doppe nie

Nou wat se doppe het jy gekoop, moet nou nie se jy het ook gehoor speed kills nie en toe koop jy nou .204 doppe nie

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Namibiiers
Nee Pumba, ek het darem geld vir regte gewere...

Koop toe wraggies 375 Hornady maar Verduiwelse RUGER......Maar nouja ek sal wel weer seker binnekort Bloemfontein toe gaan.....Glo die manne sal dit terugruil.