9.3 x 62 herlaai data
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
9.3 x 62 herlaai data
Ek kry slegs n link hier wanneer ek n search doen vir die 9.3 x 62 se herlaai data
Ek reken met die toenemende belangstelling in die kaliber is dit belangrik dat ons n gesprekkie hieroor het
Ek wag vir my 9.3 en sal teen die einde van die maand my lisensie he
Ek soek bietjie inligting oor die volgende
Ek sien daar is 4 doppe beskikbaar, Norma, Nosler, Lapua en ook PMP (die eerste 3 kos so R13 - R16 per dop, op S&O kos die PMP doppe amper R30 stuk)
Wat is die beste doppe om te gebruik vir die wapen, ek gaan verkieslik S341 laai
Watter primers laai ek? Ek het nog net goeie ervarings gehad met CCI primers in my 303 en pa se 308
Sodra dit by koeels kom is dit n ander storie.
PMP Pro Am kos so R6 stuk - is hierdie punte voldoende vir algemene jag tot op Eland?
Nosler part en Nomra Oryx is weer in n ander klas, wat kos hulle?
Ek sien ook deesdae dat al hoe wel 286gr die algemeenste is daar ook 190gr , 200gr, 250gr, 300gr en selfs 320 gr beskikbaar is
Dit maak diekaliber baie meer veeldoelig in my oe as ek sou wou bos skiet een maand en dalk kalahari - karoo n ander geleentheid
Ek leer graag en sien uit na die kommentaar en data wat ons hier kan deel
Henk

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ek hoop om myne voor die einde van die maand te h?!!!
Praat met obasch op die forum. Hy het nog 'n paar doppe en goed oor.
Ek het reeds 'n hele klomp by hom gekoop.
Ek hou die thread aandagtig dop!!!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Tinusvrey
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:39 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Dagse
Ek kry self my 93 volgende week en sal oor enige inligting wardeur rakende die.
Dankie
Tinus

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hierdie kaliber het ook die binnebaan vir my volgende geweer. Ek soek self 'n bosgeweer vir enige iets tot Eland. My 270 gebruik ek in die karoo.
Hoe meer ek van die kaliber lees (dankie DWB vir jou draad!) hoe meer hou ek van hom - iets maak dat ek dink dit sal lekker wees om te kan se ek het 'n 9.3x62..
So dankie ek hou saam met julle dop. Veral oor dalk bietjie ligter laai as 286, wat die algemeenste blyk te wees.
Groetnis uit 'n koue Worcester
Hoe meer ek van die kaliber lees (dankie DWB vir jou draad!) hoe meer hou ek van hom - iets maak dat ek dink dit sal lekker wees om te kan se ek het 'n 9.3x62..
So dankie ek hou saam met julle dop. Veral oor dalk bietjie ligter laai as 286, wat die algemeenste blyk te wees.
Groetnis uit 'n koue Worcester
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Die kommentaar hier bo is presies die rede hoekom ek hierdie post begin het
Dankie ek sien uit na baie interessante data en gesprekke hier
Is my somme reg oor die PMP doppe wat so duur is?
S&O se prys op die website is R575 per 20
Dankie ek sien uit na baie interessante data en gesprekke hier
Is my somme reg oor die PMP doppe wat so duur is?
S&O se prys op die website is R575 per 20
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ja!
Ek het ook daai een raak gelees!!!!

Ek het ook daai een raak gelees!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mnre
Ek het die naweek by my ou vriend van die skiet winkel gaan kuier
Ek kon een van die Sabatti's vashou en is baie beindruk
Ek kry toe ook die boek van die 9.3x62 se 100 jr fees
Dit is lekker leesstof en ek het dit baie geniet
Ek kon ook n kopie maak en gaan dit verseker studeer
Henk
Ek het die naweek by my ou vriend van die skiet winkel gaan kuier
Ek kon een van die Sabatti's vashou en is baie beindruk
Ek kry toe ook die boek van die 9.3x62 se 100 jr fees
Dit is lekker leesstof en ek het dit baie geniet
Ek kon ook n kopie maak en gaan dit verseker studeer
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Henk!
Wat is die kans dat ek jou vir 'n afskrif kan vra?
Ek kry nie die boek opgespoor nie!
Dankie,
Deon
Wat is die kans dat ek jou vir 'n afskrif kan vra?
Ek kry nie die boek opgespoor nie!
Dankie,
Deon
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ag asb sal jy vir my ook aanstuur, my beste pel het ook so kaliber. hy sal dit baie waardeer!DWB wrote: Henk!
Wat is die kans dat ek jou vir 'n afskrif kan vra?
Ek kry nie die boek opgespoor nie!
Dankie,
Deon
Veiligheid eerste manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Pierre, jy moet hom se om die forum te join dan praat hy saam!!!
So terloops! Wat dink hy van die kaliber?
So terloops! Wat dink hy van die kaliber?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hallo Manne
Ek wil vir julle weereens se dat ek baie van die kaliber hou al het ek huidig nie een nie. My broer skiet wel met een en ek kan julle verseker dit is die eerste geweer waarna hy gryp as ons gaan bosveld jag tussen sy roere en hy het wel ook n 375 H&H!
Een van hierdie kaliber se groot aantrekkingskrag is die feit dat hy nie verskriklik hard is op koeels nie. Gewone konvensionele loodkernkoeels doen baie goed met die kaliber. My broer skiet net PMP ProAmm in sy geweer met baie goei resutate. Ek het wel al n paar koeels uitgegrawe uit sy diere en oor die algemeen lyk dit nie te sleg nie. Daar was wel al n paar wat maar net-net gedoen het wat van hulle gevra is.
Dis nie nodig vir premuim koeels in die kaliber nie maar ek beveel dit maar altyd aan. Daai ekstra gemoedsrus veral met ons groter diere tel maar baie in my boek. Ek persoonlik sal baie sterk kyk na Barnes TSX se 250 greiners. Teen 2600ft/sek uit n 24 duim loop met S355 sal dit n baie handige algemene lading wees. Ek sal nie n probleem he tot by so 250m met die lading nie en selfs op korter afstande sal vleisskade minimaal wees. Vir diegene wat die kaliber net in bos wil gebruik en skietafstande beperk tot by 175m sal die 286gr Barnes TSX dodelik wees. Teen n maksimum van 2400ft/sek uit n 24 duim loop ook met S355 is daar oor as genoeg petrol in die tenk selfs vir buffel.
Barnes TSX is maar my eerste keuse maar julle is geensins beperk tot die maak nie. GS Custom maak dalk die beste all rounder vir die kaliber. Ander make soos Nosler Accubond/Partition, Swift A Frame, Frontier Spartan, Woodleigh Weldcore, Rhino Solid Shank en A-Square is maar net n paar van die beteres. n Mens moet ook looplengte in gedagte hou met die kaliber want baie word in 20,21 duim konfigurasie gebou om handige bosgewere te wees. Spoed kan soms bietjie laag wees in hierdie lengtes wat beteken dat sterker koeels nie altyd volledige ontplooing gee nie. Deur na n ligter gewig te gaan kan hierdie probleem verbeter. So ook kan n mens met behulp van die node program voor die tyd sien wat se koeel gaan die beste werk met die looplengte.
Die gebruik van gewone large rifle primers is oor die algemeen al wat jy nodig het om die relatiewe min poeier aan te steek in die kaliber. S355 is volgens my die mees geskikste poeier met die kaliber met koeel gewigte van 250-293gr met die kaliber. Die kaliber sukkel met dopkapasiteit so doppe soos PMP wat nie bekend is vir hulle dopkapasiteit is verseker nie n goeie keuse nie. Lapua, Nosler CC/Norma is by verre die beste keuse met die kaliber. Ek is nie seker of Winchester doppe maak vir die kaliber nie maar sal ook nie n slegte keuse wees agv hulle groot dopkapasiteit nie. Net so ter inligting. Wanneer jy met hoe dopfulling sit in die kaliber en n mens wil dit bietjie afbring slaan net oor na n warmer primer. Dit verlaag gewoonlik die dopfulling met n grein of twee wat dan die probleem verbeter.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Mon Aug 06, 2012 8:49 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Tinusvrey
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:39 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hi Henk
Sal self baie graag n afskrif wil he van daai boek
Dankie
Tinus
Sal self baie graag n afskrif wil he van daai boek
Dankie
Tinus
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Wouter
Dankie vir die inligting
Dis verseker die soort opinies en later data wat ons wil bymekaar maak
Die manne wat n scan copy van die boek wil he is welkom om my n PM te gee
Ek sal dan die pdf probeer e-pos, reken dit gaan redelik groot wees, ek kon ni en uitgewer of iemand op die dokument kry om te verseker dat dit kopie reg op het nie so ek reken dit is als in die haak as ek dit so doen.
Groetnis
Henk
Dankie vir die inligting
Dis verseker die soort opinies en later data wat ons wil bymekaar maak
Die manne wat n scan copy van die boek wil he is welkom om my n PM te gee
Ek sal dan die pdf probeer e-pos, reken dit gaan redelik groot wees, ek kon ni en uitgewer of iemand op die dokument kry om te verseker dat dit kopie reg op het nie so ek reken dit is als in die haak as ek dit so doen.
Groetnis
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Deon, die man is nie regtig n forum tipe ou nie, ek moet maar sekretaresse speel en namens hom sy vragies vraDWB wrote: Pierre, jy moet hom se om die forum te join dan praat hy saam!!!
So terloops! Wat dink hy van die kaliber?![]()
Ek moet se, hierdie is n bul van n kaliber. Ek was al menig male saam waar hy van volstruis, rooibok tot eland in hulle spore gestuit het, sonder baie vleis skade. Ek kan ongelukkig nie onthou watse gr koeels hy skiet nie, maar hy moes wel n bietjie ligter gaan, om n oordentlike groepering te kon kry. Ek dink dit is 225gr. Boks ammo. Dit is dan boonop n Stayer Manlicher ook, met n flutted loop, so die geweer is baie sag op die oog. Ek kan verseker namens hom se dit is n bul van n kaliber.
Veiligheid eerste manne!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mnre
Ek het so pas begin sommetjies maak en het Norma doppe teen n goeie prys gekry
Ek beplan om S341 te gebruik met CCI200 primers.
Vir koeels oorweeg ek die Claw reeks punte, ek dink hulle kom in 200gr, 230gr, 250gr, 286gr en ook 300gr
Waar begin ek? Ek weet die 286gr is tradisioneel die gewig vir 9.3 x 62 maar is die 250gr nie n beter "all rounder" nie?
As ek moet eerlik wees gaan ek meestal in die bosveld kort afstande jag so daarom dat ek neig na die 286gr
Maar n vlakte jag is nie totaal onmoontlik nie
Opinies asb manne
Henk
Ek het so pas begin sommetjies maak en het Norma doppe teen n goeie prys gekry
Ek beplan om S341 te gebruik met CCI200 primers.
Vir koeels oorweeg ek die Claw reeks punte, ek dink hulle kom in 200gr, 230gr, 250gr, 286gr en ook 300gr
Waar begin ek? Ek weet die 286gr is tradisioneel die gewig vir 9.3 x 62 maar is die 250gr nie n beter "all rounder" nie?
As ek moet eerlik wees gaan ek meestal in die bosveld kort afstande jag so daarom dat ek neig na die 286gr
Maar n vlakte jag is nie totaal onmoontlik nie
Opinies asb manne
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ok, ek dink ons moet dit dalk so benader:
Die 9.3 was altyd 'n groot sukses weens sy lae spoed en dus het die koeels nie opgebreuk nie.
Nou as jy na die 250gr begin kyk dan wikkel hy ietwat meer as die 286gr en dus sal koeels van 'n laer gehaalte opbreuk.
Ek sou voorstel as jy wil 250gr gaan om die Barnes TSX te skiet vir jag doeleindes.
Maar die CLAW kan ons dalk nogsteeds verbaas! Dit is darem 'n bonded koeel en jy gaan hom nie teen 3000ft/s skiet nie.
Ek het nog nie 'n slegte ding van CLAW gehoor nie, maar ek dink in daai gewigsklas is Barnes die antwoord.
Die 9.3 was altyd 'n groot sukses weens sy lae spoed en dus het die koeels nie opgebreuk nie.
Nou as jy na die 250gr begin kyk dan wikkel hy ietwat meer as die 286gr en dus sal koeels van 'n laer gehaalte opbreuk.
Ek sou voorstel as jy wil 250gr gaan om die Barnes TSX te skiet vir jag doeleindes.
Maar die CLAW kan ons dalk nogsteeds verbaas! Dit is darem 'n bonded koeel en jy gaan hom nie teen 3000ft/s skiet nie.
Ek het nog nie 'n slegte ding van CLAW gehoor nie, maar ek dink in daai gewigsklas is Barnes die antwoord.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Deon
Interessante benadering ek stem saam dat tradisie se die 286gr is die way to go maar ek reken die probleme met opbreuk van koeels was destyds n issue met die 375 bv agv die lae "kwaliteit" van koeels, daai tyd
Ek reken ons darem in vandag se dae ver genoeg gevorder om die 2500vt/sek wat ek sou verwag uit die 250gr nie n probleem behoort te wees nie
Maar ek dink aangesien ek meestal (90%) van die tyd gaan bosveld jag behoort die 286gr seker my eerste keuse te wees
Kan ek steeds aanvaar dat sou ek ligter of swaarder gaan dat die duim suig antwoord is 1gr dryf middel meer vir 10gr ligter koeels en anders om?

Last edited by Hilux01 on Wed Aug 08, 2012 3:18 pm, edited 1 time in total.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mmmmm interessant! Ek het n pak Norma 286gr uitgeskiet die dag toe ek die wapen gekoop het. Twee weke daarna het ek begin herlaai en is af na 250 gr Rhinos toe. Kon nie die lading (S335)in die dop kry vir die snelheid wat ek wou h? nie en het met Herculus Louw gesels oor die moontlikheid van S341! tans laai ek 61,5gr S341 in PMP doppe met CCI250 (Magnum primers) met n TPL van 83,84. Snelheid is 2540 ft/s en ek kry n baie mooi groeppering. Ek moet ook hier reguit s?, die vroe? "modelle" Rhinos was werklik van swak gehalte teenoor die laaste twee "batches" wat ek gekoop het.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
IceRoss
Dankie, wat was die motivering vir die magnum primers vs die CCI200? Was dit bloot om die spoed bietjie te probeer opjaag?
Henk
Dankie, wat was die motivering vir die magnum primers vs die CCI200? Was dit bloot om die spoed bietjie te probeer opjaag?
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Henk nee! Wat ek verstaan is dat die Magnum Primers hoofsaaklik vir vinnige brandende dryfmiddel gebruik word en 341 is vinnig brandend. Sover my kennis van ammunisie strek het n slagdop geen invloed op snelheid maar wel op die ontstekings tyd van die dryfmiddel maar, ek mag verkeerd wees en sal onverskoning vra as ek moet! 
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
IceRoss
Sover die ouens op hierdie webblad http://riflemansjournal.blogspot.com/20 ... study.html
het dit 'n effect op spoed. Ek het hierdie van hulle website gesteel wat hulle toetse gedoen het met 'n 30-06
groete
Flip
[img width=371 height=480]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... able_2.jpg[/img]

Last edited by Flip Nel on Wed Aug 15, 2012 1:06 pm, edited 1 time in total.
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Flip dankie! Ek het nie gaan kyk na hul webblad nie aldus het ek nie al my fiete nie en bes moontlik staan die informasie iewers in hulle toets opstelling MAAR ek kan nie n MV teiken snelheid op hul tabel sien nie! Ek skiet dus uit die vuis uit (en weer s? ek dis na die tabel gemik) as ek s? die MV Average en MV Standard Deviation maak sin so ook die ES waarde wat tog maar die verskil is tussen die vinnigste en stadigste snelheid en dit is van 10 rondtes. Ek ervaar een en dieselfde resultaat en ek persoonlik dink daar is baie meer faktore anders as n slagdop wat snelheid affekteer! Weet nie, wat dink jy?
Dalk moet ek die hele proef aflaai en behoorlik gaan lees dan sal ek beter verstaan! Dankie vir die aanwysing elkgeval!
Dalk moet ek die hele proef aflaai en behoorlik gaan lees dan sal ek beter verstaan! Dankie vir die aanwysing elkgeval!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
IceRoss
Om eerlik te wees weet ek nie het dit nog nooit self probeer nie, gebruik maar vir alles PMP Primers, ek het sommer net dit gaan google en gekyk wat die ander manne s?, soos ek noem ek is maar nou besig om met iemand anders se kalwers te boer, dalk kan van die slimmer manne soos Ludwig vir ons help
Om eerlik te wees weet ek nie het dit nog nooit self probeer nie, gebruik maar vir alles PMP Primers, ek het sommer net dit gaan google en gekyk wat die ander manne s?, soos ek noem ek is maar nou besig om met iemand anders se kalwers te boer, dalk kan van die slimmer manne soos Ludwig vir ons help
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Flip alles reg, ek het die artikel deurgelees en hierdie paragraaf hier onder aangeheg wat die ding opsom! Ek self het vir PMP gewerk in hul Ontwikkelings afdeling n paar jaar terug maar het op groter kalibers "gewerk"! (20, 30 en 35mm) Die beginsel bly dieselfde altans dit is wat ek geleer was. Daarom was ek altyd on die indruk dat daar BAIE ander faktore is wat snelheid be?invloed soos bv. dryfmiddel wat van "batch" na "batch" verskil, Dop grootes, punt gewig en diameter, dop lengtes, dryfmiddel lading (wat seker die belangrikste is) en dan het ek nog nie aan die geweer se eienskappe gevat nie!
Nietemin n baie goeie debat ek is mal hieroor!
Primers matter, primers affect pressure, primers affect velocity and they can certainly affect accuracy. However, the relationship of these characteristics is not perfectly correlated and there is enough unpredictability in them that testing is always called for when developing loads. Possibly the greatest error a reloader could make in interpreting this data is to assume that a primer?s effect on velocity is a good guide to its effect on pressure ? that is flatly wrong. Cartridges develop pressure and velocity largely through the evolution of powder into a large volume of gas driving the bullet forward. While primers certainly generate superheated gas, the volume is much smaller than that produced by the burning powder charge. A primer which increases pressure does so largely by increasing the rate of change of pressure (the rise time) and taking it to a higher peak. While this will increase the total energy produced, and thus the muzzle velocity, it is not in direct proportion as this quick initial peak can?t sustain bullet acceleration in the same manner as an increased volume of powder generated gas.