|
|
Page 1 of 1
|
[ 15 posts ] |
|
Author |
Message |
green leader
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 12:46 pm |
|
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am Posts: 111 Location: boksburg gauteng
|
manne ek ry vrydag op my veldfiets op n enduro baan tussen centurion en diepsloot hier in jhb, so in die ry kyk ek op sien vir flekkie so 50m voor my staan en vir my kyk, ek val toe amper van my bike af, want 200m verder is die eerste huise en so 1km agter my is my werk, wys jou hoe naby hulle aan die stad kan oorleef.
_________________ bsa .303 parker hale 30 06 colt .45 webley scott 7.65 aya 16 guage anschutz .22 hornet
|
|
Top |
|
 |
Pvdw
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 1:23 pm |
|
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm Posts: 4590 Location: Pretoria
|
GL was dit 'n jakkie met 2 of 4 bene?? ;) ;)
Hier was nou so 'n ruk terug 'n foto van 'm jak wat in die dorp rondloop. Ek dink dit was in Nam ?rens>
Peet
_________________ Work to live, don"t live to work
|
|
Top |
|
 |
green leader
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 1:37 pm |
|
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am Posts: 111 Location: boksburg gauteng
|
LOL die twee been, is oorals in die land, kan dink in nam want daar is baie meer oop grond as hier in die stad, ek bedoel dis amper in centurion stad ( 8km).
_________________ bsa .303 parker hale 30 06 colt .45 webley scott 7.65 aya 16 guage anschutz .22 hornet
|
|
Top |
|
 |
Pvdw
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 2:04 pm |
|
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm Posts: 4590 Location: Pretoria
|
Buite Montana en Doornpoort in Pretoria kom hulle so naby aan die huise dat jy hulle soms deur die bosse kan sien. Van die woonbuurte grens aan groen areas en daar loop hulle nog gereeld rond.
Peet
_________________ Work to live, don"t live to work
Last edited by Pvdw on Sun Aug 05, 2012 2:17 pm, edited 1 time in total.
|
|
Top |
|
 |
visstok
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 2:10 pm |
|
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm Posts: 1235 Location: Wesselsbron
|
Pvdw: ?kom holle so naby aan die huise dat jy hulle soms deur die bosse kan sien? Hahahaha mooi man!!!!
Groete Alex
_________________ Sak Sarel, pa wil n bok skiet
|
|
Top |
|
 |
Pvdw
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 2:17 pm |
|
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm Posts: 4590 Location: Pretoria
|
_________________ Work to live, don"t live to work
|
|
Top |
|
 |
green leader
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 2:20 pm |
|
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am Posts: 111 Location: boksburg gauteng
|
en dan ry ek messina toe om hulle om te dop. vir niks nie.
_________________ bsa .303 parker hale 30 06 colt .45 webley scott 7.65 aya 16 guage anschutz .22 hornet
|
|
Top |
|
 |
visstok
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 2:23 pm |
|
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm Posts: 1235 Location: Wesselsbron
|
Pvdw, ek wil ook bly waar jy bly, so nou en dan deur die bosse loer hahahaha!!!
Groete Alex
_________________ Sak Sarel, pa wil n bok skiet
|
|
Top |
|
 |
Gerhard
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 4:30 pm |
|
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm Posts: 7031 Location: Jubail Saudi Arabia
|
Ek het hulle al op die plotte 10 km uit op Lynwood geroep en skiet...
_________________ FFF Safaris Battlefields of the Escarpment
|
|
Top |
|
 |
Pvdw
|
Posted: Sun Aug 05, 2012 4:39 pm |
|
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm Posts: 4590 Location: Pretoria
|
Sorry Alex, sekere ding deel jy met niemand nie  Peet
_________________ Work to live, don"t live to work
|
|
Top |
|
 |
Riaan Kriel
|
Posted: Fri Oct 10, 2014 10:06 am |
|
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm Posts: 1018 Location: Lichtenburg
|
Lichtenburg is maar 'n plattelandse plek, my skoonouers bly op die noordelike kant van die dorp. Voor die huis is dit die teenpad, dan 'n laning bloekombome. Stukkie veld, seker so 250m en dan is dit die renbaar en skougronde. Dan is dit die Koster teerpad en dan is dit Lafarge gronde en mielielande en veld rondom.
So rukkie terug een vrydag laatmiddag daar gestop om die kinders op te laai wat na skool gaan kuier het. Sien nogal die troppie tarentale wei agter die bome. Dit was klein rukkie later en net mooi sterk skemer toe raas die tarentale iets vreeslik. Ons dog toe dit is 'n rondloper hond, of kat wat pla. Ons is egter op pad om te ry. Met die uitstap raas die tarentale weer lekker. Ek vat die MagLite in die bakkie en stap oor die teerpad en lig in en tussen die bloekombome rond waar die tarentale so raas. Groot was my verbasing om 'n redelike groot Rooikat te sien wat wegdraf met 'n tarentaal is sy bek.
|
|
Top |
|
 |
Piet Pille
|
Posted: Fri Oct 10, 2014 10:28 am |
|
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm Posts: 2091 Location: Grootfontein, Namibie
|
Dit was mos nie so lank gelede wat 'n luiperd op die N1 doodgery was nie, as ek reg onthou? Naby Pta iewers
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Fri Oct 10, 2014 10:43 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Duracell wrote: Lichtenburg is maar 'n plattelandse plek, my skoonouers bly op die noordelike kant van die dorp. Voor die huis is dit die teenpad, dan 'n laning bloekombome. Stukkie veld, seker so 250m en dan is dit die renbaar en skougronde. Dan is dit die Koster teerpad en dan is dit Lafarge gronde en mielielande en veld rondom.
So rukkie terug een vrydag laatmiddag daar gestop om die kinders op te laai wat na skool gaan kuier het. Sien nogal die troppie tarentale wei agter die bome. Dit was klein rukkie later en net mooi sterk skemer toe raas die tarentale iets vreeslik. Ons dog toe dit is 'n rondloper hond, of kat wat pla. Ons is egter op pad om te ry. Met die uitstap raas die tarentale weer lekker. Ek vat die MagLite in die bakkie en stap oor die teerpad en lig in en tussen die bloekombome rond waar die tarentale so raas. Groot was my verbasing om 'n redelike groot Rooikat te sien wat wegdraf met 'n tarentaal is sy bek. Daar in daai lande langs die vliegbaan en agter Sederpark se NG Kerk is daar n sterk span Jakke en dan as jy net oor die treinsoopr gaan tussen die golf baan en die Nelle se grond was daar baaaaie wat jy enige tyd van die dag raak gery het. Is seker maar omdat daar so baie voels altyd in daai deel was.Ek het n klompie daar helder oor dag gerol Ons het ook self een aand terwyl ons daar in die lande agter die kerk gestaan het terwyl hulle die sonneblom gespuit het n vris rooikat gesien toe die vliegtuig oor ons draai en die kat hier agter ons oor die pad hardloop. So klompie jare terug was daar self n mase bobejaan wat daar rond gehardloop het maar hulle het hom daar by NWK se silos om gedop. leeu wereld daai !
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Piet Pille
|
Posted: Fri Oct 10, 2014 11:01 am |
|
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm Posts: 2091 Location: Grootfontein, Namibie
|
Grootfontein is self nie 'n man se maat nie.... behalwe vir die jakke wat jou in die aand in die dorp wakker skree, moet jy nog die koedoes uit die strate jaag net om by jou hek te kan in....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
|
|
Top |
|
 |
NicoSmit
|
Posted: Fri Oct 10, 2014 11:46 am |
|
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm Posts: 1811 Location: Randfontein Gauteng South Africa
|
Ek het al 'n jakkals hier in Randfontein by die gholfbaan gesien een aand
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 15 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|