.270 ladings will nie groepeer nie.

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

.270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Ek het n nagmerrie met my .270. Hy will net nie groepeer nie. Die beste (steeds maar 1,2") wat ek gekry het was met die volgende kombinasie.

.270 CZ
24' loop
1:13 draai
130gr PMP Proamm koeels
PMP doppe H2O 69,3gr
S385 55,5gr
Federal LR primers
TPL 81 met 1mm jump
Spoed was 2783, 2760, 2754, 2760, 2801

Ek sal graag die spoed hoer will sien. Kan iemand my dalk help met QL data?

Baie dankie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Cobus(Cobb) »

Nickvn wrote:
Ek sal graag die spoed hoer will sien.
Ek dink Blok ook...stuur haar nommer vir hom... ;D ;D ;D

Speel net...die manne gaan jou nou nou hier help..
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Jagtersdok »

Probeer bietjie 110gr Vmax met S355 en kyk wat doen hy

Spoed waarna jy toe moet laai is 3366ft/sek

Daai Twist is bietjie laank vir standaard gewig koele van konvensionele tipe
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

So n ou "e" kan jou lelik in die steek laat.  :o
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Dankie Jagtersdok, Ek moet se dat die koeels nie mooi ronde gaaitjies maak in die papier nie. Hulle lyk of hulle oop geruk is. hulle het sulke klein skeerkies wat soos n wa wiel speke maak. Kan dit wees dat die Koeel nie mooi gestabiliseerd is nie?

3366 fps klink vir my mooi. Ek sal bietjie koop as ek weer in die stad kom. Baie Dankie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Jagtersdok »

Werk maar stadig op, dis naby max
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Ek maak so, baie dankie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Ek is jammer ek het die verkeerde inligting deur gegee. Ek het die geweer gekoop by iemand anders en hy het gese dit is 1:13". Ek het nooit self gekyk nie. Ek het vir Gerard ge email oor die GSC koeels en hy se toe dat nog nooit van n 1:13 .270 Win gehoor het nie. Dit is toe ek gaan seker maak het en gevind het dat dit inderdaad n 1:10" is. Baie dankie Gerard vir die uitwys.

Jagtersdok ek is seker dit sal n groot verskil maak. Kan ek jou weer lastig val met n versoek vir node bepaling met die nuwe twist?

Baie dankie
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Danie01 »

Hi Nick

Jammer ek val nou ook hier in,maar die twist rate van jou geweer sal nie n invloed he op die resultaat van die node spoed voorspelling nie. QL maak nie voorsiening hiervoor nie en dis een van die redes hoekom mens eers n paar toets ladings skiet sodat mens QL mooi kan kalibreer, twist gaan we'll bepaal of die koeel gan stabiliseer of nie, maar laat die geleerde manne beter verduidelik...

Groete
Danie
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Johan22 »

More Nic
Jy moet maar weg bly van PMP se punte af. Ek het gevind dat hulle nie mooi "Tru" loop nie. Jy moet maar sierra's probeer met 365 kruit.
Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Dankie julle. Ek het Hornady in 130 en 110 gekoop om te sien wat hulle maak. Sal weer bietjie laai en laat weet wat hulle maak.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by IceRoss »

Hallo Nickvn! Man ek het al n paar verskillende punte in daai Ruger van my gehad en kan die volgende kommentaar lewer. Sierras en Hornady (150gr).........! Goeie groeppering maar baie sagte punt! Rhino punte (150gr) .....baie goeie punt swak groeppering! Barnes TSX (130gr).................my Ruger wou niks met daai goed uit te waai h? nie. Nozler accubonds (140gr) is wat ek op vasgeval het. Baie goeie groeppering. Ek laai tans so 54,5 gr S365 met n CCI200 "primer" in n Winchester dop met TPL 83,6. Die patroon pas basies net-net in die magasy en die "bullet jump" IS meer as 1mm! Ek ervaar geen druk probleme nie en my snel heid is in die omgewing van 2996ft/s.

Wat ek egter kan s? is dat ek "headspace" probleme gehad het wat ek eventueel opgelos het deur my "full size" matrys te verstel en slegs die nek van die dop "herstel" (re-size) en NIE die skouer nie. Uitgloeing van die doppe was ook n goeie ding om te doen en die kort en lank van die storie is, herlaai verg konsentrasie!  ;D
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Dankie vir al die hulp, ek is besig om vordering te maak.

[img width=360 height=480]http://i1079.photobucket.com/albums/w512/Vnoon/file.jpg[/img]

Ek dink die PMP doppe en PMP punte is nie altyd so true nie. Ek het n paar ladings gelaai en daar is elke nou en dan n skoot wat nie wil le by die ander nie.

Ek het nou Nosler doppe gekry en hulle geweeg en geklas, sal nou hulle begin laai.

Ek voel nou heelwat beter oor die .270
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by DawieKotze »

Nickvn wrote: Dankie vir al die hulp, ek is besig om vordering te maak.

[img width=360 height=480]http://i1079.photobucket.com/albums/w512/Vnoon/file.jpg[/img]

Ek dink die PMP doppe en PMP punte is nie altyd so true nie.
Daardie is 'n understatement!! PMP doppe sien my nie weer nie! Jy sal dadelik die verskil sien met die Nosler doppe.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Sorry man dit is Norma doppe nie Noslers nie. Ek wil graag oorgaan na Nosler BT en Nosler Accubond koeels toe. Ek het nie baie goeie resultate met die Hornadys gekry nie.

Dankie vir Jackie wat gehelp het om die punt twee skewe in n punt twee sewe te maak, jy kan sien hy is baie lief vir sy .270 en ken hom goed.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Met die PMP doppe het ek begin hoe druk teken waarneem met 52,5gr S365 en kon nie hoer laai nie. Ek het toe begin met Norma doppe en teen 52,7gr nog geen teken van druk gesien nie en spoed is net onder 3000fps.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by tripodmvr »

Nou na jou resultate van die teiken gekyk wat jy geplaas het. Jy is op die node met daardie spoed van 2950vps. Volgens QL is jy op 'n laer node en daar is nog een ho?r op van 3158vps (56.7gr) met druk van 62000psi. Max is 65000psi vir 270. Dopvulling is dan 100%. Jy het nou blykbaar van doppe verander so die dopvolume kan nou verskil. Laat kry dit en ons kan verder probeer help. Gee dopvolume en spoed met die 52,7gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .270 ladings will nie groepeer nie.

Post by Nickvn »

Dankie Tripod

My spoed met die 52,7gr was 2989fps. Ek weet nie of ek by 56.7 sal uitkom nie sonder druk probleme nie. Ek sal so stap vir stap op beweeg.

Ek het die beste groepering gekry met die Norma doppe met 52,4gr S365 teen 2930 fps

Die norma doppe het n H20 van 71.7 gr.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply