Gewoonlik praat diee manne oor geluide vir jakkals en ander probleem diere, maar ek is opsoek na geluide van buffel of bison calf distress call. Ek het my roeper (spitfire) wat ek gebruik vir alles van probleem diere jag tot cheetah roep vir monitering. Ons bly op 'n wildplaas so ek gebruik dit vir enige bestuurs doeleindes. Addo het 'n geluid gebruik van 'n buffel of bison calf distress roep waarmee hul die trop inroep en pyl om te verkoop. Ek wil net graag weet of iemand weet waar ek so geluid kan opspoor of koop. Ek was al die web deur maar kry niks.
Dankie
Termiet
Buffel geluide gesoek
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Buffel geluide gesoek
Het jy al op youtube gaan soek?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Buffel geluide gesoek
Ek het jou ge PM
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Buffel geluide gesoek
Vriend van my se pa hulle het lank terug toe leeus nog rondgeloop het in die Sand rivier naby Mopanie, n leeu probeer roep met vreet klanke van leeus. Hoor iets in die bos. Toe hulle die liggie aandraai is daar 25 pare oe van die buffel trop op die plaas. Dalk werk dit.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Buffel geluide gesoek
Dagse ek kan dalk help het cd van buffel kalf in distress wat ons op tech in navorsings projek gebruik het om leeus te roep in kruger wiltuin laat weet maar as jy belangstel
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
