-7mm Rem Mag en 150gr plesier-
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
-7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Hi Manne
Ek laai Nosler Ballistic tips 150 gr in my 7mm Rem Mag met baie suskses. Al probleem is as ek onder 100m skiet breek die koeels soms en kies 'n ander rigting. Wou graag Accubonds laai, maar hulle is slegs in 140 en 160 en die BT in 140 en 150 so ek kan nie die twee saam laai nie.
Ek kan nie enige verskille in die uitwendige struktuur van die koeels sien nie en hulle weg dieselfde. EK sal natuurlik na die tyd toets, maar wou weet of iemand al die twee saam gelaai het en of hulle op dieselfde plek skiet.
Die plan is om steeds BT te skiet en met hulle te oefen en dan jag met die E-tips as dit in die bos is of ek groter diere skiet. Ek het nog nie moeilikheid met die BT gehad nie, maar ek dink ek was al baie gelukkig.
Het iemand ervaring van die E-tips?

Last edited by tau on Mon Aug 06, 2012 3:25 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nosler E-tip en Ballistic tip
E-tips lyk baie soos die ou Barnes X en ek dink sal ook drukprobleme toon weens die groot wrywingsvlakke. Barnes TSX is vir my 'n beter roep en werk 100% in my 7x64.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nosler E-tip en Ballistic tip
Dankie
Dan wag ek maar vir die bestelling Accubonds. Die koste van die koeels is vir my 'n helse faktor. Ek kan nie Barnes op papier skiet nie. BT for life lyk dit vr my. My roer is versot op die BT's
Dan wag ek maar vir die bestelling Accubonds. Die koste van die koeels is vir my 'n helse faktor. Ek kan nie Barnes op papier skiet nie. BT for life lyk dit vr my. My roer is versot op die BT's
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nosler E-tip en Ballistic tip
My papier skiet word met loodkern koe?ls gedoen. Die koperkapelle word net vir inskiet en jag gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nosler E-tip en Ballistic tip
Tau
Luister mooi wat Driepoot hier se, jy sal nie vir n oomblik spyt wees nie. Die Barnes TSX en BT se spoedvlakke gaan baie naby mekaar wees en so ook hulle trajekte.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Mon Aug 06, 2012 4:57 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nosler E-tip en Ballistic tip
Oom WouterWouter Roets wrote: Tau
Luister mooi wat Driepoot hier se, jy sal nie vir n oomblik spyt wees nie. Die Barnes TSX en BT se spoedvlakke gaan baie naby mekaar wees en so ook die hulle trajekte.
Groetnis
Wouter
Ek het sopas die E-tip gekanselleer en wag vir dit............TSX x 50 bestel. Tussen Wouter en Stefan se Barnes liefde moes ek inggee. Ek gaan steeds met BT oefen en jakkalse skiet, maar Oktober daar by Swae Dirkie in Mareetsane in volgende week in Mapumalanga sal ek die Barnes gebruik.
Terwyl ons hier is. Kan julle help asb met lading vir die Barnes.
Remington 700
7mm Rem MAg
1;9.5 twist
24 " loop
Sako doppe ( sal nog die volumes meet)
S 365 ( herlaai my .243 en my pa se 7mm met dit)
CCI 250 Magnum primers
My BT loop met 58 gr S 365 en CCI primers en dan skiet hy bitter mooi teen 2904 fps.
TPL op die BT is 84.44mm
Dankie
Tau
p.s: My ballistic tips gaan my nie vergewe nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
My 3006 skiet die 150gr BT, Accubonds en TTSX op die selfde plek op 100m.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Dankie GerhardGerhard wrote: My 3006 skiet die 150gr BT, Accubonds en TTSX op die selfde plek op 100m.
My jagmaat se Musgrave 30-06 doen dieselfde. Hy loop sommer met so paar BT as ons jag net ingeval jakkie iewers uitdop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Tau
Is dit Dirkie Laubscher?
Wat ek sal doen is om so 1,5 gr te sak met daai lading en in inkremente van 0,5 gr op te beweeg en groepering dop te hou. Ek glo nie daar gaan n verskriklike verskil in spoed wees tussen die twee nie. Daar waar hy die beste groepeer speel dan net met jou TPL in inkremente van 0,2mm dieper. Begin met n 0,8mm jump en vat dit van daar. As jy nie kan vanwee jou magesyn nie begin met so 0,5 spasie daar en doen dieselfde.
My resep met dieselfde looplengte van 24 duim en Barnes TSX is S385 BR2 primers en n spoed van 2965ft/sek. Gee uitstekende groepering en het nog nie een bok gekry wat al gekla het nie!
Groetnis
Wout
Is dit Dirkie Laubscher?
Wat ek sal doen is om so 1,5 gr te sak met daai lading en in inkremente van 0,5 gr op te beweeg en groepering dop te hou. Ek glo nie daar gaan n verskriklike verskil in spoed wees tussen die twee nie. Daar waar hy die beste groepeer speel dan net met jou TPL in inkremente van 0,2mm dieper. Begin met n 0,8mm jump en vat dit van daar. As jy nie kan vanwee jou magesyn nie begin met so 0,5 spasie daar en doen dieselfde.
My resep met dieselfde looplengte van 24 duim en Barnes TSX is S385 BR2 primers en n spoed van 2965ft/sek. Gee uitstekende groepering en het nog nie een bok gekry wat al gekla het nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Dankie Oom WouterWouter Roets wrote: Tau

Jis ja daar by hom. Ek soek nog iets om te jag, maar is bietjie laat in die seisoen, hy het wel varke wat hom moeilikheid gee
Dankie ek sal so maak. Ek probeer altyd nie te warm te laai nie. EK probeer maar my loop en doppe spaar. Net jaamer S & O het nie tans stock nie, maar dus nie so issue nie ke het nog BAIE BT wat ek volgende week 'n Hartebeest mee kan skiet.
Dankie
John Webb
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
John
Jy moet vir die wetter groete stuur! Geniet dit en ek hoop jy kry iets.
Groetnis
Wouter
Jy moet vir die wetter groete stuur! Geniet dit en ek hoop jy kry iets.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Sal so maak dankie.Wouter Roets wrote: John
Jy moet vir die wetter groete stuur! Geniet dit en ek hoop jy kry iets.
Groetnis
Wouter
Ek het nou genoeg S 365 vir eers en my lading is baie better as die drywer van die roer, maar sal later wil oorskakel S 385 toe. Soos ek verstaan is ontbranding beter. Sal dit 'n beter effek op loop lewe he?? Dit is vir my 'n helse issue, aangesien die wapen my oapa s'n was en ek raak bang ek skiet sy loop uit dan gaan hy net nie meer dieselfde lyk met 'n ander loop nie.
Interesant dit is 'n gewone blou loop, maar daar staan groot Stainless Steel op die loop gepons.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
My Barnes TTSX 150 het gearriveer. Hulle is nogals 'n entjie langer as die Ballistic tips. Sal maar by 56 gr S365 begin en opwerk na 58 hopenlik en kyk wat maak my groeperings.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Tau
My Tikka 7RM het 2gr bo maksimum eers 2900 vps bereik. Dis toe dat ek mooi groepe gekry het met die ttsx. Ek het natuurlik met S385 geskiet en nie S365. Wat ek wel ondervind het is dat die ttsx so 100vps stadiger is as die BT en ek reken dis omdat hulle langer is. Sal gaag wil hoor hoe jy dit ondervind.
Groete

Shoot more, shoot more often!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Gelaai.TPL 87. 70mm dan hetek 0.8 mm jump het vanaf56- 58 gr gelaai as die reen mykans gee gaan ek hulle skiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Dagse ManneWouter Roets wrote: Tau
Is dit Dirkie Laubscher?
Wat ek sal doen is om so 1,5 gr te sak met daai lading en in inkremente van 0,5 gr op te beweeg en groepering dop te hou. Ek glo nie daar gaan n verskriklike verskil in spoed wees tussen die twee nie. Daar waar hy die beste groepeer speel dan net met jou TPL in inkremente van 0,2mm dieper. Begin met n 0,8mm jump en vat dit van daar. As jy nie kan vanwee jou magesyn nie begin met so 0,5 spasie daar en doen dieselfde.
My resep met dieselfde looplengte van 24 duim en Barnes TSX is S385 BR2 primers en n spoed van 2965ft/sek. Gee uitstekende groepering en het nog nie een bok gekry wat al gekla het nie!
Groetnis
Wout
Nee kyk Baas Wouter sal dit maar moet wees.
Het toe my doppe mooi almal gesny. primer pockets gesny. CCI 250 primers. En toe soos Wouter gese het vanaf 56.5 gr - 58 gr gelaai. Ek het my jump op presies 0.8mm gestel en toe getoets om te sien of hulle in my magasyn pas.
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure326.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure327.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure330.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure337.jpg[/img]
Al die ladings skiet sommer lekker, net na skoot een van 58 gr wat eintlik my kep vanaf my kop gestamp het het ek besef ek het nou die lading max bereik.
Ek het die tweede skoot lekker geflinch en daai groepering opgemors, so ek dink hulle sou ook werk, maar ek geniet nie so stampery uit 'n Magnum nie. Skoot drie weer op die nommer neer gesit. Het toe sommer 'n Ballistic tip geskiet waar hulle vergelyk, maar daai trick gaan nie werk nie.
Het ook vir die eerste keer Oom Piet se raad gevolg van mik/fokus op die kruishaar met jou oog en nie op die teiken nie. Dit het dadelik 'n verbetering op my stabiliteit gemaak as ek so mik/fokus. EK het ook alleen gaan skiet en my loop so 10 min na elke groep laat afkoel en met die koue het hy lekker vinnig afgekoel.
Ek het 57.5 gr gelaai vir my jag in Mpumalanga.
Al negatiewe en dit is wat ek vanaf dag een gehad het is dat teen R560 afgelewer vanaf S & O Pretoria vir 50. 12 uitgeskiet op lading ontwikkeling(en ek was gelukkig alles werk goed). Kan ek dus kyk na die 38 Patrone wat ek het vir jag uit die pakkie kos my dan R14.73 net vir die koeel sonder die res. Ek besef dit is eenkeer en hiervandaan kan ek net laai, maar dammit dus baie geld.
Ek sal dus erken my vastrap teen Barnes was verkeerd en dat op papier werk hulle. Sal volgende Maandag laat weet wat dink die bokke van hulle.
Ek gaan dus moet erken die Barnes is rerig die moeite werd en my geweer is duidelik mal oor hulle. Wouter se raad was so spot -on dit is scary.
Ek laai steeds Ballistic tips vir oefen en jakkalse etc tot my .222 se liksens kom, maar nou weet ek met die Barnes kan ek maar die Elande met gemak skiet en nie soos met die BT altyd so knop op die maag he nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Blikskater nou gooi hy mooi

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
John
Dit lyk mooi! Kon jy spoedlesings kry op die ladings. Onthou dit bly maar die belangrikste. Ek weet dit is baie geld vir die Barnes koeels maar gebruik hulle vir so ruk dan praat ons weer of dit die moeite werd was of nie.
S385 gee beter dopvulling in die 7mm Rem Mag en daaroor gebruik ek die poeier. Dit is waarvoor die poeier juis ontwerp was. Hoop regtig jou trip is n sukses.
Groetnis
Wout
Dit lyk mooi! Kon jy spoedlesings kry op die ladings. Onthou dit bly maar die belangrikste. Ek weet dit is baie geld vir die Barnes koeels maar gebruik hulle vir so ruk dan praat ons weer of dit die moeite werd was of nie.
S385 gee beter dopvulling in die 7mm Rem Mag en daaroor gebruik ek die poeier. Dit is waarvoor die poeier juis ontwerp was. Hoop regtig jou trip is n sukses.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: -7mm Rem Mag en 150gr plesier-
Hi WouterWouter Roets wrote: John
Dit lyk mooi! Kon jy spoedlesings kry op die ladings. Onthou dit bly maar die belangrikste. Ek weet dit is baie geld vir die Barnes koeels maar gebruik hulle vir so ruk dan praat ons weer of dit die moeite werd was of nie.
S385 gee beter dopvulling in die 7mm Rem Mag en daaroor gebruik ek die poeier. Dit is waarvoor die poeier juis ontwerp was. Hoop regtig jou trip is n sukses.
Groetnis
Wout
Ek het ongelukkig nie die spoed geneem nie. Tans is die Chrony en Range finder in 'n resies om te sien wie word gekoop as my hagfonds weer geld het. Tans is die fonds uitgeteer, maar die jaar se jag was tops so ek vat dit maar so.
Ek sal na S 385 beweeg later, tans laai ek my 7mm en .243 met die S 365 en my .308 met S 341 en moet ek begin regmaak vir die .222 en .375 Ruger.
Ek sal na die Jagseisoen nie rerig die 7mm gebruik in die Kaap nie. So sal begin volgedne jaar hopenlik vars kan begin.
Weereens baie dankie. Waar ek nie jou raad volg nie is dit agv van budget restrictions en niks anders nie.